20
Replies
Jy is nogals skaam en j weet nie hoe mooi j regtig is nie, dis wat jou so mooi maak vir my as ou! jy is altyd vriendelik mt my al kyk j na jou voete as ek jou groet en bloos so bietjie!
Hehe aww tx!!* wie is jy??*
En dan is j nog mooi aan die binnekant ook en ek kan nie dink hoe j iets slegs oor iemand sal se of selfs lelik mt iemand kan wees nie. Die Ghiete wat ek ken kan nie eens n vlieg seermaak nie!
Baie dankie!!* ag ek weet darem ni dis nogal fun om vliee dood te mak!!* :P
J is n fantastiese meisie en j hoef nooit en moet ook nooit verander nie! RDP
Hehe baie dankie!!* RDP?
Ghiete!!* jys 'n ongelooflike mens, moet nooit toelaat dat iemand jou onderkry nie!! :) xx
Hehe* dankie!! Ek sal nie!!*
Ghiets***!!!!
Jy is soooo mooi, oulik, vriendelik, lojaal, opreg, STUNNING meisie!!! =) Ek ken jou al bitter lank, en elke dag was net n plesier!!! Sterkte met die laaste week van eksamen, dis soooo amper verby, dans dit lekker vakansie!!!
Lief jou***xx
Hehe baie dankie!!* seker ek kan disele se van jou!!* lief jou ook!!* xox
Hahah* oooh Ghiet! Jy °̩s n ware vriendin :) *
Baie lief vir joÏ…!
Xxx
♡
Haha baie dankie!* seker jy is ook!!* xx
Hey Ghiets!* Mense met hulle onodige goedjies wat hulle skryf... Dis amazing wat jaloesie aan party doen..."Shake it off" jys n stunning meisie! Bly altyd net soos jy is...*
Haha agg baie dankie!!* wardeer dit (: Xx
Ghiet jys 'n wonderlike ware vriendin! Jys nogaltyd daar vir ons almal in slegte en goeie tye! Tnx ve jo wonderlike vriendskap!!! Jo awesome persoontjie! Hoop jy steur jo nie aan sulke mense nie! Hul ni jo tyd werd nie* love you lots Ghiet ons almal doen.
Baie dankie!!* ek kan dieselfde se vir julle!!* julle is altyd daar vir my!!* baie dankie* love julle*
Ag whatever Ghiete j is 'n moerse nice meisie....en een vani beste vriende wat 'n persoon kan he!!! Moenie lat suke mense jw onder kry nie!!!
Hehe dankie!!* ek sal nie!*
Ek ken haar beter as sy wat sy dink ek doen! Ek dink meer van haar as wat meeste van haar vriende doen! Jy is een ongelooflike mooi meisie, en ek se dit nou nie omdat ek van jou hou of so iets nie, maar omdat dit die reine waarheid is.
Ag baie dankie!!* dis so oulik!! Dit beteken verskriklik baie vir my dankie!!*
Vergeet wat mense sê... Ek dink jy is 'n BESONDERSE mens... #staycoolkiddo
Hehe yip its forgotten!!* baie dankie*
Hey Ghiets!!** bly net altyd die ongelooflike mens wat jy is!!* xX moenie dat ander jou onderkry nie, jy weet mos wie en wat jy is!! Xxxx jy is net oulik! Xxx
Ag baie dankie!!* moenie worry nie eks dood reg!!* eks bly al my maatjies se hulle is lief vir my!!* jy maak my aandjie*
Ghiete is 'n ware vriendin en mens, en almal weet wie jy is en ken jou. Jy is awome Ghiet. Almal lovee jou, en nog altyd :D bly nes jy is want jy awsome Ghiet xxxx :*
Hehe baie dankie!! Love u 2** eks verskriklik lief vir julle!!* julle is di beste vriende ooit, my wereld sal leeg wes sonder julle!!*
Ghiete,jys rerig n ongelooflike mens,en enige iemand sal LUCKY wees om jou as n vriendin te he!! Enige iemand wat anders dink,verdien jou nie* onthou net \\\\\\\" those who mind,don't matter,and those who matter don't mind!"*
Hehe ag baie dankie!! Dit beteken di wereld vir my!!* love you tons!!*
Hey. My tweeling. Leke naweek hê!!! Sien jo Maandag b skool. Leke leer!! LaraPans
Haha hey sussa!! Tx ek sal!! Jy moet ook! Sien jou maandag!! Lvj*
Hey ghiets jy I awsome maaiq * hoop jyt I awsome naweq !!* lief juw xX
Ag baie dankie!!* jy moet ook n awesome naweki he!!*
Ghiete bear!!* bly altys so oulik,,!!*:) hehe lvj xxx
Haha tx!!* love u 2!!*
Blablabla!!! Ghietjie love you lots bud* tnx ve 'n wonderlike vriendskap, wat sou ek soner jou doen?!
Awww tx!!*
Who are you dating currently
No1!!*
Describe yourself in 3 words?
Friendly, caring, smart!!* :)
VIEW MORE