Ask me anything you like anonymously

9 Replies

So jy sê jy maak movies en werk. Watter werk het jy?

Ek is die sound engineer op stel.

Grant2000 replied 2843 days ago

hoe het jy klaar matriek gekry?

Baie hard gewerk

Grant2000 replied 2911 days ago

Wat doen jy elke dag nou dat jy klaar matriek het?

Maak moevies. Werk

Grant2000 replied 2939 days ago

hoekom is jy uit menlo uit?

Ek het net gevoel ek kan beter doen op my eie. En ek het al klaar metriek so ja.

Grant2000 replied 2949 days ago

Mis jy dit om in n skool te wees?

Nee, nie te veel nie. Hoekom????

Grant2000 replied 2952 days ago

why are you amazing ?

I'm realy not?

Grant2000 replied 2974 days ago

Wats die weirdste ding wat jy al gedoen het ????

Dis n goeie vraag.
Ek sal nou nie sê dat dit weird is nie maar baie mense het al vir my gesê dis weird. Ek vra meisies op die spot uit, daar is dan net n groter kans dat hulle sal ja sê.

Grant2000 replied 3160 days ago

Hou op n naai wees en eet n lemoen jou tsagamesso

Wat is n tsagamesso?

Grant2000 replied 3169 days ago

Is jy fcked up, ek dink jy is n hoe

Hoekom

Grant2000 replied 3169 days ago