735
Replies
hkm is jy en vera ni meer vriende ni?
Syt nie haar prioriteite reg nie en maak dom keuses
beste vriende?
Ekt baie vriendinne nie bestes nie💓
Waneer jy in harties?
14-21🥰
Is jy en kaitlyn nog vriende want sien julle nie meer saam nie
Dm
Why u so pretty?????
Thanks
Eks so bly jy en Kaitlyn is nie meer vriende nie want jy het haar net gebruik
Ok😂😂
Hoekom neem jy xhosa
Ek doeni
Top 5 goeie vriendinne?
Kaitlyn
Danielle
Andrea
Lisa
Ghitannah
Praat meestal met hulle maar ekt baie close vriendinne❤️
Jys so mooi! En jy inspireer my om 'n beter persoon te wees💗
Dis is soo cute asb dm my❤️
Watter vakke neem jy volgende jaar ?
Biologie
Verbruikers
Xhosa
Jy was letterlik die mooiste meisie gistraand daar, al die ouens het gekyk🤤🤤
Uhhhmm nee😂😂
Jy en Aiden is letterlik goals
Baie baie dankie❤️
Ek kan nie glo mense sal mislik wees met jou oor jou posts nie. Dis so mooi. Hulle is net jelly🌼
Dankie🥰
Montagu '18 😏 Btw mis jo super bja!
Imyyy !😭😭❤️
Why did u delete your recent?
Mostly bc of the hate
Wat dink jy op di oomblik oor K en moenie se dm nie
Tbh weet ek nie
Jou recent is lit 🔥
Danie
Jou recent is lit 🔥
Dankie
Ek het nou lekker na jo recent getos 🤤
Ewww🥴🥴🥴
What is your darkest secret
Ek heti😂😂
Aiden is een punt god goed in rugby
Hys n legenddd😻😻😻
Moenie laster nie
K versprei stories oor jou ne
Die warrie is min, ek weet die waarheid🥰
Jou en aiden se future?
My trouman🥰🥰
Wat het gebeur tussen julle ?
Dm
Hkm jhy en kaitlin ni mee vriende ni??
Dm
Ops oor dai Liani girl
Leani*
Sys baie oulik en ons het baie ups en downs gehad maar syt nog altyd saam my gestaan💓
jy is soos n freaking rolmodel vir my 😪 jy is rerig stunning en ek se dit ni baie ni want eks nogals te skaam om jou te se (rejection issues lol) ma jy is rerig so sweet <33
~b
Die het legit my daggie gemaak❤️❤️Baie dankiee en asb se my wie jy is, jys legit die oulikste persoon ooit x
Is jy en kaitlyn B nog vriende?
Nee💓nie op oomblik nie🙂
Wat dink jy van jo?
Ken nie persoonlik nie maar hy en vera lyk baie gellukig saam so ek is bly vir hulle 🤪
Hoe besluit jy en aiden dat julle n foto saam gaan neem? Soos se jy net kom ons neem n foto?🤷🏼♂️
Gewoonlik stuur ons deur die week cute idiees vir mekaar en dan besluit ons, ons moet een neem😂
Watse vakke vat jy volgende jaar?
Verbruikers, besigheids en Xhosa
Dan obvi afr en eng, en wisk G✨
Five feet apart😍😭
Whatttt, isit al uit??!!
Is jy reg vi linz ?? Eks over exited
Gaan my mense mis💞
Jy nie bang as jy weg is aiden doen anne goed ni😂
Nope ek vertrou hom 1000% en ons gaan elke aand bel
Dis net 10 daggies❤️
Haloo daar slaaiblaar
Jys weird😂😂
Kaitlyn is baie kwd vi jou. Sy het my gewhatsapp, like wtf het nie geweet julle sal baklei nie
Wat het dit enigsens met jou te doen🤷🏼♀️En sover ek weet baklei ons nie.
Juss Kan die mense net ophou sleg prt can kaitlyn I mean sys soos letterlik die niceste mens wat Ek AL ontmoet het
Exactlyy?
Ek hoor jy cheat op aiden ma hy weti?
Is jy mal?????
Kaitlyn is soo groot slet, sy spring van een ou na di ander toe
Syt laasjaar laas n ou gehad en kry jou definisies reg voor jy wil sleg praat?
Was Aiden jou eerste soen?
??
Sal jy met aiden afhak?Ja of nee moeni se dis persoonlik nie of iets soos dit want dis deek van n verhouding soo net ja of jee
Persoonlikk
Cheater?
Ek het nog nooit nie en sal ook nooit nie?
So jy was nooit lief vir daai Dylan ou nie?
Hyt my nie reg behandel nie so nee
Was jy Aiden se eerste soen?
Nope
Jy en aiden is supperr cute saam?
Baie dankiee?
Het jou eksamens al begin?
Eers woensdag?
Wat sou jy doen as jou ouers jou se jys te jonk om uit te gaan met iemand?
My ouers is nie so nie maar ek respekteer my ouers se besluite so ek sou seke nie dan uitgan nie ??♀️
Was Aiden jou eerste soen?
Nee maar die eerste persoon wat ek voor lief is❤️
wie mis jy die meeste in laerskool?
Michelle❤️
Het jy soos ń schedule op waneer jy moet post? ??
Nee ek post wanne ek lus is?
sal jy ooit met n girl afhak weeees eeerlik
Is jy nou djass??ekt n ou en eks straight?
Wanneerr post jy en jou ou wee saam?
Woensdag?
Wies die snitch wat gan stitch?
Ek rad nie mense uit op qooh nie???
Jys lekker n dom boks ?
Dankie?
Het jy al in jou broek gepee ? Wees eerlik
Seke toe ek soos 2 was ja??
Trek aiden weg?
Nee hy gan op toer????
Hey essssieeee
Hayyy anonymouss??
What happend to that girl on your story and why u sad
She passed away from blood cancer in gr7 and today is her birthday, its a really senti subject to me?
Ek het raad nodig. Daar is hierdie ou wat gesê het hy hou van my en dat ek sy eerste crush is, maar ek voel nie dieselfde nie. Wat sê ek vir hom?
Wees net gentle met hom want jy wili hom seermaak nie. Se net vir hom jy moet eers jouself leer lief he voor jy hom kan en hy is n baie goeie en nice persoon . Wees eerlik✊?
ek honestly mis die ou estee. Nou omdat jy mooier geword het en “cooler” het jy so baie verander?????
Dm my asb??
Hoekom post jy so baie oor jou en aiden maar hy nie
Ek weti en dis sy eie besluit ?
Wat dink jy van kaitlin se recent??
Ahh eks super trots op haar❤️
Jy post is so so mooi, asb post meer waar jy smile???
As ek nie so insecure was nie sou ek?
Dink jy aiden is jou soulmate en dat jy met hom sal trou?
Ek dink reriggg so, hys rerig n keeper?❤️
Have you ever been in a situation on a trip where they stopped somewhere but the bathroom was closed and they wouldn't stop again somewhere else?
Nee?
Wat maak jy moreee???
Gaan in somerset west gaan brunch saam my sus en daar n spa en swem dag hou
Dan die aand gaan ek saam vriende fliek✌??
Have you ever been in a situation where you and a friend drank a lot of water/soda, before discovering the bathrooms at the place you were at were closed?
No??♀️?
Hiii uhmm eks graad 8 en ek wil net se ons almal praat elke dag oor jou en aiden julle is soos ons “it couple” ons kyk soo op na julle???
Die is cute.?
Di nwk was di beste saam jou ?
❤️❤️
Hkm post jy soo baie bakini pics?dink jy jou tette is groot?
Dis 2 fotos en nee ek warrie nie oor sulke kak nie ekt dit gepost omdat ek nie warrie oor wat mense dink nie as ek daarvan hou sal ek dit post?
EK KANI OOR DAI SOEN KOM NIE??post nog
Uhh thenks???♀️
Hou op om te dink jys cool en om probeer in te pas
Ek doeni?
Ek like jou recent??
Dankie?
Jy weet Liani meisie hou nie van jou ou nie en jy hou nie van ha ou nie en as jy nie ha besluite kan respekteer nie dans jy n tief
Sy heti n ou nie, en sy is die een wat moet respek kry ek weet dis tien ten een jy wat dit se leani?
Almal is jelous oor daai soen?
Ne??
So hy jou uitgevra jou gesoen en toe foto geneem?
Ja?
Julle het aan soos glad nie affection gewys Saterdag by die rugby nie? Soos nie hander vasgehou of so iets nie?
Ummm want hyt rugby gespeel??
Kaitlyn Bouwer ?
Bauer*
Ahhh letterlik my sussie, lag te veel saam haar en vang saam kak aan maar dis wat die goeie tye maak??weet nie wat ek sonder haar sal doenie
Ek hoor jy hou van brag met jou foon?dink jys djass met jou foon neh???
Dis manet n foon??♀️Niks special nie en brag ooki daarmee nie eks dankbaar vir als wat ek kry.
Kani wag vi di nawk ni
Ne??
Fav mens? (Mag net 1 kies )
Bang mense raak kwd so dm/pm
Jy en kaitlyn is friendship goalss, like omww hoe kry julle di reg ??
Ons click manet super goodd
Hou julle ooit hande in publiek vas of iets? ?
Natuurlik?
Stop being so pretty?❤️ek wil so graag jy wees? xx skyelouw_
Girllll jys gorgg verbyy??kani glo jys nogi n bossmodel nie?
Wat tussen jou en dai liani girl gebeur
Syt ons vriendskap weg gegooi vir n ou?
Soen aiden lekka?
Watse vraag is dit??
VIEW MORE