Visit this profile later to see if your question was answered.
Huh 😂
Ek neem so aan ? 😂
Ek en wie ?
Ons is oulike besties ne 🙊🖤
Yes ek het, hou manet uit daar is baie mense wat nog wag 👀
Dis Ricky*
En nee ons is nie 👍🏻
🫣🫣🫣🫣
Wa kom jy daaraan 😂
Ramkatte 😏
Gladnie ou, dis my persoonlike sake. Dit het niks mejou tedoenie
None of your business
just didn’t work
Seker , vra hom self 😘
Ek gaan volgende jaar in Kansas, Amerika boer - en langtermyn plan is om natuurbestuur en of landbou ekonomie te gaan swot 🙈
Vra haar self 🙌🏻
Hy maak my gelukkig, dankie 💋
Is dit by any chance jou besigheid ? 😌
werklik ? probeer ?
Maybe my baby- Dozi 😂
Dankie my broe
Legeh mata, goed en self ?
Werk daaraan
Sal jy nie graag wil weet nie 🙂
Vandag 🙂
dankie, but moet nie so praat nie😉
Hi there stalker 😉
het jy jou bril aangehad ?
ug don’t remind me😢
Nou hoe sò😂
Nee goed, ek is dan bly dat jy my opgespoor het 😂🙈
Dankie dat jy so vroeg in die oggend my dag maak😉
Gaan weg
Jy wens 😂
Wil jy nie jou tassies pak en weggaan nie 😂
Ek sou as ek het 🙃
Toe nou nie. Maar se my van wanneer af is dit jou besigheid?
Soos jy se “hoekom se die mense” dan was jy nie daar om self te sien of dit gebeur het nie, so jou punt is nie valid nie😘
Nee boet, dit was definitief nie ek wat aan Theuns gehang het nie😂
Het jy gesien hoe besig is daai laaitie, daars nie kans vir hang nie 🙃
Want ek doen nie 🙃
Is ń shap liedjie daai 😂
Hella creepy 🙄
okay, klink cool 😂 whatsapp my 🙃
Ag dankie 🙃
Dit is net ń emoji ou- weet jy dm my dan bid ek vir jou 😄
Ek sal vir jou ook bid, dm my 😉
Ja ek het, dis baie uncool wat daai persoon vir ander mense qooh. Ek glo bid is al wat die persoon gaan help.
Ek het nie rede om met geloof te spot nie, moet jy nie worry nie 😉
Hou my sussie se naam uit jou mond uit, dankie. Dit is pateties as jy iemand moet dreig met inligting waarvan jy nie eers bewyse het nie, vir aandag. Hoe oud is jy my skat ? Ses ?
Word groot. Ek bid vir jòù 😉
Omdat ek die waarheid weet. Ek hoop die Here laat jou regtig brand in die hel vir die goed wat jy vir haar Qooh, jy is siek.
Nee dankie. 😂
Askies nuh 👀
Stuur dan ń dm, ek sal kyk of ek wil antwoord 👀
Stalk away 😉
No thank you, I’m good.
Dankie, ek is seker jy is ook 🧃
Mm, ons sal 😉
None of your business love 💋
Uh okay ?
Hoe moet ek opinie lewer as ek nie weet wie jy is nie 😂
Paar maande terug 👌🏻
Die goeie tye sal altyd daar wees, ja.
Ou ons is al 8 maande uit nou wil jy my dit kom vra 🤔
Ek sal nie weet nie😂
Bet you’re probably just as pretty 😘
sht ou, you smooth😏
Hoekom budda ?
Wie het gevra ?