Visit this profile later to see if your question was answered.
Lief vir jou so so baie my baba🥰❤️😘
Nee, hys net n vriend✌🏼
Daar is eintlik 2🙋🏼♀️
Elne Jordaan en Carli Dippenaar❤️
Ek mis jou meer as net nogals dipsht❤️
Hoe dan nou anders😂❤️
Dis lewe😍😂
Ek dink jy verstaan verkeerd!
Hy is my beste vriend soosin die hele wêreld😌 Hy het die mooiste hart en gee so baie om❤️ Ek kannie sy vriendskap eers try omsit in woorde nie anders sit ek tot Kerfees toe en tik😂 Hy is net die beste persoon onder die son🙋🏼♀️ Partykeer is sy jokes so lame dat jy nie anders kan as lag nie maar ja❤️ Augh en ek mis hom net so super baie😩
Hy is nie net my beste vriend nie maar my boeta ook, ily❤️
Ek like net vir:
Zoe❤️
Marli O❤️
Kayla M❤️
Jane❤️
Megan M❤️
Die 2 McNeills is cool🤙🏼
Sjoe okay😂
Mag ek dalk weet wie jy is?
Dm my
Ja sure tjom, gaan download dit in die app store😏
Ek sal die mense net sê wie hulle is, ek like nie daarvan om met casper te praat nie😂❤️
Yaaass queenn😏❤️
Selfde rede hkm ons praat ou😏
Oh I love you❤️❤️
Jy is net amazing❤️
So ek neem aan jy is die man op die maan wat sit en visvang aan die begin van kinder movies want ja, ek het geen idee wie jy is nie
Dm my?
Eerlikheid is alles😍
Maar ek weenie wie is jy nie
Augh daai kind🙄
Ek grap sommer, sy is amazing💕
Vrek mooi en vriendelik😁
Beste supporter wat ek ken😏
Laat my altyd lag❤️
My “eet Burger King 12 uur die aand” buddy😍
Cheesy fries addict, maar aye that makes two of us🤤
Jy is net goed vir my siel en ek is so bly dat jy in my lewe in gekom het🙋🏼♀️
Op nog vele jare se vriendskap🥂
Ily best🍑
Jy natuurlik😏❤️
Praat te veel en irriteer die sewe soorte 💩 uit my uit maar dis fine. Vrek snaaks
Ken nie rrg nie
Keegan
Joffie
Sean
Wehann
🤷🏼♀️
“Huh ek sweer ons is niks”
Sy eie woorde😌
So wat is daar om te dink as daar niks is nie😂❤️
Ware kleure is gewys❤️
Ek het jou lief beste este maatjie❤️❤️
Het al so vraag geantwoord
Hys n goeie vriend xx
Missings tho
Sal jy nie graag wil weet nie?
Clareze/Elnè❤️
Sal jy nie graag wil weet nie
As jy so dink, wie is ek om te stry?❤️
Glo my, ek sal nie verander nie?❤️
Ek try maar jy weet?
Daai kind is mal?
Eks baie lief vir daai ene❤️
My starfish highfive?
En my gewigstoot buddyyyyy❤️
Enn sy vra my alewig of ek saam haar gaan bus ry alhoewel ek nooit bus ry nie, maar Zellieeee ek sal Vrydag ry-net vir jou❤️?
Thankk youuu❤️❤️❤️
Ayee jou smexyy mens?❤️
Eks bly dat ek jou atleast een ding in netbal kon leer❤️❤️?
Heyllooo?❤️
Ja nee ek weet wie die is❤️
Ily oulik❤️❤️
My maatjie jy is letterlik een van my gunstelling mense onder die son❤️❤️
Sy is die cuteste mens wat bestaan?
Eks bitterlik baie lief vir haar❤️
Vrekk snaaks en haar glimlag maak my dag, elke dag❤️❤️❤️
1.Elné❤️
2.Clareze❤️
3.Anzel
4.Ashley
5.Jaanri
Tel Franco as n meisie?
6.Jokes Juané
Nopes xx
Best friends?
As jy weet sê my ook?
Ek weenie, dalk, gee my eers jou naam asb
Ek dink ek weet wie die is, dankie man?
Teddy bear?
Jy steek jou naam weg so nee
En ek vir jou❤️❤️
Ok my liefde vir jou is woorde te min❤️
Ek dink ek weet wie die is?❤️
Transvalia?
#TTT❤️?
Ek is nie seker hoe ou ek is nie maar ek is amper 15 jaar *oud*
Sal jy nie graag wil weet nie?
Daai persoon wie hy is?
Ehh okay dan??♀️
Om skool klaar te maak en van n hele paar mense te vergeet?
Marine Bioloog of pediatiese sielkundige
Sushi?
Klassifiseer roomys as kos tho?
JAAAA
Sal nie weet nie?
Jade Deysel
Jaanri Jouber
Ninke van Wyk
Elne Jordaan
Chanique Visagie
Morghan Hawley
Kayla Vorster
Chantelle Smit
Helouise Kotze
Geen volgorde behalwe nr 1?
As jou naam nie daar is nie,vergewe my siel en dm my?
Pieter
Theoander
Marko Laing
Ricardo Jacobs
Tristan Greyling
Geen volgorde?
Don’t flutter yourself?
Dalk moet jy n ander foon kry??♀️
Te veel?
Maar netbal is my lewe?
Yeahhh
7 days, 48mins?❤️
No
As beide op hul gelukkigste is, sonder om te fake of voor te gee dat hul hulself geniet
Italië
Ehh nahh dis okay dankie eks sterk genoeg om my eie hande te dra?
Nee my pa is by sy huis, veilig in die sitkamer xx
Joh vra jy my nou vas?
Hys flippen nice
Goeie pel
Altyd daar
Lame jokes but crap funny
Amazing mens
Jy weet nhe op een baie mooi dag toe die blommetjies so mooi en helder blom in die tuin, hoor ek so waar as vet n voëltjie haar naam fluit.. En glo dit of nie, dit was nie ‘n voëltjie nie, dit was n engel. Die Here het geweet ek kort iemand in my lewe wat ek alles mee kan deel en wêreld saam daai persoon kan aanpak.. Ek het lank gebid en toe eendag stuur Hy vir Jade oor my pad, en ek is tot nou toe dankbaar dat ek iemand so spesiaal, liefdevol, spontaan, lojaal, uniek en beeldskoon soos Jade in my lewe het❤️❤️
Ilysm girla
Daar gaan niks oorbly van die aarde nie want ek gaan deur alles slaap✌?
Hang af van my mood maar ek slaap lekker in movies?
So series is meer my ding??
Want ek was oor die highlights??♀️?
Dankie
Jou lewens keuses, my lewens keuses
Dm my net?
Is ys koud??
Kyk in die nag by jou venster uit, sien jy daai swart kol op die man, n krater ja, net so bietjie regs van dit sal jy sien daar staan DROOM GROOT?
Ag is jy nou nie die oulikste mens nie?
Hoe voel dit om n mens te wees?
Ons gaan, Saterdag?❤️