Visit this profile later to see if your question was answered.
..is SLEGS vriende??
nie dat dit enigiets met jou uitewaai het nie tho .
everything BUT money ??✖ .
respect ☺ .
Probably eating ?????
Schoool ??? .
VOGUE ??? .
Wind op n somersdag .
Die ge-tik van n horlosie 12uur die aand .
My ma wat 20 keer n dag sê my kamer is deurmekaar .
Mense wat sê ek drink te veel .
Dieselfde mense wat dan my drank steel .
Iemand wat oopmond eet .
14-jariges met hoë hakke .
Iemand wat sewentien ure vat om te reply .
En skeinheilige mense .
✌✌
Haai daar ?? .
Kom ons maak dit lekker maklik ??? .
South-Africa ?
.. would loooove to visit Greece
.. or Dubai
.. or Thailand
.. India ?
.. America ?
.. Spain ?
.. Mexico ?
?✈✈
Neeeee . Nee .
Ek wérk vir my drome . Geld groei nie aan bome nie ?? .
Wyn ?? .
? jaaaa , ja ek verstaan .
Manbuns , ja ??? .
Neeeee ? ek sweer ek sal nie .
Asseblief whatsapp my ..
Kan ons praat asseblief ? ❤
Whatsapp of dm my , dan figure ons ietsie uit ? ? as jy só voel , is ek amper seker ek voel heel moontlik dieselfde .
Wanna be like meeee ?? .
❤❤❤❤❤
Jy IS kak . ?
Heeey ? ahh ek weet wie jy is ? idioot.
Dit beteken nie omdat jý moer jaloers is, dat jy nou kan begin ombeskof raak nie.
Toe nou ?? .
KAN
NIE
MEER
WAG
NIE !!!
????
*T-minus three days ?*
Wyyyyn ?? .
?? I knooow , right !
Dit verskaf my tonne plesier ? .
Fvcking backstabbers ?? .
Oukei tjom . Duidelik weet jy nie genoeg nie ☝ so moenie eers probéér inmeng nie ? .
Hy is nog n kind . Dis wat ☝ .
Skim-mer ?❌
procrastinating .
Jaaaaa neh ????
sekere mense hmmm ?? wyn praat waarheid ja .
dm my , ek sal graag díé storie wil hoor ?
I'd reach into Magic Mike , and pull out Channing Tatum ???? .
Conraad , raak net nugter asseblief ??? . & stilbaai sien my binnekort ???? dit gaan loooop , seun .
byt net vas ? x
daaankie jong ??? .
Lekkuhhhhhr ????? .
Ek het mentally net n bietjie van n breek nodig ?? .
En ek het dit nie delete nie - net disable vir n rukkie ? .
Ek weeetnie waarvan jy praat nie ??❌ .
aag ? dis darem NOG nie die einde van die wereld nie . duisend dankies ? jy is moer oulik .
confidence is KEY ??? .
Hy is nie noodwendig uit die prentjie nie ? daar is net nie meer daai 'iets' tussen ons nie ? .
beter so ☝ .
Gladnie ? alle mans is maar vir my dieselfde ?✋
These hoes I have to deal with ☝ .
dankie seun ? .
I shall be waiting for you ??❤ .
? no comment .
noooot hiring at the moment ?? .
want Hennie het n persoonlikheid ?❤ . Maar heloo ? as jy CHANNING Tatum se broer is , moet jy my definitief n dm gooi .
Siesa ? mens praat nie so nie . But eh ? I'd do me too .
moer hot ? .
ek isnie n tipe nie . en dis n baie dom vraag ? .
sjoe . 21 keer . sjoe ? . dankie seun ?? . Jy mag my maar joune noem ? maar ék dink jy is anyway waaaaay te oukik virmy .
Going overseas ? new beginnings ? .
a thousand words hey ? ??
Watse tipe ís ek dan ? ? nee , dit was net die een ?
En jys so oulik ??? x
Stoppit nou , man .
Scroll af ?
??
As in both pants and underwear ? .
Soos ek sê , dis bietjie complicated ?? . Hennie is nogsteeds baie baie na aan my hart ? dit is net die verkeerde tyd ? ongelukkig vir ons .
ehm . dis so n bietjie meer complicated as net 'drinking buddies' ?? .
TECHNICALLY yes - obviously . Bút ? I am still wearing the neccessary tho ??.
Food & wine ???
ahh ?? you're too sweet ? .
Honestly ? ? No , I don't ??✌ .
maar natuuuurlik ?? x
It's been real ??? .
is jy seker jy het een ? ????
Daaankie baie ?? mense moet eintlik maarnet grootword ? . Dm my 'seblief ? ☝
my video ? ?
kry net n sekslewe , goeie lawd ?? .
sê jy my ? .
ek is jammer . ek het gewoonlik maniere . - gaan tos ?
jou pa se gunsteling een ?? .
All rumors are dumb , tbh ?☝
hoe kon hulle uit wees as hulle nooit saam was nie , wise a$$ ?
Hy het haar gelos asgevolg van afstand , tjom ? . Kry jou dinge reg - hulle was nooit eers n couple nie ?? .
donnerse goeie vraag ? . ek crush definitief miskien nogsteeds n bietjie op hennie ??? .
.. en dan is daar natuurlik Channing Tatum ?
gaan leer jou skeinat , conraad ?? .
fckboys .. but then again , it's a turn on as well ???
I'd buy McDonald's ??? .
WAT 'n cliché ?? dankie , my mens ? wardeer . x
Mom gave birth ?♥ #sisterlove
maar kyk injou spieël ? dís wat pragtig is ? . dankie baie xx
Sjoe , maar jy neh ??. baie dankie man ??? .
Jys n lekkerdeeeeeeer mens ??? xx
to move on ? ?
hennie marais ?❤❤ .
dylan* , kuier* ? .
En nee , ek is nog al die pad die persoon wat ek was ☝ buitendien het dit nog nooit gegaan oor hoe n persoon van buite is nie , maar van binne ☺ dít besef mens as jy grootraak . Probeer dit n bietjie ? .. SO -Tensy jy fokken Channing Tatum is , hou maar jou mond ? .
boy : josua
girl : aviana
Walking in on my parents ? .
.. aaand ready to mingle ?✌?
??? aaaai , ou . #ClassicLoners
Wyn . Want wyn judge nie , vra nie vrae nie , en praat nie uit nie ? . Asjy van lewendige goed praat - Jeanine beslis ? sy ken te veel van my geheime om haar te unbestfriend .
kannie verstik aan iets wat daar nie isnie ou bul ? , vra maar weer as jy eendag n paar balle gegroei het ? .
Kots . Dan sal jy minder dronk voel van al die wyn ? .
Mamma en pappa het geweet wat hulle doen ??✌ .
Jy is n lekkerder mens ??? .