Avontuurlustige persoon ??
Middelburg
213
Replies
Hkm ht jy my net so weg gegooi?
Hoe bedoel jy ???
Beste vriendinne van gr 8-9??
?Ek het gehad maar ek verkies om nie meer met hulle te meng nie
Dm? Ekt sommer gewatsapp
Xx
Halo weirdo
Halo ...
Jhea thats me
?
Top 4 aantreklikste GR 9's??
Ek ken nie regtig gr 9s nie ??
Heyy jou $exy mens ??♥️
Hay ....?
Ek dink jys blind
maar tanx
Like the tree needs the earth, like the night needs the moon, like the stars need the sky, like the guitar needs the tune, my world needs you❤️
Gashhhh?Dm myy
Wat is fout?
Niks nie hkm ?
Jy is n amazing persoon ? jy is n aantreklike persoon en jou persoonlikheid is net so so so amazing ❤ wens ek kon paragrawe vir jou skryf maar baie mense dink dis weird ? remember to Bee yourself ?
Ek is glad nie "baie mense " nie ... Awww .. Ek kry dit baie en ek weet nie hoe om dankie te se nie want dit beteken regtig baie vir my
Kaas
Want sommer?
Ou kaasie ek weet wi jy is ... Gesmelde kaas is lekkerder
For real? Why don’t you like it?
sommer nie Jys iriterend
Hehe dis wat ek jou gevra het??
Dm my
Ek dink sltmerige pote maak meer gemors as tik. Ma shure lets go with that??
wi is jyyy
As jy moet kies tussen koek en roomys wat sal jy kies ?? - Zelmari ???
Roomys ... Koek is sleg ...
Haha ek dink nie paddas het duime om vir jou te kan tik hoe awsome jy is nie??
Haha ??Blykbaar nie maar hulle het slymerige pote
Oo wie dink jy is ek ?
N padda
Wat wil jy na skool doen?
Hotel bestuur
sjef
pastry
Acting
Jys cuterereerrr
dankie wies jy
"How did it get so late so soon? It's night before it's afternoon. December is here before it's June. My goodness how the time has flewn. How did it get so late so soon?" - Dr. Seuss
-♪
Wow
Jy is baie oulik ❤️?
! Dankie ...
Jys die beste vriend vir my en n goeie persoon op jou eie❤️❤️❤️
Dankie lief x?
Hoorie hou jy van Wildre in Gr 8 want dit lyk so
Net as n Vriendin ...?
Jys n legend?? Liewie
awww wies jy ?
Jy is baie aantreklik en is n goeie ou en het n goeie persoonlikheid
????
Hello oulik!! Hoop jou dag was fantasties. Geniet die res van jou naweek? btw ek hoop jul het gewen! Amnie
aww baie dankie x
Wees wie jy wil wees, jy is al wie dit kan besluit.
Dankie ...x
"Young cat, if you keep your eyes open enough, oh, the stuff you would learn! The most wonderful stuff!" - Dr. Seuss
-♪
Legit ?
, maar nie van n kraan af nie "frans" fluister ek sag, voor ek wakker word.
What ?
Jy is dierbaar? kosbaar? liefdevol? en ń wonderbaarlike mens?
Aww jy maak my daggie
Jys $exxyyyyy!!❤️?
Dankie ek waardeer dit !!
Wat is jou favorite oog kleur?
Blou ....
Ah rokkies is ń goeie keuse. Beskryf jou droom girl se uiterlike voorkoms. Obviously kyk mens na die binneste maar as jy uiterlike kons kies?
Haha ... ek gee nie om oor die uiterlike nie
Hou jy van meisies war rokkies dra of jeans
Beide ???Maar meer van die rokkies ???
Fransie!!! Jy is die beste my tjommie!!!
Aawwww ek glo jys ook die beste ..???
Jys actually n flippen nice persoon
? ? ? iemanddd
Aww dankiii x
Heyy jou lieflike mens ek wil net se ek hoop jy het ń lekker daggie gehad !! Geniet die week wat voorle
xxxx
Awww dankie en jy ook ....!!!
Jy is ń unieke stukkie mens en iemand na wie amder mense gerus kan opkyk. Jy straal uit in alles wat jy doen en pak die lewe aan met ywer. Hou aan om te lewe op jou eie wyse. Jy is werklik die beste
Hayy baie dankie ... Die positiewe boodskap maak my hart baie blyyy ... en jy ook keep on building people up ...x
Frans
Hoekom verander jy ?
Haha
??Eks oor die .... Dont like me bey ...?
Jy is n persoon op jou eie
Niemand kan jou verander nie
Jy is n ongelooflike goeie solis in die koor
En jy is verskriklik goed in drama
???
Wel ek is maar my eie mens .... En jys verkeerd mense wat jou seer maak kan jou verander dis net jy wat die keuse moet maak ... En baie dankie ... Jah ek is mal oor drama dis my lewe ...x??Sing in die koor is vir my n groot eer om n solis te wees want ek het nie baie vertroue in my stem nie maar be it baie dankie ...??
Ek wens die mense wat nie sien hoe ongelooflik jy is nie kom agter op wat hulle uitmis want jy is een goeie vriend en ook n baie lojale persoon
???
Awww jys Nice baie dankie en ek waardeer die wat jy nou vir my se ...???Mense ken my nie en is geneig om my te judge al ken hul my nie xx??
Jitte wat gaan aan met hierdie meisie? Klink of sy aandag soek. Jy is die vrolikste mens wat ek ken. Moet nie dat enige iemand dit verander nie!
Awww dankie en jy is die oulikste mens ...??Dankie baie ....
Jys amazing!! Bly awesome. En moet jou nie steur aan wat al hierdie mense se nie. En dit klink of daai girl wil speletjies speel. Ek dink sy moet groot wors? jy verdien die wereld
awww danki jyyy Ja ek dink ook so
Ek ken jou beter as wat jy dink. Jy sien my as ń goeie vriendin. Dis al
-?
Hoe weet jyy ? ek sien jou net as n goeie vriendin ?
Omdat ek nie verwerp wil word nie
-?
Hoe weet jy ek gaan jou verwerp jy ken my nie eers regtig nie ?????
Dis beter so
-?
Ek verstaan nie hoe jy op iemand verlief kan word as jy nie eers wil se wie jy is nie ?
Ja wat maak my graad elkgeval saak?
Ammm ... ek gee op ....
Hmmm my graad is my geheimpie?❤️
Um ok
Lyk my jy word deur meer as een bewonder. Dis nie net ek wat dink jy is amazing nie, daar is ander ook.
Dit bewys net die punt verder.
Jy is amazing!!
-♪
xxmaar wie is jyyy ?
Ek weet wat ek soek en nee ek maak nie myself seer nue want maak nie saak hoe ek voel nie ek weet hoe jy voel en in my hart is ek nie reg vir ń verhouding nie
gashhh??se my asb eending watse graad is jyy ?
Ek gaan jou nie se wie ek is nie. Wou manet se jys amazing
Ag dan weet jy duidelik nie wat jy soek nie want as jy regtig so baie van my hou hoekom kan jy my net nie private nie ... Dink jy nie jy maak jouself seer nie
Ek weet want ek weet hoe jy oor my voel by die skool?
Wel daar is altyd n manier wat ons dinge kan uitwerk se my net wie jy is
As ek jou se wie ek is gaan jy nie van my hou nie
Hoe weet jyyy ????
Ek wens ek het geweet hoe om jou te laat besef hoe amazing jy is
Se my net wie jy is .....x
Ek dog ek maak jou beter voel?
Shame !
Ek dink jy is ń liggie in hierdie donker wêreld van ons! Jy beteken bja vir bja mense. Moet nooit verander nie! As jy in ń vertrek instap kikker almal op. Jy is ń vriend 1000! Jy weet altyd wat om te se om mense beter te laat voel. Dankie vir wie jy is!
????Ek waardeer jou ...wens nt mense kon my ooklaat beter voel x
Dink jy ek is mooi ??
Almal is mooi op hulle eie manier
Gunsteling persoon in jou klas?
Ek het ni favs ni
???ek wil selfmoord ???
Dis nie n opsie nie asb moenie dis regtig nie die moeite werd nie jy is goed genoeg al voel dit regtig nie so nie ek was ook daar en dis nie lekker nie asb dm my op watsap sommer dat ons kan prt
Blyy amazing?❤️
Solank ek mense soos jy in my lewe het natuurlik x
Deel 2 van 11
Ek ken jou nie baie lank nie en ook nie baie goed nie, maar in die tyd wat ek jou leer ken het, dink ek, ek het vir jou geval.
-♪
# Geheime bewonderaar asb moenie die game met my speel nie se my asb wi jy is ...x?Duidelik is jy op my watsap en jyt my al in persoon ontmoet maar jy kanvmy darem net se
Deel 5 van 11
Jy is soos jy is vir ’n rede en jy moet nie aanpas om aanvaar te word nie.
Jy moet weet daar is altyd iemand wat lief is vir jou, as nie ek of iemand anders nie, die Here ons God het jou lief en Hy sal jou altyd lief hê.
-♪
Ek weet dankie my stalker ...x?
Deel 7 van 11
Dis vir my die lekkerste wanner jy ’n foto van jou op jou status post, maar nie net die foto nie, die wyse woorde wat saam met dit gaan.
Jy het ’n mooi hart en net so mooi siel.
-♪
Awww jy maak my smile ...x?Maar wie is jyyy x
Deel 8 van 11
Ek ken jou nie goed nie, maar moenie verander nie want ek dink ek is verlief op jou. Soos wat jy nou is.
-♪
Gashhhh wie is jyyy ??dm my
Deel 11 van 11
En sommer 'n vraag: "Wat is dit met die mense en voete?" ;)
-♪
Dis weird mense jng ???
Din javla fitta!
Jokes
Hahaha ou jamziiii
Wat dink jy van daai slet minette wat in hts was
Umm sy was nie n slet nie as jy nie iets goeds van iemand kan se nie bly still
Hoekom probeer jy die persoon wees wat almal verwag jy moet wees?
Kyk ek het op n tyd probeer iemand wees wie ek nie is nie want eks te veel gejudge in my lewe as ek myself is soo ... Seer verander mens en mense verander mensd ek is nie altyd die persoon wie ek 3 jaar terug wae nie maar ek waarborg jou nou dat ek nie meer gaan voorgee nie .....
Jy's legit awe, en jy is so nou en dan n drama queen, mar almal het een of ander af ding, ek wens mense kon jou beter leer ken want jy is baie meer as wat jy mense wys, legit awe om jou te ken
Hay ...
Eks meer die drama king ek nie boo*s nie lol maar baie dankie hoorie ek waardeer dit .. en ek glo jys ook legit..
Ek hoef darem nie voor te gee vir mense om van my te hou nie ... onthou dit altyd wees jou self ...
Ek wens jy was myne gewees
Eks jammer maar hou vas aan daai droom eks klaar net liefde vir eers
Hoekom is jy so fokken iriterend?
Hoekom is jy so ........ Skeinheilig ?....??? Ek sal jou irtiteer if i like to ....
Jy maak die top van die skeinheiligheid lysie en brah ek weet wie jy is so hap jy lekker nou n babbel
So Frans gelets is net te lekker ne???
Milo melk is sleg?
Hahaha jah milo melk is sleg .... en eks nie spuit oor die gelets nie ?
Jy is n goeie vriend
Dankie wi okal jy is ...?
Jy is baie spesiaal!!!
Aww dankie en ek dink jy ookxx
Sal jy ooit weer vir Bronwin gaan??
Neeeeee noooit nie........Ons werk nie ...
Hoe baie vertrou jy jou mede mens
Wel ... Eerlik waar ek het geen vertroue in enige iemand nie ....?Too much trust can kill ... The devil once was a beutifull angel
Ekt nie ń vragie nie. Wil net se jy is regtig ń amazing mensie en dat ek jou van ver bewonder. Bly awesome!?
Hay weet jy wat jy het sopas ky daggie gemaak asb dm my ek vra regtig mooi xx
Hoe voel jy oor mense wat vir jou lieg om jou te beskerm?
Wel .... Ek dink hulle doen dit vir n rede sodat hulle jou nie wil seer maak nie maar oo n manier isbdit ook verkeerd omrede n vriendskap daar eerlikheid moet wees
I am missing the four masketeers
the fun we had and the helper you were to help me do the bad stuff locast
I also mis those days....
The days you were there for me when nobody was the day I could call you a best friend and my brother ?But now its all gone
naai jy vi karlene
Is jy siek minded of wat ???
Nee !!!!
Ek hou nog altyd van jou al het jy my nog nooit n kaans gegee nie
?Ek vra regtig omverskoning maar ek weenie eers of ek van myself meer hou nie hoe kan ek van iemand hou ... ek het teveel seer gekry maar asb dm my ....
Myy fransiee
Ek weet jou hart is stukkend maar dis tyd dat jy weer jouself word
Myself word deur seer te kry die heeltyd
Oki ?ek kort net jou username ??
umm ......Fransmans1234
Eyy jy klink baie oulikk?wil jou baie graag beter leer ken maar ek weet nie of ek jou moet dm nie?
Asb dm my moenie skaam wees nie ...?
Hkm is jy en bronwin nie meer saam nie? Julle het so goed gepas.
ons het saam besluit ons is beter af vriende
ignore vir Susan sy weetie wat sy verloor het nie jy is n great mens
Awe xx?
Is jy nog verlief op Susan?
Maar eks klaar met haar sy maak my net seer .....!!!!!!
Is jy nog verlief op Susan?
Ek gaan lieg as ek se nee .... maar dis tyd dat ek aanbeweeg .....!!!
Is jy en susan uit?
Ja ons is uit ......!!! ......?
Gaan ons veraltyd frenimys wees??
Ek het nie vyande nie ek verkies net om nie meer te meng met mense wat my seer maak nie
VIEW MORE