profile img

Hanno Swart

Hanaman

Ask me anything you like anonymously

35 Replies

Hanno! you're a great man of God ignore those who seek to harm you for they're not worth even your breath, God will punish them should they not ask for forgiveness.. stay strong! DevinMormegil

God taught is to love other.. as we love ourselves! ! So they can shoot their words at me...but I will receive them with love* for that is what God taught us* im not perfect...but I will certainly try my best* :-)

Hanaman replied 3912 days ago 1

Gunsteling tipe verhale?

Ek love dit om kort verhale te skryf** n lekker verhalende opstel**

Hanaman replied 3912 days ago

Skryf jy gedigte?

Nee....eks meer die persoon, vir verhale!! Geniet dit meer* :-)

Hanaman replied 3913 days ago

Do you like whales ? O_O ElriekeQ

Yes I do* 0_0

Hanaman replied 3913 days ago

Brother from another mother :). My rek buddy x_x dankie vir als .. Jys n amazing mens xx liefde van jou sussa af ..

Hey hey my rek buddy!!! Heheh dankie* maar ek moet sê jy is nt so amazing persoon ;-)heheh liefde boetaQ

Hanaman replied 3914 days ago 1

Jissie, jle lewer briljante beskrywings van julleself, huh?

Ek se ju, sjoe :-)

Hanaman replied 4423 days ago

as jle vr Hanaman so uithaal, kn jle hm so gud soos ek?hy n gr8 ou, en jle moet happy wees jle kn hm!!

Dankie julle hoor! Baie bly vir die ondersteuning! Love julle

Hanaman replied 4423 days ago

Vind uit, ek het "friends in high places" as jy verstaan wat ek bedoel

Mmmmm

Hanaman replied 4423 days ago

Mense wat hanno uithaal,ken julle hom rerig? Want hy is n epic ou wat reg is vir enige iets wat julle kan uithaal.So,gedra julle soos beskaafde en opgevoede mense.Hanno is waarlik n goie ou

Dankie julle wardeur dit baie!! Ek is bly julle is daar vir my! ;-)

Hanaman replied 4423 days ago

Wie hierdie man wat vir jou so uithaal?weet jy dalk hanno?

Nope, glad nie! Aiai

Hanaman replied 4423 days ago

I love you hanno

Love yu 2 hoor! ;-)

Hanaman replied 4423 days ago

Hanno, moet ni di here in hieri website op bring ni, ds fokn af van jou.

Dude ons is almal spesiaal gemaak! Nu kom kraak ons mekaar af! Hoekom? Wat is die doel daarvan! En al wat ek is, is dat die Here vir almal lief is en elkeen is besonders in sy beeld gemaak, so hou op afkraak! Hu julle monde

Hanaman replied 4423 days ago

Poes
Doos
Kont
Hondnaaier
Foreskin smeller
Uncle f***er
****
Balles Bit**
v*****face

Toema ou, die Here het ju lief! Ek wens voorspoed vir die res van ju lewe!

Hanaman replied 4423 days ago

Vorige vraag:"Waarlik nou, jy ook....". Ek sou dog jy is slim

Ek vang nie wat jy bedoel nie, jammer :-)

Hanaman replied 4423 days ago

Omw!!ht julle rerrg niks beter met julle tyd om te doen as om vi hanno yttehaal nie hoe op aarde gan dit jou lewe beter mak as jy sit en ander mense sleg se ???Hanno is n vlippen amazing vriend!!!!

Baie danki my lieflike maiqi vir die ondersteuning! Love yu very much!!!

Hanaman replied 4424 days ago
VIEW MORE