profile img

Ian

Ian_02

Anything goes ???

36 Replies

Hkm antw jy nie myy instagram as ek vir jou iets vra nie ๐Ÿ˜‚๐Ÿ˜‚

Sorry dm my gou weer๐Ÿ˜‚

Ian_02 replied 1246 days ago

Ek dink nie dis n goeie idee dat ek jou dm nie, maar weet net eks baie lief vir jou en jy verdien die wรชreld se geluk! En daai liefde wat ek het vir jou sal nooit verdwyn nie!!

Wat van jy dm asb๐Ÿ˜‰๐Ÿ‘‘

Ian_02 replied 1246 days ago

Oral is ek opsoek na n woord
om my liefde vir jou te beskryf
maar my mens,
min weet jy hoe ek saans wakker lรช
lรช en dink,
bid
bid vir n toekoms saam;
net ek en jy.

Girl ๐Ÿ˜Šthx really cute dm my tog n bietjie dan๐Ÿ™ˆ

Ian_02 replied 1246 days ago

Ek like ju sorda

Shoe nou wil jy my nie se wie jy is ni ??

Ian_02 replied 1246 days ago 1

Eyyyy. Xx

Ey dm my liewers

Ian_02 replied 1677 days ago

Ek dog jy het n meisie?

En jy is dm?

Ian_02 replied 1679 days ago

I like your kuier vibe x

Thx jy dm?

Ian_02 replied 1679 days ago

Het jy iemand in jou lewe?

Nee ek het nie why ?? Dm

Ian_02 replied 1681 days ago

Ayoo Linki_x

Helo jy๐Ÿ”ฅ๐Ÿ’ฏ๐Ÿ˜

Ian_02 replied 1681 days ago

Bly die persoon wat jy is Ian x ๐Ÿ’ฏ

Thx ek try maar mense laat jou verander๐Ÿ’ฏ๐Ÿ”ฅ

Ian_02 replied 1681 days ago

Ek mis on chats,, en nehh ons het nogsteeds ni gaan perdry ni j weet dit nehh ,, moet n bietjie reelโœจโค

Hehe awww sal deffies dm my gouโค๐Ÿ˜

Ian_02 replied 1681 days ago

Buta kom ek se jou somme kla jys een befokte mens iemand wat n opgee iemand wat ander bo jou sal kies jy moet nooit verander mense gaan jou bja sleg try maak maar dis wat hulle doen as hulle opkyk na jou๐Ÿ˜‰โค

Aitsa my friend wardeur die๐Ÿ˜‰treat people the way you want to be treated โค๐Ÿ’ฏ and fck all your hatters๐Ÿ’ฏ๐Ÿ”ฅ

Ian_02 replied 1685 days ago

Wies daai beauty

Uhmm kom ek stel dit mooi myne en definitely nie joune so dm my ๐Ÿ’ฏ๐Ÿ˜๐Ÿ˜‰

Ian_02 replied 1685 days ago

So iets se vir my of jy het lotto gewen of iemand maak jou happy?

Glo my dis bja better as lotto โ˜บโ˜บ

Ian_02 replied 1686 days ago

Ian jy lyk van gister af so happy wat het gebeur toe ek jou vandag sien jy het soos heeldag gesmile rede?

Ek het good news gekry wat my super happy maak so๐Ÿ˜๐Ÿ”ฅ

Ian_02 replied 1686 days ago
VIEW MORE