profile img

Estean

Estean11

Ask me anything you like anonymously

79 Replies

kom ons doenit, sommer oppikoppi

Versteekseker

Estean11 replied 4811 days ago

Weet jou ma jy is hier?

Nee. Nee sy doenie... Weet jou Ma jy vra stupid vrae?

Estean11 replied 4820 days ago

Hoekom sit jy Fabien Cancelara se foto op en nie joune nie???

Want FABIAN CANCELLARA is super kwl.

Estean11 replied 4831 days ago

Bbm pin??? ...:)

239FC337... Ek belowe.

Estean11 replied 4847 days ago

EsTeAn... Watse Tinkie is vjo die lekkerste tussen chocolate potion .. Choc mate en caramel swirl??

Chocolate Potion... Hahaha... Werk vir my...

Estean11 replied 4861 days ago

You are what you eat, have you eaten any *exy beasts lately?

Honestly... Jahp :P

Estean11 replied 4872 days ago

Judge jy mense?

Nah, ek doen nie die moeite nie.

Estean11 replied 4872 days ago

Is meisies in hoehakskoene vir jou *exy?

Hahaha... Vokof Willie...

Estean11 replied 4872 days ago

Mag ek vir jou 'n vraag vra?

Ja?

Estean11 replied 4876 days ago 2

Hoekom bloei my lip? Behalwe nou dat ek *exy is... En jy *exy is... En daai chick wat daar stap ook *exy is...

Ek is *exy jy\'s reg, jy is ook *exy... En daai meisie is ook *exy!!! Mar jou lip... Jou lip is ook seker *exy... Ek hoor daar is n siekte wat yt breek wat al die *exy mense se lippe laat bloei, my lip bloei ook...

Estean11 replied 4877 days ago

Y do u hve 2 be so fit?

Duathlon

Estean11 replied 4878 days ago

Iam back back agen! Hehehe so do u smoke or drink... If not y? And If u do y?

Nee, ek rook nie en ek drink ook nie. Fiksheid, fiksheid, fiksheid...

Estean11 replied 4878 days ago 1

*Wat soek jy in n myc*

Whahaha... Wat soek ek *IN* n meisie? Jammer... Ek sou iets baie snaaks gese het maar ek gan ni... Well sos ek gese het, ek hou van alle meisies solank hulle mooi is...

Estean11 replied 4878 days ago

Haha-- hoe weet jy of di •sTALKERS• *exxy is asit anonymous is!?

Waaaaaaant... Ek is *exy... *exy mense stalk mekaar... Ek stalk jou ook... Oh en ek het so ander *exy stalker op BBM... Stalkers is altyd *exy...

Estean11 replied 4878 days ago

DiNk jy •stALkERS• iS kWL?? ;) ;) *

Veral as hulle *exy is... Soos Bianca en har anonymous maiq!!! ;)

Estean11 replied 4878 days ago
VIEW MORE