480
Replies
Waardeer jou. 🌞
Dankie x💙
Halli vir jou ook ! 😂❤️
😂jaja
Heyyyy
Hgd
Heyy
Goed emj😹
Opinie oor Lee-Ann Geldenhuys?
Sy is seker okey, ons praat nie eindelik nie🤷
Wats jou instagram naam
Inge_boonzaaier
Is jy nog lief vir my?
Hang af wie jy is.😂
Heyy kn ek jou raad vra asb dis nogal persoonlik
Okey?
Opinies oor jou susters
Seker maar goeie mense in hul eie manier😂
Aww, mis jou baie x
Dm my x
Hkm steel jy en jou vriendinne ñ tannie se spookasem?😂
😂😂Merani!! , dit klink eerder soos iets wat jy sal doen♥️
Is jule ryk?
Nee ek sal nou nie so se nie, why?
Heinz?
Goeie vriend, waardeer hom baie?
Jy is beeldskoon en jy is so vriendelik dis soos n fantasie en jy gee so baie om jy het n hart van goud en jy is perfek net so moenie verander nie en die lewe sonder jou is soos n gebroke potlood puntloos
Aww dankie vir hierdie xx Dit beteken regtig baie, Dm my asb hierdie is so mooi♥️
Kom kuier asb!?
Dm my asb♥️
Waar is jy die vakansie??
By die huis, op die plaas en in die kaap♥️
Kara e?
Sy is n goeie persoon en sy is nice?
Love you ? #inkie_winkie ?
♥️♥️jou ook #konnichiwa? btw ek die spelling gaan Google?
Dink jy een van jou vriendinne is los?
?
Is jy altyd so mooi ? ??
Ek weet nie?ek lyk elke dag dieselfde?
Nommer asb?
087 kry n lewe.
Jy het so mooi gelyk by die valentynsbal?❤️
Dankiee♥️♥️
Jou valenteinsbal rok was mooi?
Dankiee? *valentynsbal
Cuteste paartjie by valbal ?
Ek weet regtig nie?
Gelukkig e valenteinsbal dag, mooiste??
Dankiee?
Happy Valentines day♥️
Dankiee ?
Jy al n valenteinsbal date?
Jahh??
jys so mooi , kan nie glo ons ken mekaar eintlik al van kleins van nie ❤️❤️
- en jy verjaar net n dag voor my ?
Dankiee, maar jyy? ek ook nie♥️ jahh ons sal meer moet kuier, dood erenstig soos die vakansie of iewers??
Valb date??
Hey nog nie een nie?
Have you ever been on a trip where they pulled over for the guys to have a pee but wouldn't stop at a bathrooms for the girls?
Nope?
Strandfontein was on point??
Jahh♥️
Wie vertou jy
Nie vir jou nie
4 friende en friendinne wie jy die meeste vertrou?
Ek weet regtig nie, ek vertrou baie van hulle ewe veel❤️
Wat dink jy van dane
Sy is een van my close vriendinne en sy is regtig nie goeie mense❤️?
Strandfontein gaan ruk !!x
-jou inkleur buddie ❤
btw ons gaan wen ??
Jaja kannie wag nie???
Aww defenitief, as hulle nie blind is nie?♥️♥️
Dokter kan my lewe red. 'n wetgewer kan my lewe verdedig. 'n verkoper kan my 'n vreedsame lewe gee. Maar net jy kan vir my 'n betekenisvolle lewe gee. ♥️
Aww, hierdie is so mooi?♥️ dm my asb x?
Nee . ???
Dit word net minder afgesit . ??
?????
❤️ ? hoekom verskil die hartjies se groottes ? ?
❤️?❤️?❤️
Hoe de ma moet ek weet??dis nie asof ek hulle gemaak het nie???
Dis half een . ⛄
I know? jou wifi nog nie af nie?
Mooiste . ???
Dankiee♥️♥️
Why don't we of Why don't we ?
WHY DON'T WE!!?♥️
Sien jy uit na Kersfees ? ???♀️
Jahh??
Kan jy nie slaap nie ? ??
- Strandfontein gaan lekker wees . ??
lvj . ❤️
Jy weet mos ? jahh dit gaan?? vir jou ook♥️
Yesssyessssyesss ?? i looveeee youuu??
?ek kon vir jou ook dieselfde gese het as ek geweet het wie jy is?? dm my asb♥️
Anika??joo!
Ek weet sy is cool nehh??
Do you buy your likes?
Ek kan skaars klere bekostig hoe moet ek nog geld oor hê vir likes??
Hkm wil jy jou feed verander???
Lus vir iets nuut?maar dink nog daaroor♥️
Hoor jy het niks meer vriende nie
??toets jou ore, want dis so wayy verkeerd??
Het jy brille gekry?
Nope?? whyy?
Inkies te veel liefde vir jou ❤️❤️ Ons moet meer kombuis sessies he ❤️?en prank calls !!
Ps wanner doen ons weer halloween #TB#Bitterfontein?
Lief vir jou ook♥️♥️defenitief dis die beste x? En Halloween moet ons ook weer recreate??
Niks verkeerd om met drank te kuier nie , jy kan nogsteeds lekker kuier met drank en alles onthou die volgende oggend
Jah maar die nie vir minder jariges bedoel nie en jy is agter af want jy kan vir my lelike boodskappe tik maar jy is te kleinlik on jou naam by te sit..
Julle kuiers is boring
Jou ouma is boring en tenminste suip ons nie...
Kuier?
Se net waar en wanneer???
Wat wil jy eendag word?
Ek weet nie regtig nie?
Lene of Meri ???
Wat van hulle?
wi dink jy mus vrl wees?
Jou ouma
ek wil i mooi bio he
Okeyy, dm as ek jou kan help :)
is jy n tomboy of girly girl?
Hang af hoe ek die dag voel ;)
Watt gan jyy byy dii uiitreiik doen??
Kokkies eet :)
Beyonce or Marne?☝
Marné duu☀️
Julle kuiers is verk*k ? en dans julle nog kinneragtigg
1.Tenminste geniet ons dit sonder drank.
2.Tenminste kan ons die volgende oggend onthou wat gebeur het.
Gaan dane en heinz yt??
Nope?
In watse netbal span speel jy?
0/15 A?
Jy se jy gan alles antwoord antwoord my vorige een asb
wil do so??
Is daar enige probleme tussen jule vriendine
Nee nooit nie x?
Na wi kk jy op?? Behalwe lang menze
Uhmm na mense wat nie omgee wat ander van hulle dink nie en net die beste doen wat hulle kan?
C-R Kersop??
Wat van hom??
VIEW MORE