profile img

Eune

Eune_sxx

Ask away ??

139 Replies

Swot jy en Dries?

Jaa ons altwee swat maar by verskillende Uni's😊

Eune_sxx replied 1720 days ago

Weet j of Elke 'n ou het???

Ek weni,dm haar en vra haar self?

Eune_sxx replied 2232 days ago

Lavonne en Henry?

Hulle is cuties,en smoorverlief????

Eune_sxx replied 2237 days ago 1

Is jy en Ronan iets?

Nope,ons is rerig net goeie pelle,ons altwee is op dieselfde bladsy daaroor☺️

Eune_sxx replied 2239 days ago

Euné jy is vir my soooo mooi, jy weet klaar wie dit is????

Dankie dankie☺️☺️?

Eune_sxx replied 2246 days ago

Moenie lag vir my pickup line nie? jy gaan gewoond daaraan moet raak wanneer ons begin uitgaan ??

Beruh?so confused op die oomlik,ek weet Honestly nie wie jy is nie,ek like jou pickup lines tho maar who you

Eune_sxx replied 2246 days ago

Are you a parking ticket? Because you’ve got fine written al over you ???

Grrrrr?dankie??

Eune_sxx replied 2248 days ago

Eks nie jou ouma nie?jys n ouma???

Amen??? Beruh who you tho????

Eune_sxx replied 2252 days ago

Jyt mooi gelyk vandag pop??

Pop?? my ouma noem my dit maar dankiee tho ,dm my dan sien ek of jy my ouma is??

Eune_sxx replied 2254 days ago

?hey x

Helloo ☺️

Eune_sxx replied 2255 days ago

Al gevry?

Ja???

Eune_sxx replied 2259 days ago

Hoe voel jy oor die vlr

Honestly is dit nou maar een van daai dinge,dit was obviously nie lekker om te hoor nie, maar ek het so baie vrede in my gehart gevind oor die hele situasie en ek ondersteun elke vriend en vriendin van my wat well die groot verantwoordelikheid dra om die Leiers van ons skool te wees!??all i see is blue and white

Eune_sxx replied 2259 days ago

Is jy n tafel want ek wil jou dek???

Is jy n learners want daai was n fail???‍♀️

Eune_sxx replied 2263 days ago

Hey sunshine ;)

Heeloooo ?

Eune_sxx replied 2265 days ago

Maar net weet hoe jy voel oor die hele vry storie????

Eks rustig daaroor? ek wonder net altyd wie het eerste gedink "kom ons lek mekaar om n connection te voel"???

Eune_sxx replied 2268 days ago
VIEW MORE