Hannes Swart
Hannes_swart
57
Replies
Wie was die mees cringey op tennis toer?
Christiaan?❤
Wat dink jy van grethe geringer ?
N regte nice mens. Sy kan jou twee keer laat dink oor hoe jy voel oor graad neges???
What should be free, but isn't?
Education, obviously
If you were forced to wear a warning label, what would it say?
Addictive?
Last song you listened to ?
theres nothing holding me back ~Shawn Mendes
What do you no longer waste time on?
whatsapp, ek kan nie?
So wanneer nooi jy ons na jou huis toe?
nooit
Handjietennis?
dis lekker om nou en dan na stil sit in klas iets aktief te doen
Beskryf jou crush
n meisie ?
Ek smaak jou
doen almal nie?
Ek weet wie die perfekte meisie vir jou is
se maar?
Hannes, jyt jou hoodie by my huis vergeet?
Nee, Mia het geweier om dit vir my terug te gee...?
GAAN ASSEBLIEF MET MY UIT!!!
MKAY!!!
Ek hou nogals baie van jou xxx
Dankie... I guees. Jammer, weet nie wie jy is nie...
Jammer dat ek op jou gespoeg het. En getrap het?
Dis ok...??
Hellooooo ? long time no seee ?
Weet nie wie jy is nie, maar neem maar so aan?
Jou crush? Want jy lyk na my tipe ou??❤️????
Dm dan kyk ons of jy my tipe gurl is?
Watter een van jou vriendinne voel jy wil jy beter leer ken?
Mieke, Sune en Lude?
Horisonne verbreed?
Lees Koning Henry??(inside joke)
Watter seksie is jy in?
10.8?
Mmkkkaaaayyyyy?
Ummmm mkay??
Hannes hou nie van die nuwe whatsapp status nie???
Neeeeeeeeee??
What would your perfect date be ?
Enigiets aktief en lekker. N movie is ook altyd nice?
Waars my Biltong Hannes??
Jammer mieks?
Bottle flip ninja
Eks ninja in alles dude?
Han 24 - ek sal jou horisonne verbreed?
Jy is snaaks hannes?
Thanks?
van wie hou jy ?
Eerlik waar... Ek weet nie
What makes you instantly like a person?
As hulle snaaks is?
My Df maatjie?
Hello Belville maatjie?
Which word have you started using a lot lately ?
Actually
What is your New Year's resolution?
Om net n beter persoon aan almal rondom my te wees?
Hoe lank is jou totterman
Ummmm...
Net nee?
Ons moet weer kuier??
Eks by die huis, dm net my?
Hoe gaan dit met jou
Goed dankie, en met jou? ?
Wat is jou fav ding om te doen?
Enigiets met my vriende.
Looks or personality?
Personality
●lll ●●● ● x ●llll ●●●llll x ●● ●●● ●●●●l x ●●●●ll l ●●l l ●●llll ●●●llll ●llll ● ?
Dis okay, maar het nou net eers begin. Dankie vir die qooh neil?
Soo wat is n tipiese dag in die vakansie vir jouu ?
Sit op die bank en kyk tv. Mind ook nie om iets met pelle te doen elke nou en dan nie?
Is dit okayy as ek jou qooh ?
Seker?
What's pissing you off right now ?
Me being to tired to sleep?
Van wie hou jy ?
Ek het vir n lang tyd van iemand gehou, maar nie meer nou nie...
Mia uys ?
Ons was altyd baie close, maar ons praat skaars meer...
Hannes hier is jou clue vir wie jou stalkers is, jy weet wie, maar seke net bietjie vergeet...
Toktokki
Geweet dis frekken megan?
Daai isi waar nie, ons stalk baie keer jou pienk huis?
... Dm asb??
Ek hoor jy hou van groen bone en bacon ???
Weet glad nie van wat jy praat nie?
Dm...
Wie is jou grootste stalkers???
Ek weet nie, dink nie ek het rerig nie?
Welcome to the Qooh.me family?
Thanks I guees?
Wies jou gunsteling persoon op aarde
Al my vriende en familie is my gunsteling?
What’s One Thing You Really Wanna Learn How to Do?
Play guitar
How many pairs of shoes do you own?
7
VIEW MORE