profile img

Ruan Hechter

HechterR

Ask me anything you like anonymously

110 Replies

Ruaaaan? Clouks

Cloe ?

HechterR replied 2622 days ago

Jyt n amazing mooi hart, God has a plan with your life?❤️

Ag baie dankie ek waardeer dit ? Sou nice wees om te weet wie die is

HechterR replied 2624 days ago

Ongelooflikste mens!!!?

Baie dankie jy ???

HechterR replied 2634 days ago

Wat is hotter is botter??????

Hahah nee ek weet nie??

HechterR replied 2678 days ago

Jy gaan skrik as ek jou se????

En hkm sal ek ??

HechterR replied 2703 days ago

Ek dink dit maak dit net nog intresanter as ek viju se my geheim?

Nou vertel my ?

HechterR replied 2704 days ago

Single?

All the way ??

HechterR replied 2704 days ago

Jy is n intresante mens ( dis n goeie ding btw?)

Hahaha dit sal nogals intresant wees om te weet wie jy is ??

HechterR replied 2705 days ago

Is hulle 2 iets?!

Hkm vra jy my as ek mag vra ??

HechterR replied 2744 days ago

Jana en Iwan?!

2 van my baie goeie pelle. Soos familie ?

HechterR replied 2746 days ago

Wat gaan maak jy in die noorde van Namibie - dAars niks ??????

Ek gaan n lodge oop maak ?

HechterR replied 2746 days ago

Wat is jou planne vir volgende jaar ?

Ek gaan noorde toe ?

HechterR replied 2759 days ago

Is jy single ?

Jip ek is

HechterR replied 2759 days ago

Is gerard single?

Ek dink Gerhard mag dalk single wees jah. Vra hom self

HechterR replied 2767 days ago

Ek sou eintlik baie graag wou, maar meeste seuns judge sooo baie, dis hkm ek dit eerder nie wil doen nie, want as ek net ge”dm” het sou seuns oor die algemeen ook net gejudge het???‍♀️ ..u know?

gooi n Dm dis nie so bad nie. ?

HechterR replied 2799 days ago
VIEW MORE