Visit this profile later to see if your question was answered.
Lanklaas gesien. Ken van laerskool af.
Dankie?x
Louw en Eric
Joané
Jenna
Chané
Kianne
Klari
Reynhardt Crous
Beste meisie byver❤
Dankie?x
Het new years ontmoet in struisbaai?
Goeie girls high vriendin...kom al van laerskool af?
Dankie? DM my dan kan ons iets uitwerk?
3 van elke skool of 3 overall?
Dankie? DM my sal graag wil weet wie jy is x
Watse goed?
Wat se jy??
Wat se jy??
Baie dankie waardeer dit x DM my dan praat ons?
Hkm de flip sal j dt wil weet????
Awe ou...jys cool?
Hierdie persoon DM my nt asb?
Nee toema moet jy nie worry nie. Eks lankal oor megan.
Kani dt verklein na nt 1 persoon ni?
*Jean-miri ?
Goeie, close vriendin al van laerskool. Giving advice since '02?
Soos wie lykit hou ek van?
55%
Klaar beantwoord?
Dankie? waardeer dit x
Nee...maar dinge verander soos tyd aanbeweeg?
Benitha
Anita
Zani
Alta
Gys-mari
Ken nog nie die gr8 meisies nie??
Sal hulle nog wil leer ken?
Hvl moet ek noem?
Hy sali dt doeni. Hysi sulke tiepe ou ni??
Wat sê jy brah??
As jy regtig wil weet kom vra my maar?
Miskien moet jy jou naam volgende keer hide??
Baie...my Kenridge vriendinne was regtig klas gewees?
Daars baie...kan nie spesifiseer nie?
Laerskool - 8
Hoërskool - 5
Fakeness...
Dm my maar?
Nee...dm my maar x
Ja ons het opgebreek...
Ja ons is verby...
Ja ons is nie meer saam nie...
Ken haar nie regtig so goed nie?
Maar sy lyk na n klas mens?
Sal graag beter wil leer ken?
Nee die tye het verander??
En ja ek weet...
Kianne
Megan V
Jenna
Chané
Enkie
Nee nie waar van ek weet nie.
Definitief Alta?
Jokes seker...Zani of Mila?
Jaja?
Hoeveel van elke geslag moet ek se??
Jaja definitief?❤❤
Dankie mahn??
Awe ou?jys flippen cool. Probeer maar...dan kyk ons net hoe jy jou naam gaan gat maak wanneer jy gebat word???
Tirre my heldin?
Nee ek en Megan❤
Ja ek en Megan is nog saam.
Mila
Simonne
Alta
Zani
Anita
Travel
Kan nie kies nie?
Ek sien jy het baie tyd op jou hande om strond te praat en flippen snaakse grappies te maak. Lag my klaar "eendag is sy myne" mooi ou...jys cool?
Om Jesus te kies as my verlosser en God as my Koning en Pappa❤
Om nice te wees met iemand beteken nie jy flirt met hulle nie. Sy is net n close vriendin en niks meer nie.
Hulle is baie oulik en ek dnk hulle gaan ng trou. Hulle is n couple en n half?
Simonne Gous?
Ek sal nooit in my lewe op Megan cheat nie sy is my alles. Ek gan nu ni vr j joki maar ds baie verslawend???
Megan
Mila
Demi
Spin
Danieke
Picolo
Alta
Mia
Simonne
Jana Brön
Jammer ek probeer almal groet wat ek erken wat ouer as ek is. Jammer as ek jou soms ni groet as ek verby jou loop ni. My broer se houding kan ek nie verander nie jammer gaan praat maar self mt hom. Dm my sodat ek weet wie jy is dan sal ek n punt daarvan maak om jou te groet in die gange.
Mila
Simonne
Awee ou?Sy is myne en kry vir jou iemand wat vir jou sal gaan? Maar jy kan probeer dan kyk ons maar net hoe jy jou naam gat maak??
Wat mense van jou dink definieer nie wie jy is nie?
Well as ek haar dump (wat ek definitief ni sal duni❤) beteken dt ni sy sal vr julle gani. Maar DM my dan praat ons dinge uit.
Megan Greyvenstein❤ wie dan anders?
En jys myne Megs❤ Love You?
Was saam op laerskool? Koshuis broer?
Dankie?Ja dit het my verander maar in n beter manier? Dm my sal graag wil weet wie jy is want ek glo ons het seker goed oor die weg gekom?
Of sy fake is en aandag soek en net n ou wil he om "cool" te wees en of sy geniune is en regtig jou vriend of selfs meer wil wees nie net om ander mense te please nie maar omdat sy regtig van jou hou as n vriend of as iets meer?
Mila? Jy sal n ou kry dit kan ek jou belowe?? Comeon jy's Mila?
Weet self nie. Vra hom maar self?
Weet self nie. Vra hom maar self?
Dankie mahn. Waardeur??
Baie goeie en close vriendin van laerskool af al?baie tyd vir haar?
Jammer as ek so voorkom. Dm my dan praat ons dinge uit. Sal graag wil weet wie dit is. Wil nie die veekeerde indruk skep nie.
Gaan praat met hom self face to face. Moet dit nie vir my sê nie want wat moet ek worry wat julle sê. Hy gee mos om wat julle dink???
Ken haar nie regtig nie. Maar lyk soos n nice meisie?
Want ek het vir iemand soos Megan in my lewe❤
Het hierdie jaar 5 Slot gespeel?
Dankie?wie is dit?
Niemand op die oomblik nie. Maar het n paar close vriendinne ?
Dankie? DM my, sal graag wil weet wie dit is x