profile img

Franco hoffman

Franco911

Ask me the first thing that pops up ....anything ?

375 Replies

Ek dink jy en jou dame is die oulikste ever ?????maar ek mis jou geselskap???

Aww dankie baie❤dm dan kyk ons of ons dit kan verander.

Franco911 replied 2115 days ago

Ek het juw lief❤❤❤

❤❤❤❤

Franco911 replied 2207 days ago

Hoe se ek vir iemand dat ek stel nie belang nie maar soos op n baie nice manier ?‍♀️?‍♀️

Se vir die persoon dat gevoelens vir die persoon is nie op die vlak waar syne is nie maar meer in die rigting van n verhouding bou op n sterk vriendskap as n verhouding omdat jy bang is vir seerkry.

Franco911 replied 2207 days ago

Mis my ouuuuu hoogspring maatjiee toe jy nog in HFM wass ?

?Ek dnk ek weet wi di is ?☺Miss ju ook ek miss julle almal in HFM. Maar ek moes ophou met atletiek asgevolg van besering laasjaar?

Franco911 replied 2372 days ago 1

You look like Avicii

I think thats a compliment ?thank you❤

Franco911 replied 2373 days ago

ek vat dit nogsteeds persoonlik dat jy my nie vrydag kom groet het nie?

Dalk as jy moeite gedoen ht om uittekyk vrmy sou jy my sien ??aww eks jammer eks seker jy kan my vergewe ???

Franco911 replied 2374 days ago

Have you ever wondered wht perfct ws like untill you've met Louise?Wil you do anything for her nd does she mean the ? to you? She's beautiful,don't let anyone see that and take her,don't let anyone make her feel more special because you couldn't

?she means a lot to me ?One in a million ?very kind and beautiful?and CUTE ?the best of the best ?thank u for the Cute comment ??

Franco911 replied 2442 days ago

My baba jys een amazing mensii❤❤bly altyd so sterk soos wat jy is en moet nooit dat iemand oor juw loop nie❤❤ek is baie liefe juw❤❤

Awww u cute ???Jys amazing dankie vr alles ??bja liefde vrjuw ?my insperasie ??

Franco911 replied 2442 days ago 1

Jys n goeie mens ✌?

Dankie??

Franco911 replied 2448 days ago

Moerse oulike en gemanierde ou jy ??mowt nooit verander jys enige meisie se droom ?

Dankie ?ek wardeur dt op reg ?

Franco911 replied 2449 days ago

Ek mis jou Hoffman ??

Ek miss jou ook ?

Franco911 replied 2449 days ago

Onthou om jou beenhare kort te hou ?☉

Natuurlik?altyd

Franco911 replied 2449 days ago

Ek steek jou ma
Ek steek jou ma
Ek steeek jou ma
Se skoenne weg
Ek steek jou ma
Se skoene weg
Steek jou ma
Se skoenne weg
????????????

???rrg ek sal graag wil weet wi di is ??Di het my dag gemaak ?

Franco911 replied 2449 days ago

Befokte oulike couple L+F?

Dankie ???

Franco911 replied 2452 days ago

Jys een gelukkige bliksem?Jou meisie is poes aan ?

Ek is n baie gelukkige man ek kan nogals saam stem daar ?Ek weet sys mooi ?Dankie vr di kompliment ??

Franco911 replied 2452 days ago
VIEW MORE