18
Replies
Jy was n cool A$$hole. A$$hole. Soos ons sou nooit praat nie, maar dis omdat jy n A$$hole was.
Waardeer hoor?? Eks jammer.. dm my asb
Ja brah hopelik mis jy my ook?? -willy
Lekke bra?
Who was your first love?
No need for it to be on social media. That person knows who it is.
Wie wens jy jy kon meer sien?
Die toekoms
You there? But I don't see you..
?
Jou skraf mens ? geen wonder niemand wil jou vriend wees nie
Ek sou ook nie wil nie ??
Jy wens jy kon my vriend wees btch?
Hay brah mis ons agresiewe LO periodes... dit het altyd my nader aan jou gebring!
William? ??
Skriwe mens jy ???
?? shot man. Wie is jy?
Waneer kom jy weer potch toe ???
Ek dink aan een of ander tyd. ?
DM My
Grootste regret ?
Rugby speel met 'n geen knie ligamente
Hkm is jou kar n "sy" ? ?
Want ek ry nie 'n "hy" nie ?
Ek hou van jou rekenaar. Die elektrisiteit daar in dit maak vonke binne my fluoreer en dan praat ek nie eens van daai printer van jou wat my maak gloeister nie
Eerstens is daar nie n printer nie. Tweedens jou woordeskat is nogals okay ?
What makes your life worth living?
Liandrie van Jaarsveld ❤
Hay brah massive gay crush op jou bly great en stay straight?
Shot?
Jy en Liandrie is soso oulik ❤
Dankie ?
My chom jy bly n befokte goeie pel en broer, bly so n goeie mens en dankie vir die great chom wat jy is , - HD insurance meyerhendre98
Shot Broer. Waardeer dit!
VIEW MORE