45
Replies
Gee my jou nommer
Instagram meisie 😉😉
Dm my dan op insta🙆♂️
EricR replied
1831 days ago
Agh jys mooi
Dankie baie🤗
Dm my x
EricR replied
1979 days ago
Hardloop jy nog
Jaja ,en gaan nooit ophou nie,dis my pasie en dis n Talent wat ek van God af gekry het so ek gebruik die Talent tot my volle potential ❤hardloop is lewe #everydayislegday
EricR replied
1982 days ago
Hoekom is jy so 'n does???
Ek hanteer mense soos hulle my hanteer?
EricR replied
2029 days ago
Best friend??♂️
Don?
Marno ?
Jan?
Heinrich?
EricR replied
2033 days ago
Mooiste girl's in die skool?
Ek kan nie se nie ?dm my en ek sal jou n hint gee?
EricR replied
2035 days ago
Have you ever been in a situation where you were really happy to pee but felt sorry for the girls you were with that didn't get that opportunity?
I don't think I was in such a situation before?
EricR replied
2036 days ago
Het jy n oog op iemand??
Ek het inderdaad ja?
EricR replied
2036 days ago
Hoe bly jy so gemotiveerd om elke dag so hard te oefen??
Dis nie altyd so maklik nie maar ek het n droom waarna ek werk?en dit maak dit makliker?
EricR replied
2043 days ago
Jys soo cool ??Ons moet net bietjie meer chat ?en ek dink jys n vrek goeie atleet en die wat ons al gepraat het is jy mal nice ?
Aggg danki baie☺ek wardeer dit rerig baie,,die het sopas my dag gemaak☺
Dm my en dan praat ons verder?
EricR replied
2098 days ago
Jy en Zhani?
Wat van ons?
EricR replied
2111 days ago
Mis jy vir Chantelle
Nee ek doeni,ons was goed saam ,maar wat gebeur het is in die verlede ek fokus nie op my verlede ni
EricR replied
2121 days ago
Like jy vir janine ??
As sy my persoonlik vra ,dan sal ek haar n antw gee?
EricR replied
2133 days ago
Wil jy Janine matriekafskeid toe vra?
Sal maar moet wag en sien??
EricR replied
2133 days ago
Wat het met jou en Chantelle gebeur?
Sy was neti reg vir n verhouding nie?♂️
Sy nou iemand gevind wat haar bly maak,en ek is happy vir haar ??
EricR replied
2137 days ago
Mooiste girl wat jy ken?
Dm my en vind uit??
EricR replied
2138 days ago
Ou. Jy is weird?
Danki baie?
EricR replied
2138 days ago
Hoekom is j so aan?
Umm danki I geuss??
EricR replied
2138 days ago
@Noobie21
I know who dis is?
EricR replied
2184 days ago
Wie het jy op die oog??
Dm my en vind uit??
EricR replied
2185 days ago
Hoekom het jy elke tweede dag n ander meisie
Ek het baie close vriendine ?
Nie elke meisie met wie ek praat is my nuwe girl nie?
Jammer om jou bubble te bars,sorry hoor??
EricR replied
2188 days ago
Jy en Janine?
Ons is net baie goeie vriende??
EricR replied
2190 days ago
Jonelle soek jou totti hard
Sy kan maar lekker soek?
Sy moet maar haar ou sin soek?
EricR replied
2192 days ago
Wat nou van chantelle
??
EricR replied
2203 days ago
N kort persoon en altyd n grumpy face ?well umm eks te lank om jou te sien soo ??♀️?
Ek weet wie die is???
EricR replied
2204 days ago
Nogals mooi?❤️
Agg danki baie ?
Mag ek weet wie jy dalk is???♂️
Dm my asb??
EricR replied
2205 days ago
Myne ❤️❤️❤️❤️
Myne❤❤❤❤❤
EricR replied
2217 days ago
Is jou hart gevat????
Jaaaa???❤❤❤❤
En ek gaan hom nie deel nie❤❤❤
hoekom is jy en zandri uit ?
Ons het so baie baklei en ons wou nie memaar verder seermaak nie toe besluit ons saam dit gaan die beste wees as ons maar net vriende te bly
EricR replied
2225 days ago
Hoekom is jy so hot?????
Want God het my so gemaak????
Wie is jy dm??
EricR replied
2226 days ago
Wie is die Chantelle meisie?
Iemand spesial in my hart❤
EricR replied
2227 days ago
Jys n regte A$$hole
Aggg danki hoor?
EricR replied
2227 days ago
Love you ❤️
Mag ek dalk weet wie die is?
Dm?❤
EricR replied
2228 days ago
Amazingness ❤️
Agg dankie ❤️
EricR replied
2231 days ago
Why do you give the feeling to the people around you , you hate them
Maybe you should learn me better first?
EricR replied
2231 days ago
Ek is mal oor jou ?
Mag ek dalk weet wie jy is??
Dm??
EricR replied
2232 days ago
Jy en Jonelle? ??
Wat wil jy weet? ?
EricR replied
2235 days ago
Coffie
Tee
Powerade
Water of
Coke
Op n lekker warm dag n powerade maar terwyl ek atletiek oefen drink ek water, as ek my water onthou ?
EricR replied
2237 days ago
Another hint? ?
Dm me and find out?
EricR replied
2240 days ago
Give us n hint of you your crush are ?
Mmmmmm oky?
70??
EricR replied
2241 days ago
Have you ever been in the situation on a trip where they pulled over for the guys to pee, but wouldn't stop at a bathroom for the girls?
Nahhh I travel with gentleman and we will always stop for everyone??
EricR replied
2241 days ago
Crush? ??
Yeah I got a big crush on someone?
Dm me if you want to know??
EricR replied
2241 days ago
Who was the last person to call you?
My best bro??
EricR replied
2242 days ago
Dream Job ?
Professional athlete ?
EricR replied
2242 days ago
What do u like doing more by yourself?
I like toe go an train and improve on my Talent that God gave me????
EricR replied
2242 days ago
VIEW MORE