Angelique Petrick
ElizabethQii
13
Replies
★H_aY★ ,, dt ju bokki hierso !! Wil net vir ju se is ♯ÆαιÆâ—¦ ♥LÇÑ”f vir ju ,, en danki vir ju vriendskap
Danki my bokka hehe lief ju ook baie dankie vir die beste vriendskap ooit
Hey chopper.. Ek check vijw nah.. En jitte brah!! Let go offf da floow neh.. Awe.!!
I will try and go with the flow hehe
Who's ur 3 best friends?
I only have two Abigail and Melise
A Movie that made you cry?
Marley and me and Hachicko a dog movie
Hey monster tussen jou en my,as jy ooit wil raad kom vra oor enige iets sal ek daar wees vir jou,want jy is my vriendin en ek sal nog eendag vir jou lemoenpoffertjies gee
Tnx Clifford sterkte met jou toetse voorentoe en ek sal definitief
Wow luister gou hierso mense wat my vriendin se sy is n Bit** ,, los haar uit sy kan haar eie keuse maak ,, nimnd hoef haar te dwing om te se of sy met n ou moet uit gaan of ni ,, dt is haar eie keuse ,,
Tnx Abi
Jis j is n ongeskikte Bit** ek kani glo j ht vi spekie gelos ni j ht rerig n swart koue hart gan hell tu
Maak dit saak nee en dis my besluit deal with it
What would you leave in your will for the person you care about the most?
Nothing cos no one cares
Hey monster raai wi?hehehehe
Nee ek weti jy moet my maar ping op bbm
Dit is baie oulik jy moet haar vriendin bly want sy is oulik :p [moet haar ni seer maak ni]
Dis reg Abi ek sali ;)
Hoekom as jy moes kies
Want ons het die meeste in gemeen sit nie in mekaar se hare vas nie en ons is net die beste wat met kon kry sy is vir my gestuur van die Here af!!0x0x0x0x0:-p
Wie is jou beste vriendin
Ek het baie vriendinnetjies maar as ek moes kies Abigail
3 things that attracts you to a person?
Honesty,friendly,loving