19
Replies
Wat soek jy in n meisie?
-eerlikheid
-bietjie looks, looks is nie als nie maar sy moet darem iets vir die oog wees.
- baie snaaks en moet lekker kan kuier saam met mense.
- romanties en moet hou van karre .
- sushi dates ens.
What will your child's name be ?
Volkswagen
Hoeveel tattoos het jy?
Ekt 5 op die oomblik ??
jy maak my confused francois...
Vertel?
Syt jou ook al gelos neh? Toe vra sy vir n kans? Toe gee jy dit vir haar...nou dat jy n kans soek gaan almal bos.
Ja , maar dis seker maaar haar keuse. Sy dink dis seker beter vir haar so ek respekteer dit. Kan almal net ophou met die qooh me goed asb ?? dis rerig onnodig. Dis haar keuses...en ek het niks teen haar nie. Soek ha nogsteeds terug...
Blond of brunette?
Brunette.
Jou oe is vrek mooi ??
Aw, baie dankie, eks seker joune is ook.
What is the best piece of advice you've ever gotten?
1. Stay humble
2. Baklei vir wat jy lief het al is dit hoe moeilik.
3. Catch fish not feelings.
What's the weirdest thing you've caught someone doing?
Someone sitting in a public toilet and eating....
What's it like to be you?
Vet pret. Jollie persoon. Vol gedagtes en liefde.
The one thats posting alll these negative sht is worth nothing. Just move on dude. There's a sht load of fishes out there. Stay strong .
Dankie. Wies dit? Haha ek dink ek weet, dm my gou.
What are you looking most forward to in 2017?
Work and much more...
Wie is jou mees favorite persoon?
Charl du plessis en zander pheiffer , hulle altwee is even en kak snaaks.
Girl that broken your heart the most?
Dm dan se ek jou.
What have you never truly gotten over?
Alot of things...
Money or Loyalty ?
Lyalty
Who did you kiss last ?
Danielle brooks
What was your first cellphone ?
Sony ericson
VIEW MORE