16
Replies
Ht j al 'n girl gehad of uitgevra? Hoerskwl of ouer
Lekker ou ! As ek maar net geweet het wie.jy is , dis net jammer ek weet wie.jy is ???
EDGE replied
2842 days ago
Hallo. Waar na sien jy uit in 2017?
Om myself beter t leer ken aangesien 2016 al klaar 'n lewensles was op sy eie en dan deffinitief om net weer al my koshuis pelle te sien en actually bietjie harder te leer op universiteit maar dis maar 'n droom daai ?
EDGE replied
2857 days ago
Hoekom is jou naam Edge?
As jy my goed ken sal jy weet ?
Maar in kort is dit my by naam in my koshuis ...
EDGE replied
2889 days ago
op 'n skaal van 1 - 10
hoe trots is jy op jou instagram story ?
Is 11 'n antwoord?
Dit vat goeie beplanning
Raad :
Jy wing dit nes al daai vakke wat ek moes pass ?
EDGE replied
2897 days ago
1
Jys cool verby
"I wish that could be like the cool kids " ?ek is meer die een wat dit ook sing ?
EDGE replied
2900 days ago
wat gan jy ini laaste 32 daggies van die jaar maak ? ?
Laaste 32 daggies ...klaar werk op site , daar gaan 15? 7 dae in montagu , dan klink dit my ek roadtrip ons land vol ? saam die gesin ?
EDGE replied
2900 days ago
1
struisbaai desember ? ?
Hmmmm, dit hang af wat is op die agenda en of die kalender vol is , wat dink jy ? ?
EDGE replied
2900 days ago
1
Jaa dis ek daai ?? ek wag vir die volgende insta post haha ?
EDGE replied
2900 days ago
X i v jozi, djy lyk na leka dude. Sl djy me dlk wl meet
As ekke in die jozi was bra dan kon ons te gi meet het djy weet ???
EDGE replied
2902 days ago
Who ws yur 1st luv??***
First crush # in my eyes maybe love will be my grade 5slash6 crush Anke Barnard haha ? so funny when I think it is soa long ago haha
EDGE replied
2905 days ago
What are you looking forward to in 2017?
One year closer becoming a qualified Civil Engineer?#3rd year on Stellenbosch University ?
EDGE replied
2911 days ago
Wie is jou beste vriend?
Die Here ! ⚓En verder ek maak nie uitsonderings nie want baie het hulle plek in my lewe ?hulle weet wie hulle is ?
EDGE replied
2911 days ago
gunsteling laerskool kind ?
My broer ? al kom ons nie oor die weg nie , maar andersins jy ?
Haha
EDGE replied
2911 days ago
Money or Loyalty ?
Loyalty ar far more valuable than money and it can get you al lot of money in the end ??
EDGE replied
2919 days ago
Wat mis jy meeste van hoërskool ?
Vriende , onderwysers >>SPORT<< en seker maar die maklike werk deffinitief ? en mis noggals die gees onder die leerders !
EDGE replied
2919 days ago
1
kuiertjie op die plaas, swem in die dam? what happened to our plans? ????
Ek wag maar net vir die official invite ? dit hgaan deffinitief gebeur ❗
EDGE replied
2951 days ago
VIEW MORE