44
Replies
What do you think people think of you?
Lazy al the time??*
Sal jY madré eendag wil trou???
Dis 'n vraag wat ek ni kan antwoord ni want ons is nog jonk*... Maar op die oomblik is dit 'n *JA*
Van wat het jy laaSNaG gedrooM??
Kan nie onthou nie jammer...
Is jy lus vir ricechrispies???? Hehehe
Jah :o ekt dit so lanklaas geeet:G
Het jy al op n kameel gery?
Kan net dink wie dit is.... En nee wil ni van altwee kante af gestamp word nie...
Hoever het jy en Madre al gegaan
Uhmm well ek hoop jy bedoel soos waarheen en die verste was tot in Vanderbijl
The first thing you think of after you wake up ?
Madré....
Vαƞ wie het ǰ¥ gehou in swartruggens voor Madre?
Niemand
Niemand anders nie... NET JY...!!!* Baie dankie vir n ongelooflike tydjie saam jou ;)!* ek lief jou oneindig baie noe-noes...,* ♥ xoxo MaDrEkii
Dit was 'n amazing week saam jou my lifi*... Baie lief viju ♥({})♥
:o.. Amper amper my liefste... Ek kani me wag om jou more te sien nie =D!!* ({}) ({}) xx ♥ MaDrEkii
Eks baie lief viju my lifi*...!! Niemand kom naby so amazing soos jy ni*...!! Kan ooki meer wag om jou more te sien*..!!
LeKker slaap Heinrich ! * hoop jy het n awesome daggi gehad !! *
Ek sal probeer lekker slaap danQ*...!! En ja danQ my dag was awesome*!!!
Haaai ...=) !! LEKKER SLAAP
Hey danQ sal probeer*...
Hey
Ai die random Hey's*... Ek dog mens vra vrae op die ding*....!!
Wa bly jy?*
In my pa en ma se huis*...
Hello Heinrich hoe was jow dag ** ♤ !!! Splaty awesome !! **
Goed danQ*... Wie is jy??*... Asb se my *...
Ja tjoma lank laas gepraat sien jy uit vir desember?
Hey ja jong nogals... Ek neem aan jys iemand van Ngwenya dat jy vra sien ek uit na Desember*... =)) ...
Hey Hey !!* rAaiii tog wies ek ,,,,,, ons kan saam n uur lank musiek luister en Chill agtr dii saal ,,,* ((wi eka )) :p
:o dit klink erg as jy se ons kan saam agter die saal chill en musiek luister :P*.. :o hhehe darm was daar andr kinders ook*... :P .. Hehe en uhhmmm laat ek dink jys Nicole Lang (PiC buddy).. :P ...
Hello »» so hgd ?? Wmj ?? * lekker daggie gehad ? *
Hey.... Goed danQ*... Ek luister altyd musiek*.. Jah danQ baie lekkr daggie net baie moeg geweC*...!!
Hehehe ok !! Splaty awesome !! Hoe was jow daggi ?**
Baie lekker danQ*...!!
Jy word baie baie gemis =[...,* baie lief vi jou my mensie <3 Xx MaDrEkii
Mis jou ook my liefie.... Baie lief viju*.... ({})
Hey
Hou op vimy HEY se.... Vra my net iets asb*....
Hello ( ek weet dit is Random )
Hey...
Hey Heinrich !! ! ! Wmj ??
Hey l2m op die oomblik*.... PING!!! My dan gesels ons bietQ op bbm*!!
Hello !
Hello vir jou ook??*...
Wie okal jy is... :P
MiSs jU iN bRitSiElaNd*:) jY bEtER bQi bYi dAm koM kUieR!!,,*
Ai ek mis ook daai plek*...!! Wil weg kom van die plek af*...!! ... Ja sal bieQ kom kuier*...!! [Maar dan moet ek weet wie jy wnt ek kani net kom kuier ni]
Het jy al genaai ?*of was jy naby daaraan ?*
Nee... En nee!!
Amazingly awesome !! !! How was your day ?
My dag was baie lekker danQ*...
Eka is mal oor jou... My ongelooflike ou'kii mensie..,* jy word BAIE BAIE gemis!* :'(
Mal oor jou ook my amazing meisiii mensiii!!! Mis jy ook baaaaiiiieee!!!
My naam begin met n J en eindig met n J
Haha*...!!!
Ahha dis n ou pel van ngwenya tjoma!!*
Haha so gedink... Maar daar was redelik veel van julle geweC*...!!
Pers bome is awesome nha *!!? :P
Hehe jah baie*..!! [Pers bome ..Enough said..]
Mis jy ngwenya???
Vrek ja haha.... Watse vraag is dit...ek kani wag vir Desember net om weer na daai plek toe te gaani*..!! En die mense dar(wat ek dar ontmoet het) is mal awesome!! =D*... Wie's die??*..!!
Het j in die jaar vir cas*andra gelaaik? Mieke14
Well nie rrg nie*... Sy is net 'n baie goeie vriendin.... En mense het op 'n staduim verkere afleidings gemak*..!!! Jy ken mos hoe is swartruggens*..
wel j gan ma nuskurig mut bly * geniet juw aand'tjie
Ai maar dankie*
Do you care for someone in GR 8 ????
Well who is this??*... Because no one talks english in my school??*..
Eks n bje interessante mens * :-)
Dan moet jy my maar op bbm se wie jy is??*.. Wnt eks 'n nuuskierige mens.. :-o
Jyt ni nodig om te weet wi ek isi * ;)
Dalk nie... Maar sal intressant weC om te weet*!! :P
Wi jou girl??
Well ek is mal verlief op Madre <3<3
Ht j al ooit verlief geraak op imnd wt j ni rrg ken ni ??
Uhmmmmm... Ekt so 2weke terug 'n amazing meiCi ontmoet.. En dit was love at first sight...!!
Wie's die??*
Hello
Haha dis nogals random*!! .. Net Hello!! =D
Hey jou oulike stukkie van n mens!* Xx eka mis jou =[....,* eeeeennnn... Eka is mal Oor jou neh..,* xx ♥
Eks ook rrg *M*al oor jou!!.. Jys als wat ek ooit wil he*
What kind of bird is the fastest
???
I don't know*!! =D
Hey* Lozer!! kon ni vir n beter neef vra as j ni,, lvj lots!!Xx :p
Dankie nig.. Jys awesome hoor*..!!
VIEW MORE