Visit this profile later to see if your question was answered.
Ja ek het ?? en sys amazing ?
Enige tyd ?
Dm my as ek jou moet tag in hom
Ek gan musiek doen vir n jaar en dan sielkunde
Kfc krusher
Ek wag nog vir die regte een?
Ons het besluit dis beter as ons paaie skei omdat ek weggan en sy besig gan wees met matriek
Ek weni want dit gan eintlik oor hoe volwasse die persoon an die binnekant is maar dit hang af van persoon tot persoon
Nee ons is nie meer nie
Enige tyd
Dm my dan reel ons?
?Dankie ek wardeer dit baie