profile img

Enaye petersOn

Enaye

Ask me anything you like anonymously

43 Replies

Jy het altyd saam my en my nigie gesit in die ogende ons het lekker tye gehad in die afr se klas !

Hahahahaha jah nou lui dit n klokie ons het fun gehad saam dai mal juf van 2 jaar trug??*

Enaye replied 4153 days ago

My naam begin met n c !

Chane'Qii in graad 11 zel se vriendin my interhoer mqii??*

Enaye replied 4153 days ago

Hey jy is een van die amazingste mens wat ek ooit all ontmoet het ek is bly god het my in jou lewe geplaas ek so nie sonder kan kla kom nie wou net se ek is lief vir jou !! My susa angel11

Awwhhhhh baie dankie en eks ok dankie die here het jou in my lewe geplaas liefies ju ook!!* xxx

Enaye replied 4153 days ago

Ek wil he jy moet raai??? **

Gee my n lydraad soos die begin van ju nam of die nampie wat ek jou noem?*

Enaye replied 4153 days ago

Jy is die beste vriendin ooit !!! Ek mis die lekker tye !!!!

hahahha dankie ping my asb wil weet wi jy is!!*

Enaye replied 4153 days ago

Sal j eerder gaan fliek of by die huis n paar movies rent

EkA sal eerder n movies rent en dan my die huis kYk..*

Enaye replied 4170 days ago

Hy ♡°◦м̣̣̥̇̊ÿ̲̣̣̣̥◦°♡ sussie ek wil net se jy is Awesome en ek miss juw hell bja wens eka kan juw sien maar ♡°◦١٥٧٤◦°♡ you lots sussa

Hey hey susa'Qii mis ju net so baie loves u 2 kisses!!*

Enaye replied 4171 days ago

Jy is een awesome en MALKIND in afrikaans, Die klas sal so stil wees sonder jou nie eers die,Jufvrou sal jou plek kan in vat nie. Wil net se dankie dat jy in ons afrikaanse klas is as jy nie da was nie het ons nie so awesome klas gehad nie.

*Hahahahahahahahaha what??*

Enaye replied 4247 days ago

Teken asb vir my n patkaart na jou hart want dai pad is regtig moeilik om te vind

Awwhhhh dis super dooper oulik?? Hoe kan eka sulke padkaart vir ju teken as ek ni weet wie jy is ni ping my asb!!*

Enaye replied 4247 days ago

As jy sorg vir die roomys sal ek sorg vir die koekies =D kan nie wag nie gaan vlippen lekker wees met jou

Deal is on!!*

Enaye replied 4247 days ago

Jy is die beste sussie onder die son danQii vir alls love you 2 bitz

Hahahaha loves you 2

Enaye replied 4247 days ago

ѕαℓ ‎נу мєт му утgααη..?? Wees myne asb!!

Hahahahahaha hoe kan eka joune wees as eka ni weet wie jy isi??*

Enaye replied 4247 days ago

I love you so much? I wish you knew

Awwhhh can you just ping me want to know who you are plz!*

Enaye replied 4247 days ago

Ђ3¥ αωєѕσмє buddy will let se jy is te ¢øøℓ vir woorde !!!! Ek miss jou vreeslike kan nie wag vir die toer nie my roomys buddy!!!!

Hahahahaha eka kan oki wag ni en eka sal seker mak vir ons 2 vir roomys so lank juf mulder ons ni weer vang ni aners gaan sy ons mouer!!* hahahaha of sy gaan net wee vir ons se julle 2 chitters!!*

Enaye replied 4247 days ago

Wie jou buddy in die afrikaanse klas. Soos in j sal never lag sonder daardie spesifieke persoon in jou afrikaanse klas ni

Well as sy saam my sit in afr. As eka ha skelempies in die klas in kry is dit my male maaikie Eunise!!* Maar as eka ni dit kan doen ni lag ek ni somer in die klas ni!*

Enaye replied 4247 days ago
VIEW MORE