836
Replies
Mooiste graad nege meisies in hmk👀
ehh idk daa is n paar😂😂
Top 2 graad 8 meisie
Emily
En ek weetii ek praat nie rrg met die Gr8 meisies ni😂😂
Was jy en ashley saam
Ashley Ann ja toe ek in Noordheuwel was
kyk nou net vi olaff😉😂
Hoor nou vir Elsa😂
Sal jy met iemand anders vriende word wat nie so ryk soos jy is nie of wat nie in “helpmekaar” is nie?
Uhmm
Geld en skole maak nie saak in die lewe nie !!!
Ek is net soo gelyk soos jy en enige iemand anders wat lewe
en ja ek sal met enige iemand vriende wees en leerken
Agh jis 😂daai naeskool met ruan en aiden hulle voor jy DrH toe is
yeah ek dink ek onthou
Is jy en Cara nog steeds a couple
Nee ons is al n hele rukkie nie meer saam nie x
Onthou jy die naeskool wat jy in was toe jy in helderkruin was ?
ek was in baieeeeee😂😂
jys like my droom man 🥰🥰
neee neee te jonkkk vii daai goed😂😂
maa dis oulik dm my asb🙈
Dammnnnn jys hot
baiee dankie i guess
dm my asb😂😂
Is jy nog n virgin?.
Jaaa !!
Jy prt nooit nie
wat meen j ek prt nooit nie..
Was jy en Mienke S saam?
nopeeee
ons het so lank terug gepraat
dm dan chat ons bietjie😂😂
Miiisss jou buddyyy!! Eks altyd hier vir jou deur alles! Dik en dun! ❤️❤️
dankieeeee bud❤️
Okayy ek missss my fav helpie💕🙋♀️ Kayla_kind_
I misss youuu toooo💕
Ek mis jou menswees en die heinrich wat my net ken Wanneer hy wil🥺💕
Sorryyyy maa Dm/pm asbb
Mis jou☺️❤️
enn die isss ?😂
Dis sad hoe jy almal afgeskryf het wat actually vir jou omgegee het in NH🙈
Ektt nmdd af geskryf nieee😘
Mis juuuu❤️❤️
Dmmm myyy😂❤️
Jy baie cool heini mis ju regtig baiee❤️❤️❤️Beteken baie
Dm myy❤️
Ek word baie gevra HKM back ek jou en HKM staan ek altyd agter jou maak nie saak wat gebeur nie? Jy hanteer almal gelyk. Jy motiveer almal om jou. Jy dink nooit jys beter as enigeen nie. Jou waardes is reg. Jy werk vir waar jy wil kom. Droom groot!
Dankieeeee jy word waardeer❤️
Hkm prt jy nii mee met ons nii broo????
Wie is julle ?🥺
Bra eks befok lief vir jou yster!!!❤️
❤️❤️❤️
Wat dink jy van keira
Syy klinkk baie nice🦦
🤜🏻🤛🏻
Hoe moeilik is Helpmekaar se eksamens???
Dis okeyy 😂
Hoe lyk jou punte hierdie eksamen?
Doen jy akademies beter of slegter as in Nories?
Ek sal nie se dit het slegter gegaan niee
Ek sal actually se ek voel ek doen beter maa dit is maa n groot aanpassing met die eksamen en goed
Hkm het jy skole geskuif? As ek mag vra
Scroll net bietjie aff asbb
Jy's cute
Dankie
Jy klink ook oulik
Is daar enige noordheuwel meisie wat jy graag sal wil date?!
Nou nee😂
Ek is skaars uit iets uit so ek sal nie nou iemand anders wil date nie🙈
Ek mis jou so baie ,maar ek weet nie of jy ooit dieselfde sal voel nie💔
Dm myyy nett asbbbbbbb
Hoekom stuur mense sulke heavy motivational qoohs vir jou? Is jy op ‘n low?
Ek weet nie
Op die oomblik is ek glad ni op n low nie
En dis sulke mense waarvoor n mens dankbaar kan wees
Dit is hul eie keuse as hulle dit wil doen en dit beteken steeds baie vir my
Eish Hein, orals waar jy gaan vat jy alles aan met 'n BANG. Jy is duidelik nie iemand wat jou laat onderkry deur ander nie. Het jou al bietjie leer ken en weet dat jy moerse baie potensiaal het en baie vinnig besig is om groot hoogtes te bereik!!
🙈🙈
Baie dankiee dit beteken rrg baie
Sportman van formaat jyt altyd n glimlag op jou gesig maak ni saak waar dt is ni ons ken ni rgt mekaar ni maar jy is n goeie sportsman werk altyd hard en j drome sal eendag waar word mens moet maar net wag vi die regte tyd en regte plek jy gaan ng baie ver kom
Baie baieee dankieee
Dit beteken super baie
Ek mis jou😔ek het so hard probeer maar ek is goed genoeg vir jou nie💔
Asb dm my
Cara is letterlik vir my die mooiste meisie ooit. Massive loss vir jou. Ai.
💔
Ek vra ni graag iets vir jou ni want jy is partykeer dadelik net in defense mode
🙅🏻♀️
Uhmm okeyy😂
Hoekom is jy en cara uit?
Dis persoonlik ek hoef dit nie met almal te deel nie
Jy en cara bronki uit?
Jip
🖖🏻net nie die duim nie😂
😂😂😂😂😂😂😂😂
Wanneer jol ons weer
Ons kan vanaand😂
Dink jy nie dit was n fout om Hmk toe te skuif nie? 💁🏻♀️
Nee glad nie
Hi Heinrich, jou nou so bietjie leer ken al vandat jy in HMK is. Jy het n ongelooflike mooi hart en reeds mense + beïnvloed. Hou jou integriteit asb. Omgee of niks!!!!💪🏻
Baie dankie
Dm my asb
Jy het alles om groot te gaan in enigiets wat jy wil doen. Hou aan hard oefen, jou alles te gee en jy sal sien jy gaan nog baie hoë hoogtes bereik! Glo altyd in jouself né! #BELIEVE 🤘🏻✌🏻💪🏻
Die beteken ongelooflik baie vir my
Ek kan jou belowe jys n legend dankie vir die support in hierdie boodskap dit maak n baie groot impak in n mens se lewe
Baie baie dankie
Asb asb dm my
Oms jys so mooi
Maar nou jy so ver van my af en ek weet ek en jy sou lekker kon click
Dm my 😂
Jy kry so Baie Dms en qooh antwoord hy trug en hou jy eintlik n gesprek met mense of praat jy net tot jy nie Meer Wil nie
Ek praat altyddd met enige iemanddd
OMS!!Jys so mooi😍❤️x
Dankie 😊
Dm my asb
Jis ek dog ek sou jou nooit weer sien nie
😂😂
Dm myy
Hou jy daarvan as meisies die eerste stap vat
Eerste stap met wat ?😂
Hoe gaan dit met die eksamen? Jy ok? xx
Ekss shappp
Ongelooflikk gelukkig 😂
Hottiiieee, ❤️💕🔥🔥
Dankie ☺️
Dm my asb x
Hoe kan men's iemand so Oulik soos jy kry
Ahh dankieee 😂☺️
Dm myy asb💫
Wat soek jy in n meisie
Ekss nie 100% seker nie
Solank sy my net gelukkig maak is ek happyy☺️
Gaan jy vir ouer(1jaar) meisie
Ek glo ni ek sal nie
Hang maar aff
Is jy nogsteeds sulke player 😉😏
Lyk dit so vi jou ?🤷🏻♂️
Vertel my bietjie met wie ek di jaar uit gegaan ht toe🤞🏻
Was jy nie in Dionne se ouma se naeskool nie
Wie is dit?😂
Gaan jy weer na Afrikaans in die Wolke die jaar???!
Dink so
Hey ou jis lank laas van jou gehoor onthou jy nog die naeskool toe jy in Helderkuin was
Ek wasss in n paar😂
Maa ja ek weet nog van hullee😂
Wie van die mense in Helderkuin Sal jy weer Wil Leer ken en reconnect
Jiss ek is nie seker nie
In water laerskool was jy voor DH
Helderkruin
Hoe is helpies
Daai span van hulle is moer warm🔥🔥🔥
Jy sal beter vorder daar
Pas jy in?
Wat dink jy van daai jp die 9 sien jy en hy tagg mekaar🤷♂️
💓💓
Dis ongelooflikk lekker 💫
JA jiss hull is hott en aan die brandd..staan terug virr niks💦
Baiee dankie..en jaa dit voel soo want ek is baie gemaklik met alles en veral die mense rondom myy🤞🏻
Jpp..johhh ek het baie te se oor hom maa sall kort hou..hy is n legend en n yster van formaat wat sy talent baie goed gebruik..hy is lieff virr di rugby game en is altyd nederig !!!
Hy is n beasttt
Hulle almal is legendss !!
Hkm word jy so Baie geqooh😱🙈
Ek weni💫
Wies is almal in die helpmekaar netbal span?
Jiss ek glo nie ek kenn almal niee
Ek weet vn..
Winey
Amy
Carla
Karmen
Simone*
Celia
Ek ken ni di ander nii😂
Ek het low key n crush op jou 💁🏻♀️☺
Dm my😂💫
Top meisies in hmk
Too watter tipe meisies?😂😂
Meisies waarmee jy wil close raak in jou graad en wat vi jou mooi is in hmk?
Op di oomblik wil ek met baie mense close raak in Helpmekaar ek ken nie rrg almal niee
En mooi..daar is n hele paar😂
Ek hoop NH teken jou nie af nie want om eerlik te wees jy gaan niemand uitspeel in die spam
Kom Dm my bietjie toe💫🤞🏻
Of j hoop net ni hul teken my af ni wnt jys bang vii di sterk Helpmekaar span💦
So bly jys uit NH 👏🏻, jy was n A$$hole
Dankie☺️Ek is ook bly ek is uit
Veral weg van mense soos jy😘
wie ken jy die beste in hmk se 0/15 span?
Virr Jp
NH wil jou ni afteken ni wnt jy het letterlik net jou span gedrop😣
Maak een ou die span?
Neeeee
So ek ken iemand wat in helpmekaar was,hy was super ryk en regtig so nice!Hy het geskuif,want hyt nie eers by die snobistiese mense ingepas nie😂en hy se die skool toe nie so WOW soos almal se nie!just saying dumb choice ,maar sterkte met alles tho😁
En ek ken mense in Helpmekaar is wat gewone mense en goeie mense is
Hulle het nie geskuif nie omdat hul super happy daar is😂
Die skool hoef nie WoW te wees nie hy is goed genoeg😌
En ditt wad gladd nie n dom keuse nie ek is so bly ek het dit gedoen🥰
Hoekom will NH jou nie afteken met regby vir HMK nie?
Ek wenii🤞🏻
Is jy al in die A span rugby
Nee jiss brahh ek het vandag eers begin😂
En Noordheuwel wil my nie afteken om by Helpmekaar rugby te speel ni🙄
Daai helpmekaar hoody lyk snazzy op jou😏
Dankie☺️
EK voel trots😂😏💫
Wel was lekker om jou vandag te sien ek hoop net jy het my raak gesien ☺️🤷🏻♀️
Hoe was die aanlegtoetse btw (dit was n pot kak vir my)
-crush
Ekk hett baiee mensee vandagg gesienn soo is steeds nii rrg sekerr wiee jy is nii😂💫
En dit wass sooo boringggg🙄😂
Weet jy al in watse gr 9 klas jyh gan wees🤷🏻♀️
9.7💦
Ek is n meisie in gr 9 in Helpmekaar wat n crush op jou het maar, ek dink nie jy sal van my hou nie 🤷🏻♀️
kom ons wag en sien wat gebeur 😏
Jaa ek stemm om te wag en sien wat gebeurr😂laat ek net in settle by die wonderlike skool en kyk hoe dinge werk ek goed😂🤞🏻Maar Dm my Miskien?
Watse gr 9 helpies ken jy al goed?
All n hele paar
Veral die span🤞🏻
Hoekom sou jy nie kon skuif as jy eers klaargemaak het met eksamen by NH nie? Dit maak nie sin wat jy sê nie, sorry
Oki soo
Die eksamen wat ek sou skryf by Noordheuwel sou nikss gehelp het as ek na Helpmekaar toe geskuif het nie omdat die twee skole nie dieselfde selabes het nie
Helpmekaar is n privaat skooll
Noordheuwel is n staatskool
En as ek nie nou skuif nie moet ek wag vir volgende jaar
Wnt nou terwyl hulle(HMK) eksamen skryf moet ek hulle werk inhaal
En as ek eers volgende jaar skuif gaan ek nie genoeg tyd he om myself in die HMK se atletiek span te kry nie
Beter?
Dalk moes jy maar jou eksamen by NH klaargemaak het ten minste
Dan sou ek nooit kon skuif nii
En Noordheuwel se eksamen en Helpmekaar sin is nie dieselfde nie Noordheuwel sin sou my niks help in Helpmekaar ni😉
En hkm nou eweskielik
Dis nie eweskielik niee
Dit was net baie lank still gehou
Gan jy nou al in helpies se rugby span gan of eers na die virseker beker🤷🏻♀️
Nopeee
Dit lyk nie asof Noordheuwel my wil afteken by di rugby nie
Maar gaan deff 7s jol by Helpmekaar
Hkm gaan jjy helpies toe ?
Dm my
Sien jy darem uit vir HMK
Vrekk baiee
Nou wanne begin jy by helpmekaar😂
Scroll aff
Ek het gese donderdagg of maandag
So jy het nie vandag skool gehad nie?
Btw, nw was n cool toets 😂😂❤️
Nopeee was heeldag byy di huiss😂
Rrgg ekss blyy😂
As hulle vir jou n beurs met jou skoolgelde gegee het dan gee hulle mos vir jou geld. En as hulle vir jou geld gee dan het hulle jou mos gekoop? Mis ek iets?
As j gekoop word betaal mense jou om daar te bly
Weet jy wat in di rugby lewe aangaan?
As di leeus iemand van die sharks KOOP betaal hulle hom meer geld en betaal daai persoon elke game of elke maand
Skole gee n beurs
Hul betaal skoolgeld hul betaal my niee daar om te bly elke maand of jaar ni😌😉
Het helpies jou gekoop? ?
Daar bestaan ni n woord soos koop by skoke ni😂maar ek ht wel n beurs gekry met my skoolgelde🤞🏻
Gaan jy NH mis?
Het jy beurs gekry by hkm
Ek gaan di mense en di memories mis vn NH ja
Dis HMK*
Gaan jy more skool toe kom
Nee😂
VIEW MORE