19
Replies
Eish ou jy verloor big time met stefnie daai girl is trou vrou materiaal π
ππΌππΌ
My tjom as ek jou raak loop bliksem ek jou wat jy aan Stefnie gedoen het is fcktup. Jy is n hartlose bliksem dis ouens soos jy wat ons mans se naam weg gooi. jy moet groot word
Dm my ***** π
Wat het tussen jou en Stefnie gebeur?
Dit het net nie gewerk nie π€·πΌββοΈ
Kan ek jou maar dm as ek verveeld is π?
Natuurlik if not why not π€·πΌββοΈπ£
Dink jy is nogals cute, het daai tyd ook gedink jy cute toe ons gepraat het ππ
Vat my terug na die oomblik toe asb help!!! π£
Is daar n meisie in jou lewe waaroor jy spuit is omdat jy haar uit jou vingers laat glip het?
Elke verhouding het n lesππΌ
Ek wens ek weet wat ek verkeerd aan jou gedoen het. Ek sal graag met jou wil praat.
Dm my net hoe moeilik kan dit wees ππ
ek wonder of jy kan onthou dat ons gepraat het π
dit was lank terug tbh en ons het nie so baie gepraat nie ,, maar ek wonder manett of jy dit onthou π€
Dm my π€·πΌββοΈ
Mis ya frankyy
πππΌπ€πΌ
Ek wens ek kan koffie saam jou gaan drink.
Ek wens ook vir baie dingeπ€πΌ
Ek sal jou graag wil videocall.
Hoekom nie π€·πΌββοΈ
Hoe oud is jy π»πΌπ»πΌπ»πΌ
21 π΄πΌ
Het jy jou hart op iemand op die oomblik?
Nee my hart is nog in my bors π€πΌ
Hay Franky wil net sΓͺ jy moet bly net wie jy is want jys rrg n amazing mens β€οΈβ€οΈ
Baie dankie ek waardeer πβ€οΈ
Why is your hare sooo groooot?
Ek groei dit ππ
Het jy en stefnie ooit saam geslaap?
Nope π€Ί
Na watter kwaliteite kyk jy in Γ± meisie?
Eerlikheid, Respek, Lojaliteit ens.
Maar belangrikste is dat sy my beste vriend moet wees en alles saam my kan doen en aanvaar vir wie ek is !
Ek mis jou -Kβ€οΈ
πDm my
Youβre kinda $exy π
Thanks
VIEW MORE