91
Replies
Heyy jy!* jys baie oulik en jys I pragtige mysie!* moet verseker nog kuier voor die skool begin
Heyy (: . . .
Awww baiie dankii jy is net so oulik. . . :*
Ons gaan verseker kuier ja as jy terug koM . . . :D
jy dink jy is mooi nee jy is baie mooi
Uh okay dankie hooor
Hey miela !! Ons moet weer kuier !
Heyy uhm ja seker!!
Hellow! Just wanna say ur an really cute girl ...like u # hehe__Stay Dope# mwa
Franna...(: hehehe thaaannnx...♥
Mila its not working
Kristen...its working...u weirdoooo..xx
Sup budi, i dono wat to write so ima talk nonsense:) lovies u baya baya mwa....Hahah u dnt know whos talking!!!:) i know lets play a game... GUESS WHO??? Ima not give u clue... Bye bye my lil snot face;)
Hahaha OmGasH SuP budi? Kristen I soooo know its u...hehe lovies u net so baie...missing u loaaaaads ... (: say hi to mommy for meeeeee...bye bye now KLO
Hay hay.!.mis jou so hoop ons kan weer een of ander tyd..half tien in die aand n mackflurry gaan eet..haha lol
Hahaha lol...uhm..* Ek gaan n raai vat dat dit Anine is..hehe mis vijo net so baie..x
Raai wat !!!!!!!
Nog net 4daggies !! Kanii wag nie :D die naweek gan die beste wees saam jou omelet xx liefies jw
((TANYA))*Screeaam* whoohoo pssst ek kan owki wagi Pikkewyn...*Biiig smile* Super excited...hehehe liefs jw...((Hug))
Hay,wie is jou maikie op jou pfp?
Watse ene..??
Heyy,hkm prt jy nie meer so baie met my nie
HeY uhM ping m dan chat ons
Helloo Emily!! Jst wnted to drop by and say hope ur enjoying H/S . Dit is baie vreemd om jou te sien baie afrikaans praat lol . My afrikaans is horible . Stay true be u -L (I gave u da nckname emily, guess who..?)
HeY LanGiiii..!! Hehehe YeS..I miss talking EnGLisH soooo much...* hehe ill teach u some afrikaans..;)* hehehe I miss yew LoaDs LaNGa!!*
HoPies to sEe yew Soon..
hey ek hou mal baie van jou
Hehe thanks jng...uhm?
Wens so erg jy wil my raak sien
Hori wie is jy?
Hello jy, moet soo Awesome bly hoor
HeYoz Dankie jng!! xx
Heyyy my Mielass ... Liefies vir jw BOOMLIEFDExoxo
HeY HeY my DanieLLiiii kan nie wag om jou dinsdag te sienie...mis jw lots...hehe liefies jw..#BoomLiefdde
Maatjie ek so lieffies vir jou - Nicole
Nicole...:D liefies vijo net so baie
Awe !!* j het n *exy lyf !!*
Hahhaha lol thnx man
Heyyy heyyy appel milkshake !! Luvies jouw soo bje_jouw oulike kint !!x
Hehehe dit kan net een owliike kinta wees hieri...My anin mensie ek mis jw so baie en liefies jw ...hehe
Hkm like jy hm
Want ek het my redes..& glo my dis verseker goeie redes...#1 Ding wat ek kan se is hy is [[[ANDERS]]]*
Mense lossss virrrr MiElazz Uit .... Sy hoef jw niks te se nie okey ...!!! Hkm vra jy ha nie net in persoon nie want ek dink jy is slapgat ... Soo hou op kinderagtig weessss jinne !!!!! Gaan kry ietz beters om te doen en los ha uit ....// Miela BOOMLIEFDE x
Hehehhe awww...#WantMyBuddyIsDieBeste...*
Bitterlik liefies vijoZ...#BoomLiefde...*
Heheh M o R e...(Stress biekie) hehe...*
#LovesYouBuDY
Dankie vir die lekker tyd wat ons saam GEhaad HET salit nooit vergeet nie. Bly net so awesome soos jy is. Love You xXx.
Hehe dankie vir als jng...Sal probeer awesome bly...mag dalk net maller raak...
Liefde xx
Agg jy is want jy kan nie n naam gee nie jys slapgat
Hoori..de mo*r..*
Hou net op okay..*
Jy soek net aandag..*
As jy n close vriend was sou jy weet wie ek like..* So regtig..* As jy so graag wil weet vra my self..* want jy kruip net weg hier..*
Gee sy naam
OMW regtig..dit raak nou net kinderagtig...*
Van wie hou jy
N S*Xy ouQiiie
Hey my Miela jw Daniellie hiii ...!!! :)) en menseies as sy wil se van wie sy hou voor almal sou sy ... Sooo losss ha nu da oor uit !!!!!!!!!
Hehe Daniellie buddy...Thanks jysii beste hoor...:) hehe liefas jw..geniet vanaand.. Xx
Sjoe jy like hom duidlik nie so baie nie want jy kan ons nie eers se nie
Hoori...Ek like hom regtig baie...en dt het niks met jou te doen..As jy regtig wil weet dan kan jy my in persoon kom vra..
Se dt voor ons almal ons almal is na skuurig my mieliepit
Neeee..
Wat is sy naam
Agg...regtig...ping my enek se jw
Het die *exy ouq van wie jy hou n naam
Jahp hyy het...:p
BOOOEEE !!*haha wil ma net in loer en se halloWww..Liefies jouw *VERY* much en fanx dat jy altyd hiiso is vi my*haha wil SUPER graag biQii saam jou kuier eendag neh*lieffff vi jowww» Didi x0x0
Hehehe my DiDi mensi...hehe sal eendagies vijo's kom kuier...heheh LoVe YA..Lots
Hey Mieliepit!!!* People might say your weird, mean or annoying, but guess what?? I DON'T CARE!!!!!!!!!! ;-D Luv jo net soos jy is mielie*
Heyyy my Carla kind...I DON'T CARE TO...hehe loves u
Hou j baie van gimnastiek??*
JaH..Duh
Hoe_kry girls_sulke mooi_bene soosjy_??
Haha uhmm...nee jongi ek sali weti...
HeY sussaQii !!!♡ ek bja liefa ju MilliaQii maakii saak hu ver ons van mekaar isi ons sal alty "ClOsE" bly ne ;) _xX mizz ons tydQiis saam my mensii :'( ma eka sal altyd liefa ju bly :p ({}) ...♡ !!!!!! * carlyY14
HeY my Sister kind...*
Awww eks liefas jw millions...*
We will always be close...maybe not in Distance..but forever in Heart...*
Miss jou net so BAIE..
#SisterLiefde
Heya!!* wat was jo weirdste ding ooit wat j al gedoen het??*
Pjamams ini Mall geloop saam Cari...
Jy is mal mooi_en *exy..
Hehe uh thanks jong
Hkm is j en stepan uit
....
Vwhj
So ane S*xY ouQi..;)
Hello hahaha,* dis NyQii!*.. (Lene)* j is AWEsome!! Wil j graag ontmoet!!*....
Heyy NyQiii hehehe wil jw net so graag ontmoet..:p eendag neh
Hay omelet !!* lekker daggi saam jou gehad *mwhazz
Pikkewyn.. Xx
Halo jou oulike mensie jys *exy in elke menier moontelik en sal like om meet as vriende te wec
Hey uhm..Dis baie oulik van jou..maar Ping asb.. xx
Heya*__ it's FrancoiS!*__hehe...staY One KicK as* GirL ...hehe__i really don't know what to ask u hehe__that's all I got night nighT Xx love u!*...as friendS!* hehe frannyLozEr
Hehehe thanxx FrancoisQiii...
Hehehe NighTz..Lafs u 2 xx
Hay omelet lief jou baie * stay awesome Mwhazz xX
Heyy Pikkewyn...liefies jw owk.. Bly so oulik soos altyd..xx Liefde
Hey my LozerQii :P... Hehe mis jou . Ek dink ,,ek weti wat om te vra nie ... Hehe
Hehehe HeY m LozErQii..
Ekke miss vijozz net so baie..
Hehe xx
Who is you *exy cousin ??? :p
Eliska..*
Hey hey ... My BUDY ... Wil net se bly altyd so awesome mal oulike kindQii ... Mag nooit verander nie ne ... DnkQii dat j sulke awesome buDy vi my is ... LaffFSs jw bjA ((SpeSi mini haale Mense ) D xxx
Hehehe heeey my b u d d y...* vir altyd spesi mini haale mensies...* Bly so oulik en funny neh...* lief jaws..*
Heyyyyy My Twiin !!* :D just wanna say lovies ya !!* hehe. :p j mal kwl my Twiiin lovesya hehe can't wait 2 kuier again !!!* :D
HeYoo m Twiiin_!!;) ;)_Kani Wagies Om jW weEr tE sieN niE-!!!:)) LOVEYA2
Hoezit my chomma!!!
Jah jou weird as* mens...hoezit
Hellooooooo suSaQii* bly so crazy en awesome soos wat jy is !!! (Never change!!) Luv u!! Chella_01
HeLLLLa SuSa jhy moet ook nooit change ni..hehehe luv u 22222
Hey,how's High school... Going?(:....know that I miss you like hell ):...s*cks knowing I'll never see you again :'(...
HeYYY_!! Uhm high schools fun I geuss....Buh like who u??
Hayyyzz liefie lief vijo bja neh
Heyyy my Liefie Kinta lief vijo bitter baie ook
Hehe jy maLllL mar mal oulik liefies jou sUssaQii******* Chella Chella_01
Heheheh aiii susaQi ekke net kleiiin biq mal..liefies ju oowk
Wies almal vi ju mooi
Ping my en ek se ju
Van wie hou jy en met wie wil jy uitgaan en wie wil j nou by jou he en wie wil jy soen en wie wil j he mut skole skuif
Steffen
Hgd??? Hehe
Baie gud DanQii
Senou ek was mooi sou jy my n soen gee
Well ek weni wie jhy isi
Wat wil jy he mense mut in jo raaksien???
Oh jig nee ek wni...
Sou j jou naam wou verander indien ja na wat??
Uhm ja na melissa jane
Mis jy vir my ma?
Well ekke weni wie is jou ma
Ek wens ek kan jw ore uitsuig
Seriously...dis gross...:\')
As jy enige persoon ini wereld kon wec wi sou j wec
Myself...want hkm sal ek iemand aners wil wees :)
Hey Millies (my chompy) is j lief vi my
Ahg my CarliQiiiiii Hku sal eke nu ni liefvi jw wesi...Jhys my one in a million friendy....liefies jw Chompy
Wt jou fave boek ??
Hkm?
In n oogwink..want dis net n awesome boek
Van wie hou jy ????????? ;P
Bwahaha gani vi jw se nie...as jhy bja graag wil weet ping my en ek se vi jw
Ekt blonde hare groen oe..in hs eldoraighn..as onz enige plek ini wereld aleen kon wees net ek en jy..waar sou dit weec..!!net ek en jy..alleen..ini donker..
ChanelleQii sal oket jhy wec...;) hehe in Parys...lovies jw
Gan jy hokkie los vir netbal..??#*
NEE nooit...mag nie netbal speel a.g.v ny knieg
Dankie vir saterdag dit was die lekkerste dag ooit bydie hokkie..!!* <3 liefies juw!!*
Dis altyd n plesierQi...*Hug* liefies jw ook
As jy enige plek nou in di HELE wereld kon wees waar sou j wil wees?? 3 plekke?
Kanada..Kaap of U.A.E
You've changed...
Thanks I know..._!!
Wat sal jy doen as ek nou by jou was?
Well wi is jhy?? Ping my op bbm
Hєy εк liefies ju baja
Uhm ohkay?? Wi jhy ping ny grwt asb op bbm...::))
As jy enige dier op aarde kan wees watter dier sal jy kies???
Perd
If you could be in any movie which will you choose?? Name 3
Soul surfer...Stick it....Klein Karoo
If you broke into your own house what will you steal first??? WHY???
Haha WTF y would would I brake into my own house....??
Who do you like?
PING me on bbm and ill tell u
What is youet most embarrasing moment???? Evre???
Uhm...actually don't know...its probably either one I had with Carli or Kristen
Mis jy vir carli? Hoekom?
Jhy weet clearly ni hoe close ek en carli was/is....Hoor oz is soos frieken susters...Ek mis ha ja ek mis ha mur bja...niemand kan ooit my Carretjie se plek vat ni al proebeer hulle hoe hrd.....Gan vra biQii mense wt in my gr7 klas was hu close en mal oz twee was...:)
Who is your idol??? Why??
Nastia luiken cuz she's a gymnast!
Hou jy nog steeds van raylan?
Nee nooit!! Oz prti mea mt mekar...laaste keer wt oz geprt ht was laste dg vn gr7
Hoekom is jy nie in dieselfde skool as carli nie?
So mal graag wou weaas...ma Centurion is nt soveel nader as eldo
Wie like
Wie like ek??? Ping my op bbm en ek se vi jw!!*
Mis jy Fleur?
NEEEEEE Ek mis net vi Carli
Wat is jou tweede naam?
Jessica Jade
Hahahahaha. Wi like jy
Sulke ouki wah ek nu al kinda lank like...[[Blue I lover..]]
Hoekom is jy single?
Hoekom is ek single...surely wnt jis ek wni...hehe neh joke net..
Hey sal jy ooit met Duan uitgaan as hy jou uitvra _ indien nee _ as hy voor jou staan met 'n groot bos blomme met die beautiful'ste kaartjie _ [:
Uhm ping my op bbm dan sal ekke jw se!
Hehehehe wmj?
Le en leer!
Who are you dating and why?
MELISSA this could only be u!!! And 4 the last time I AM SINGLE!!!!
VIEW MORE