Visit this profile later to see if your question was answered.
Baie dankie ??? dis basies sy wat ons oulik maak lyk... sys super cute ?? en ek warry wat di haters dink ni... eks gelukkig... sy maak my gelukkig ??? jys baie cool !!
My gr 8ies... julle is baie cool... el like julle gees hoor...???
Baie. Dankie ??? selfde vir ju!!???
To ask if we have a bathroom
Hahahaha baie baie dankie weston !!
Okay... ne...
Hierdie is di hoeveelste keur wat ek di boodskap kry... ek neem aan dis di selfde persoon elke keur... en ek is rrg ni baie gelukkig met di manier hoe j di wil hanteer ni...
Duidelik ken j my ni baie goed ni... ek probeer rrg altyd di nice persoon wees en di beter persoon wees... maar ek is nou oor dit... veral met di saak...
Ek gee rrg ni om wat j van haar dink ni... jyt heel moontelik n selfbeeld probleem en is dalk jaloers op haar vir wat ookal van di 100000de goeie redes wat daar kan wees... want sys rrg amazing...
Ek het nou genoeg gehad hieroor... want al hkm j dit so maklik se is omdat mens ni kan sien wie dit is ni...
Angelique is n amazing mens... met n goeie hart en sy het altyd di regte bedoelling agter dit wat sy doen... ek het haar met my hele hart lief...
So verjaar en word 2 asb...
As j di guts het... dm my... baie dankie
Eks rrg baie mal oor chocolates en ek bedoel ek kan n hele blik kondensmelk op my eie op drink ???? so di sak is basies al kla?????
Weston.... L... j het nog nooit gewen ni... en gaan ook nooit ni ??? maar maak n n vuisie en hpu vas aan jou drome ??????
Enige challenge... enige dag ???
Ek gaan deelneem aan n mini toernooi ...???
As ek goed gebou was... ni sommer ni ??? en ek is ni rrg ni... so nee... glad ni ??
As mens se julle is daar n groot verwysing ????? jokes...
Dit gaan baie goed tussen ons op di oomblik... en ek voel sys baie naby aan my hart❤
Om te sien di mense vir wie ek omgee seerkry??
Ek gaan op c-kamp... ?? en dan gaan ek na my ma toe ??❤
Dat ek te min geeet het toe ek kleiner was... want nou kan ek ni ophou eet ni ??❤?
Jyt duidelik nog ni my punte gesien ni... so eks defnetief di verkeurde ou om te vra ???????
Ek en my pa het bq tyd saam spandeur
Ek is smoor verlief op haar ????????????????
N Samsung??
Ek moet seker maar ek braai nou te lker ???
Ek weet ni wanne kan mens dit vas stel ni .. maar ek hou defnetief baie van haar??
Rugby
7s
Gholf
Atletiek
Skies... ken ni di gevoel ni ??
Baie dankie?
Ek het nog altyd net een gehad ❤
Moenie so voel ni... maak juself deel op die regte manier !!??
Ek gaan eerlik wees okay... elke keur wat ek van n plek af begin loop het vandag... was my veter los... ek dink dis n teken ????
Ongelukkig ni op di ene gewees ni
Jho... mmmm... ek gan oefen gewoonlik of ek vat n stort en dan drink ek koffie ???
Ons sou ladyantiballem gaan kk het...
Dis was sleep on first sight???
Go on with a less complicated life ...
Net my bed... verhoudings kompliseer alles... dink j kan alles regmaak... en dan poef... weg ... uit ju lewe en j kan dit nooit weer reg maak ni... maar sien... daarom het ek n crush op my bed... ons baklei nooit ni... en sy verstaan alles ??????????????
Baie dankie ?? jys defnetief nog meer!!
Hahahaa baie dankie... en nee ???
Binnekort ??
A beautiful girl with brown spots in her green eyes...
And that love will never go away
Dis rrg chilled... gebeur baie... dit help ni om ongelukkig te wees daarmee as iemand lelik is met ju ni... al beteken hulle hoe baie vir jou... dit gaan oor wat jou inset is op daai persoon se lewe is...
Ek gaan altyd hierby.... mense onthu ni altyd jou gesig ... of wat j se of al gedoen het ni... maar mense onthu ju as j n invloed het op hulle lewe...
Daarby te se... di moet n goeie invloed wees ... sterkte...?
Gelukkig ni cheesy ni... as j vang wat ek bedoel ?
Kaas gan saam di kos
Dis funny...
Sal probeer ?
Ni rrg ni nee ???
Kom vra my more in persoon... ek wil jou gesig sien...??? j gan lag ??
Asb gee net vir my goeie nuus ????
Ni een van di twee ni ??
Dis n awesome liedjie❤❤
Ek waardeer dit baie... baie danki ✌✌?
Weet j... ek voel almal se oepienies moet gelig kan word en almal moet hulle sin gee... en bad genoeg is dat j so iets kan se sonder dat j my ken !!?? wat eintelik vir my baie snaaks is. Want as j enige iemand vra wat my ken is ek altyd nice... as j rrg dit oor my dink kom gesels bietjie met my en dm my... dan kan ons miskien iets doen en dan kan j sien eks ni so ni?? hoop j het n great dag !❤?✌
Being around people not having respect for other people's life's
Watse vraag is dit... obviously koffie... koffie is lewe...
En ek drink al verewig milo... so enige dag milo
Dis n trickey ene...
Ek sou maar eerder gaan met wil mooi wees en arm ??✌
Sonder enige twyfel n Legend 45 hilux
Baie dankie !!✌✌ j ook !!??
Gotham
Banshee
Timeless
Chicago med pd en fire
Ja... ek was Italie toe ...
Id go with country
That i did not go off on people when im mad... because that only made the fight even bigger... and that carries a lot of consequences...
Baie dankie ??
Barone...
Jokes... obviously chocolate✌✌✌
Baie dankie, jys welkom om my te dm
Baie dankie , jys baie nice ...
Baie danki? eks seker jys ook !!
Ek gaan n show gaan kyk?
Dankie... ekt dit nodig ??????????
Romeine 12 vers 9 tot 21❤❤
En Lukas 6 vers 32 tot 37??
Baie dankie
Ja enige tyd... eks eintelik baie vriendelik ????
Baie dankie !!?? j ook !!
Physics and maths
Almal beteken baie vir my !!✌✌
Defnetief... sy beteken baie vir my??❤
Neewat...
Ons al 3 kom goed oor di weg as j dit so wil stel
Ons het dalk soms ons verskille... maar ek sal vir daai ou n geweer skoot vat as ek moes !
Ons alby het saam besluit dat dit beter sal wees om vriende te wees
Dit is harde werk maar baie existing... ek geniet dit baie !!