profile img

Furstenburg

Heinrich2211

Ask me anything you like anonymously

5 Replies

Moenie warri wat ander mense se nie hulle will ander mense sleg se om goed oor hulle self te voel jy is cool Heinrig bly nes soos jy is

Baie dankie ?sulke mense pla my nie. Daar is n spreekwoord moenie agter die wolf aan jaag nie wees die beter een

Heinrich2211 replied 2163 days ago

fcked up ou jy
Probeer baie hard om by ons groep in te pas. Dink jy rerig omdat jy vir ons almal coke koop, ons soek jou in die groep.

Ek weet nie wie dit is nie maar hoekom is jy agter af om dit op gooh weg te steek hoekom sit jy nie jou naam by nie.en met jou persoonlikheid wil ek anyway nie eers jou vriend wees nie

Heinrich2211 replied 2163 days ago

Antwoorz jy net die 1 goeie ding?

Ek kry nie ander goed nie en ek kom nooit hier op nie

Heinrich2211 replied 2163 days ago

Nadia gebruik jou

Hoekom sal jy soo se ek dink nie Nadia sal dit doen nie en dis darem my lewe. Maar dankie vir die omgee

Heinrich2211 replied 2163 days ago 1

Jy en Nadia?

Net vriende ek is dankbaar om sulke goeie vriendin in my lewe te he?

Heinrich2211 replied 2186 days ago 1