profile img

Hanro Nieuwoudt

Hanro970

Vra my, jy weet jy wil????

31 Replies

Hoekom is jy en Simoné ooit nog saam ? Almal weet sy is nie lojaal nie ?? wat sien jy ooit in haar?



Want ek lief is vir haar, sy maak my gelukkig en ondersteun my op maniere wat niemand anders kan nie.

Ek het geen rede om te dink dat sy nie lojaal is nie, tensy jy konkrete bewyse het, vertrou ek haar.

Hanro970 replied 2500 days ago

Beertjie

Maaitjie???‍♂️??
DM my.?

Hanro970 replied 2613 days ago

⚓️ Lief vir jou. ❤️

❤️❤️❤️

Hanro970 replied 2628 days ago

? ek mis jou.???❤️ Siimone_

En ek vir jou.❤️

Hanro970 replied 2628 days ago

Poeksiiiiiii ???

Jys ñ cool cat.??

Hanro970 replied 2634 days ago

Ek wil jou nie dm nie ek wil weet wie jy die Liefste het! Want dalk is dit ek.. simone is mos nou nie in die prentjie nie en sy en jy mos moerse ver van mekaar af??

Well wat as dit nie jy is nie?
Ek is lief vir Simoné.??
Wie is die??

Hanro970 replied 2642 days ago

What quote do you live by?

Time is the best teacher, but unfortunately, it kills all of its student.

Hanro970 replied 2643 days ago

Vir wie op aarde het jy die Liefste. ?

DM my.

Hanro970 replied 2643 days ago

Het jy en simone al saam geslaap?

Nee, wat dink jy?

Hanro970 replied 2643 days ago

Hoekom wil simone weg van jou af gegaan het as julle gelukkig was?

Omdat sy dit rerig graag wou doen en die wêreld wil gaan verken. Ek respekteer haar besluit maar sy bly steeds na aan my.

Hanro970 replied 2643 days ago

Wat is jou 5 gunsteling sjokolades en sweets ?

Okay.☝??
1. Oreo sjokolade
2. Bar One
3. Noughat
4. All sorts (maar nie alles in die pakkie nie)
5. En ander???

Hanro970 replied 2943 days ago

What are you looking most forward to in 2017?

Matriek☝?

Hanro970 replied 2960 days ago

Wat is lekkerder nuetella milkshake of bar one milkshake ? ★

Uhmm...☝ wat dink jy??
#jymoetleerspel

Hanro970 replied 2962 days ago

Wie is jou beste vriend

Ek het klomp vriende.☝?
Dan het ek ń paar goeie vriende?
Maar ek sal nie sê beste vriend nie??

Hanro970 replied 2963 days ago 1

Dink jy die waarheid kan seer maak? Vlooooiii

Ja hoekom?☝?
Wil jy my iets sê?

Hanro970 replied 2963 days ago 1
VIEW MORE