Visit this profile later to see if your question was answered.
Nah . Ht nie tyd nie
Ek hoop jy verstuk aan daai kak wat jy praat . Ek is vriende met hom want ek kan wees en jy gaan nie my se nie jy is nie my ma nie . Hy is n lieflike mens met n pragtige stem en ons ken mekaar al n dikke 4 jaar so gaan speel jy liewers in die sand . Net omdat sekere seuns beter met meisies oor die weg kom beteken nie dat hulle noodwendig "gay " is nie . Jy sukkel seker om jouself te vind neh ? in opsigte van $exuality . As jy se Dwaine is gay wil ek verjou se ek loveeeeeeeee gay mense en jy kan gerus my n dm slat ek is seker ons kan goeie vriende word aangesien jy ook vir die ander span skreeu ?
Charneee ? mooiste ?
Nee
Damnn girl . Hoekom sal ek dit haat dat hulle saam is? Hulle was al saam toe was ek en hy nog besties soos jammer om jou babbel te bars . Ek sal hulle nooit probeer opbreek nie want hy is een van my goeie vriende en sy maak hom gelukkig so hoekom sal ek in die middel daarvan wil staan . Ek sal dit nie oor my hart kan kry om hulle verhouding op te donner nie . Hulle is mooi saam en ek het nog niks maar goeie goed van haar gese nie so asseblief kom reg . Sy is verskriklik nice en verskriklik mooi . #ekshoutbrein ?
Yesss
Wanting to adopt children . Their parents would've given them names already so yeah . But if not Riley -Tyler
It goes down in the dm ? send me a message and I'll come talk to you no pressure. Oh and btw you can not direct translate s*ck in English to suig in Afrikaans . ? #sorrynotsorry
I'm not one for dating so no one .
English would be great ? afrikaans eh average .
Straight since day one ?
I'll post one soon . Blame it on my layout ?❤but slat a whatsapp and I'll send you one
Not sure yet
Nothing will make you happy until you choose to be happy ? -JVS
Moenie die druk voel nie ?
Stuur my n watsapp dan verduidelik ek gou .
?
My laerskool vriendinne is my konstante .
My hoerskool vriendinne is my veranderlike.
- as jy wiskundig verstandig is?
That's not what Helen said ??
Ek wil nie deel van die squaaaddd wees nie drol ? Voetjek weg . Ek doen squats nie squads nie ?
Why does it seem like you're jealouuuus?
Nah berah . Why should I try if I already fit in ? makes no sense ey??
Catching crabs naked
Anne ❤? // sy is my lewe ? #sinceprimary
Realized ? okay .
Uhm . I've realized that on primary we didn't really have to deal with actual drama or beef with friends since it is my 2nd year on high school . My friends from primary are the realist . I love them more than ever now that I've realized what fake btches I've came across to have as" friends". Be real with me bc I'll always be real to you if I don't want to smile with you I won't , believe me . I won't talk sht behind your back If im to a ***** to say it in your face , and that's where they do the exact opposite .There is one or two great friends I met in High school but yah I'm just thankful for the btches who is still rolling with me since day one bc they ones you met on the way tries to get in the way . Shoutout to my girls Anneeeee , Tanelssss and Helen Brittsssss #sinceprimary ilyous ❤
Ohhh .Is dit so ? ugh great as jy so dink.
Elke man wat ek sien is nie hawt nie so not a chance
?Ek sweer ons kan vriende word sodat ek vir jou beter grappies kan leer .
Wel as dit so is kan struisies se meisies bly wees ek gaan weg .
ps:jou skool se meisies soek geselskap, kom kuier bietjie ek het talle goed om met julle oor te praat .
auw ❤ek het n idee
ily babe
missings xx
Whatever floats your boat darling .
Don't grow up it's a trap ?
Is die wie ek dink ? jy is legit so oulikkkkk ily girl ??❤
Auuwww love you x? kom huistoe nou ? asb
Thenks love X x x
Making use of the opportunities given , new town = meeting new people ... so I'm in for a rollercoaster ride baby ?
Ons het mekaar al geken van laerskool maar het aan die begin van die jaar saam begin atletiek oefen❤ sy is die beste ...spel asb haar naam met n hoofletter ?xx Jade
Die het my soveel beter laat voel xx dankie baie jy is n engel / vriend duisend ❤❤
Waardeur ❤❤
Stop die lorrie .Ek praat skaars met Jean of Clyde ☝ . Om te se ek is lelik maak jou nie veel mooier nie of hoe ? Dink seker netso flippen min van jouself dis hoekom jy dit sal stuur om beter te voel oor jouself ? ek meen dis rustig ou chom ons almal het insecurities en myne is seker die rede hoekom "Ek my gesig toe hou op photos " soos jy sal se . Ek het heelwat photos van God se pragtige skepping ---> ( my gesig as jy te n dumbnut is om te vang ) indien jy dit wil sien . Btw beauty on the outside ain't everything darling so pasop vir jou . ? yet again haters gonna hate en ek is chilled daarmee so lekker asemhaal verder . Mag God jou seen?
ugh ?Naas kaas
Auw love ?❤ hope to see you soon though x missings too
Die feit dat twee dogters dink hulle kan my original sayings gebruik asof dit aan hulle behoort . Ek meen dis nou n jammerte dat hulle originality -100 is maar dis regtig nie my probleem nie .
All postive things or people surrouding me✨
Jammer om van jou kak te hoor ?
?ogirl . Ek het mos gese proses Enicia chill jou quava word in werking gestel . Het jy al gehoor van ovuleer en menstrueer ? indien nie diink ek jy moet bietjie meer aandag gee aan jou bio boeke as aan my? .Dis tog net menslik . So kindly voetsjek?
one Crazy A$$ ex ?
Ek dink nie ek is kewl nie ek weet ek is kewl?
I'm in favour of everyone so nah bra ??
Ek is te vinnig om op my perdtjie te klim , maar daar was vermy gese dis omdat ek omgee en nie toelaat dat mense oor my loop nie . ? maar proses Enicia chill jou guava word in werking gestel?
Eh . Ek is te besig om asem te haal sal reply as ek kla is ?
Jaaaa seuna ??
Yum yum bubbelgum ?
Helen is $exy , more than amazinggggggg and flawless is her middle name . ? Ughh plessh ❤ily2 darling x .
Sjoe waar begin ek ? sy is amazzzing , goeie mens , verskriklik mooi , een van my goeie vriendinne , sportief , snaaks , caring ,mooi mens van binne en buite , ek waardeur daai kind rerag baie ❤❤❤❤❤❤ - rooi hartjies net vir haar .?
Sy moet net daai ogie in toom hou ?tagged ...Laureka
Cornaal ❤ dis sad om te dink ons gaan nooit weer saam kan speel nie. Jy is n uitstekende netbalspelster ? . Ons gaan jou verskriklik mis veral die oefensessie xx ily
Don't get it twisted ??
Thick eyebrows ?- ab
Ugh . Hoekom warry jy ?
Babycakes sien vir coolcat more ?
Oeh donkie ? wit met swart strepe
My coolcat ? ?
Ek wag nog ?
Groener as gras ?
That's for me to know and for you to find out . ?
Ugh fenks love ✨
Girl under a layer of fat yes . ?
Laywerrrr darling ?
Ugh naas kaas ?
Orait I guess .?
shtty kids I'm definitely no fan of . These hoes ain't loyal
Google it ?
Want ek vra mos vir mense goed oor qooh me . Want ek gee mos om oor ander mense se lewens want jy dink mos jy kan my se wat om te doen . K kan goed in mense se gesig se en vra want ek het nie sake an nie so volgende keer sit maar naampie by dan kan ek jy dit uitsorteer okays . duidelik
My boo*s
The few loyal friendels I have left .?
It's just me myself and I
I aint got no type ? jokes jy is my tipe seuna ily -Cc
Altyd ????
Anzel the one and only. Coolcat vir die lewe ugh . ?
My grappe dra nogals gewig? . Waardeur seun ?
Kort jy brille?
Daai kewl kind cornel .
fml ? idk and idc
Catwomen ?? * being a hero by killing cats *
Lank gelede was daar n meisie . Die meisie het elke middag by haar ouma gekuier .Haar ouma was baie lief vir katte en het sowat 10 besit . Hierdie meisie het mooi aan haarself gekyk . Sy het ellke middag na skool haar gesiggie in die wasbak naby diie toilet gewas . Een middag die baba kattjie deur die badkamer venster gespring terwyl sy haar gesiggie gewas het . Sy het haar byna morsdood geskrik en in n oogwink die onskuldig kattjie bydi toilet af gegooi en geflush . Hierdie meisie moet met die gewete saamleef . Sy voel asof katte haar haat en glo hule spook by haar . Hierdie meisie is ek . Enicia ??
Hys die dawg . Guy best friend in the house. Jammer om jou babbel te bars ?
Jis . Rooi kaart vir jou seuna jy weet nie waarvan jy praat nie . Gister vir dit . Kakka vrotta mamma drolla vrot vis vrot vis . Jy kan beter doen probeer weer xx ily
Gurrrrlllllll ?
Depressing negative quotes about life .
Want ek kan ?
To be a happy chappie ?
vra my weer na die vakansie ?
Cellette ?
Average kind
Eating
A box of donuts
Justin bieber