Frans van Schalkwyk
Frans772
Just do it
Answering everything
User Inbox Locked
107
Replies
Jya baie jonger as ek ( 2 jaar. ) maar magtig.. ek wil net nog 1 gesprek met jou voer om te sien of jou persoonlikheid so mooi is soos jy ??
thanks ek waardeer??
DM?
Hii .. ??wie is jy en wat is jou storie*☆
Dm my dan se ek jou?
frans boii keep on slaying?
??
Janco en Marizaan? Weet jy daarvan?
van wat? hulle vriendskap?
mooiste meisie in ander skool ? in burg ? rustenburg ?
mooiste een in n ander skool is sekerlik..
sht ek weet nie daar is baie
maar die een in ons skool weet wie sy is ??
ek kan jou nie dm nie , jy ken my ??
gee my dan tenminste n hint
jys mooi ??
dankie ?
dm my ?
your 3 best vriends ?
4
*friends
Ek hoor jy like veronique weer?
Wou net weet of dit waar is?✨
nee
Evan of louise?? sê wi jy di meeste vertrou??
ek ken nie n louise nie net n louis??
Is jou pa se tril ń chilli want jys fokken hot??✊?✊?????
danki⚡??
Frans Frans Frans ?
Persoon persoon persoon
⚡
Kom word bikie dag dronk? Evan87
Want ek werk baie hard! ?
Ek soek my goue sterre ?
Ek het nie meer nie sorry ?⚡
Brah jys 'n shap ou chill die hele Shevern ding en respek dat jy haar nie nou bad mouth terwyl almal doen nie man van integriteit ?
Waardeering aan die ou wat hierdie geqooh het???
toema jyt niks verloor ni, shevern is glad ni iemand vir jou ni ?
Agree to disagree
hoekom frans ?
julle was dan goals??
verkeerde besluite lei tot slegte uitkomstes vir albei partye
iemand ini oog ?
Maybe but I just wanna go slow right now..
en toe verloor jy die beste girl wat jy kon kry?
gedink jyt besef wat jy gehad het
as ek haar net kon kry
sht happens boy
boy I'm like 98 degrees
and I'm 300 nigga keep your feet runnin'
hey frans
aweeh vreemdeling
kom ons raak n bietjie dagdronk
want ek voel ons verdien dit
wats jou siening op die hele diaan en shevern storie????
almal het iets te se gehad en daarom het almal n stertjie by gelas die hele ding het uit hand uit geruk en was n klein bietjie onnodig.
ja ek was seergemaak maar almal maak foute.
$exy af
thanks fam?
dm my
What do you need to get off your chest right now?
the tv remote
Sal jy vir evan slaan?
hk sal ek dit wil doen E is n shap ou.. ???
fransie ??? mooi tennis gespeel ????
fanks eyy??♊
Jys vir my die hotste graad 9 ?
fanks
maar ek weet van n mooier een
Speel jy a- of b-span rugby?
A
Op die oomblik
Die klas was vervelig sonder jou??
Eks geëerd ?
Dis oulik dat jy oor haar gehuil het ?
I care?
was chillas om jou maandag te sien ?
DM my
hoe lekker vry jy uit 10 ??? ??
besluit self
Frans is naas
10 teen een weer Kyla kind??
ek verlang na jou ❤️❤️
eks seker ek verlang jou ook
DM my
What would you do if you had no fear ?
badkamer toe gaan in die aand??
Pers of Blou???
Blou want met n bietjie rooi kan jy dit pers maak
Ek sal jou raid in fifa?????
En toe jy wakker word hoe laat was dit??
KO
hoe grood is jou ego..???
Duidelik groter as jou IQ?
wat hom nie noodwendig groot maak nie
{grooT}
jou sarkasme?
? ?is aan die brand ek weet
sou jy se jy en jou girl pas saam,
want dit lyk nie so nie.
Looks can be deceiving
Hoe vry shevern??
? No comment
Jy maak my glimlag
en dit maak my glimlag
Sal jy sê jy is picky as dit kom by jou vriende? (Nie beste vriende nie ,net oor algemeen)
Nee
maar ek is oor mense wat ek naby my hart laat kom
Ken jy vir Regardt ?
watse Regardt
What is on your mind?
Since your referring to my thoughts. I would have to say nothing cause there can't be something on top of something that is not physically there
ai ai, ai ai, ai ai ai .
ai ek wens ek was nou daar.
~~Lucas Maree
Hoe lyk jy altyd so positief?
Dankie
Maar ek doen regtig ni
? jy
persoon
(ons moet ophou so ontmoet)
hoe gaan dit?
Good fortune is on the Horizon
Bf ❤️
"How did u get fat?"
"{B} ecause {F} ood"
Do u have feelings for brogan ?
Not anymore
What percentage is your phone's battery on right now?
-5
jyt verander en dis sleg
jyc nog altyd dieselfde en dis slegter
What is something that actually offends you?
Questioning my loyalty
halo
4.. Die gamers sal verstaan
How much do you have in your bank account ?
I'm so broke I can't even pay attention ⚓
How do you not know what colour Tinky winky is?? ?
Tele tubs for life
Is dit waar dat jy 'n girl gesoen het in PE
???
speel jy in port elizabeth tennis ?
ek het so 3 dae terug
Sal jy vir iemand ouer as jy gaan?
ja as ek iets vir die persoon voel
frans trou met my
eendag..
DM--my
sien jou by diaz?
ek hoop so..
wat of wie gaan jy volgende jaar mis
Mej.Ayres
:'(
frans praat jy frans ?
dalk eendag maar nie op die oomblik nie
Wat is jou gunsteking kos..? En hoekom
my ma s'n
want dis verniet
Het jy en Jana iets aan
Ja mens noem dit vriendskap
You interested in someone ?
In a matter of speaking yes
Who makes you smile ?
You
Wanneer verjaar jy?
7 Maart
Best (girl) friend?
Jana Die Greyser
Are you the tipe of person to stab your friends in the back
Naahhhh?
Aberdeen or Real Madrid???
Aberdeen for days
Whats the tipe of girls you go for ??
Usually the female type...en aangesien jy TYPE as tipe gespel het weet ek jy is afrikaans
ek is jou fav vriend in monnas
ky bye
??
As jy so se
What if we're all just lost puzzle pieces spending our whole lives searching for our perfect piece? And what if you were mine, but you just didn't notice me?
Sorry puzzles is te ingewikkeld vir my.. (whatsapp my)
Tell me a secret
Whatsapp me and I'll think about you
Wag ignore hierie en die fransman een. Ekt vergeet om dit anonymous te doen ? Jana.geyser
Ek sal net gou my brein uitveer gaan haal
Frans (man) ?
3rd time lucky.
Jys amazing.?
Ek wonder wie kan die wees?????????
VIEW MORE