20
Replies
How long did your last call last?
About 10 minutes
Is anke nie vir jou mooi nie
Ja ja oky
Gee 5 meisies se name op jou bbm wat vir jou mooi iis ?
Roﻉsjƌ,jolandie ,rolandie ,keiran, alicia
Kan ons net 1 keer probeer?????????.....dalk werk dit hehe monique98
Nee ek is ok ek bly single :)
Want jy is frikken hot....ouQii monique98
Ja ja ek gan lieg as ek se ek het dit nie al gehoor nie
Hello is jy n chilli??????
Ja hkm
Is ju nefie in britz ook so warm soos j??????
Ek weeti
SO hOekOm vertel jy nie als vir die 'Anke' meisie nie ? ? * *
Ek weeti !!
Jip .....het so gedink hotti.....hehe
Dankie viri kompliment :)
Hallo is hy???
Nee maar ek is :p
Is ju pa n brandweerman..????? Haha
Hahaha !! Jou roomys kind
Which Foreign country do you dislike the most and why?
Italia cause I don't understand their language
Wats haar van???
Van der berg ! Hkm vra jy ??
Hoe oud is sy?????? En ja jy is net sooo hot ouQii!!! Raai wi is die persoon wat die vraag vra
Hu kan ek raai
Awww j so oulik ek hoop j sien ha wee gou gou
Ek hoop ook so :(
Nou gaan julle al uit of so iets of nog ni !!!!**
Sy is in swartkop of centorion ek is nie seker nie maar sy is dalk ver van my af maar sy bly in my drome
Hkm weet jy nii of j van Anke hou nii ?!
Ek doen maar sy is net bietjie hihgclass
Welll sy moed baie gelukag wees want j is rrg bja oulik mooi en j het n hart van goud. J is n myzing liefies you as n vrind moeni warry ni en danki vir als
Dankie wie ookal jy is
Hey dt jolandie vir daai oulik boodskap van j kani nee se ni want sy beeldskoon vir wie dt as ek maag vra asb ?
Dit is vir n girl wat n groot deel van my lewe is :)
: ) like jy vir Anke ?
Ek ganie lieg en se nee nie want sy is beeldskoon maar ek weeti
VIEW MORE