profile img

Divan

DivanMdeKlerk

"Yo whattup ✌??"

531 Replies

Guns 'n Roses die 29ste?

I wish, sold my tickets ?

DivanMdeKlerk replied 2200 days ago

Wat is die jongste ouderdom wat jy huidiglik sou mee uitgaan (as jy jou oog op niemand gehad het nie)????

Niks jonger as 17 nie ?

DivanMdeKlerk replied 2200 days ago

Hoe gereeld skryf jy?

Net as ek nie kan slaap in die aand nie en daarom is my gedigte vol spelfoute en die sinskonstruksie baie verkeerd ?

DivanMdeKlerk replied 2200 days ago

Oefen jy nog atletiek?

Nope ?
Hopeloos te lui

DivanMdeKlerk replied 2200 days ago

Watse kleur hare het Danielle gehad?

Blond ?

DivanMdeKlerk replied 2200 days ago

Hoe het jy en Danielle ontmoet?

Ek't haar die eerste dag van Gr.1 gespot oor haar Hello Kitty kosblik

DivanMdeKlerk replied 2200 days ago

Hoekom is jou bakkie se naam Betty ?

Betty die bakkie ??

DivanMdeKlerk replied 2200 days ago

Hoe was wisk

Eish ?

DivanMdeKlerk replied 2200 days ago

Hko gan j aanddiens tu en ni oggend diens ni

Daar's minder mense ? Rustiger vibe, meer tyd saam God ??

DivanMdeKlerk replied 2200 days ago

Hoe lyk jy so oulik???

I have no idea ?

Mamma + Pappa = Ek ?

DivanMdeKlerk replied 2200 days ago

How long do you take before answering replies?x

Nogal lank want ek kry soos 25+ qoohs n dag ? en ek gaan lately baie min op

DivanMdeKlerk replied 2200 days ago

What is your honest opinion on a girl making thr first move in reaching out (no judgement)?

Umh, ek weet eintlik nie. ?
Ek mind nie eintlik nie ?

DivanMdeKlerk replied 2200 days ago

Cute girl or hot girl?

Doesn't matter, real girl ?

DivanMdeKlerk replied 2200 days ago

Hoekom is jy en Clarissa nie meer iets nie

It's complicated ?

Ons is net way beter as vriende en wil nie die kans vat om dit te verloor as dinge miskien skeefloop nie.

DivanMdeKlerk replied 2205 days ago

Who is your best friend

Izel du Plessis ?

DivanMdeKlerk replied 2205 days ago
VIEW MORE