profile img

Ebenice

Ebenice_vdm

Ask away... Ek antwoord alles x

100 Replies

WHOOP WHOOP

Paaaaartttyyy ??

Ebenice_vdm replied 2870 days ago

Ek maarnet jou 100ste qooh wees so..

Yay ✨

Ebenice_vdm replied 2870 days ago

Hoe is(en bly) jy so maer????

Appels ? nee Jk ek weni ek eet rêrig baie. Ma eks ni so maer nie ?

Ebenice_vdm replied 2872 days ago

het jy draadjies gehad

Yup :)

Ebenice_vdm replied 2872 days ago

Watse size jeans dra jy???

Definitely die grootste ene ?

Ebenice_vdm replied 2872 days ago

Watse size klere dra jy???

Hang af wat? ??

Ebenice_vdm replied 2873 days ago

Soos wat is di presiese tyd wat jy opstaan (normale tyd en as jy wil gaan oefen)

Ek weni, hang af hoe moeg ek is?. Wanneer die son my wakker maak en so. ?

Ebenice_vdm replied 2873 days ago

Ek wil raad vra of ek moet pads dra as ek oefen of tampons wat gebruik jy want pads plak vas en dis nie gemaklik nie en jy is baie sportief hoop jy Sal my kan reg help

Follow your dreams ?️ Ek glo jy sal die regte besluit maak. ?

Ebenice_vdm replied 2873 days ago

Jy sê jy sal alles antwoord so... het jy al eerlikwaar met jouself gespeel en wat dink jy van mense wat doen??

Neee ek het nog nie en ek wil ook nie. Ek weet ook ni eintlik wat om te dink van dit nie. #okies

Ebenice_vdm replied 2873 days ago

Soos elke dag?
En wanneer staan j ni disefde tyd op ni?

Ek kan nie rêrig laat slaap in die oggende nie. Ek raak wakker ? en as ek wil oefen staan ek nog vroeër op.

Ebenice_vdm replied 2875 days ago

Hoe laat staan jy op in di oggende?

Hang af, wanneer? ?

Ebenice_vdm replied 2876 days ago

Dra j eyebrow stuff skook toe ook aan?

Soms, maar nie altyd nie. Ek gaan swem gewoonlik voor skool by die gym, so dan sit ek nie aan nie.

Ebenice_vdm replied 2876 days ago

Hentie dan nie die perfekte ou nie?

Hy is ❤️

Ebenice_vdm replied 2876 days ago

Wat is in jou oë die perfekte ou?

Iemand wat omgee en altyd daar is, no matter what. ?

Ebenice_vdm replied 2876 days ago

Have you ever been in a situation on a bus trip where they'd stopped on the roadside for the guys, but refused to stop at a proper bathroom for the girls? jes1378810118

No ? Dankie tog.

Ebenice_vdm replied 2877 days ago
VIEW MORE