9
Replies
Hey hoe gaan dit
Baie goed emj?๐
Jy skuld my geld dooa
Lili ekt gese die bokke gaan wen๐๐๐โค
Waars jou antwoord oor Robyn? Syt baie van jou gehou en toe los jy haar net
Sy het seker baie van my gehou maar sys nie my tipe nie ?๐
Nhe, nou los jy weer jou vriende terwyl die girl daar is ๐
Neee ek doenie waar??? ๐
Jy mag maar Cool weesโค๏ธJys n champ neef๐๐ผ
Dankie neef jys n champโค
Jy dink jys Cool man๐๐๐ผAs jy Hierdie 1 reg raai neh dan kan ons maar weer in die komplex gholf balle slaan๐๐ผ
Neef ๐
Hoekom baklei jy en Moniqeu so baie?
Want ons gee om oor mekaar
julle is cute as julle nie baklei nie.
Awww maar sy die cute een altyd ๐
What Mood Are You in Right Now?
Good