321
Replies
Wie is die ouens in graad 10 wat saam jou oefen?
Marco
Ethan
Markus
Gavin
Wat het gebeur met jou en Celeste, hoekom is julle nie meer so baie saam nie?
Niks het gebeur nie💁🏼♀️
Still luv her🥰
Jys mooier as n mens😱
Haha dis nice dankie x
Het jy al n date na die Valentynsbal
Yesh, die beste! 🥰
Wie is daai spesiale crush van jou
🤐🥰
What's your favorite
Color
Food
Car
Song
Movie
Holiday destination
Blue
Sushi
Range Rover Evoque
Freaking me out
Midnight Sun/Twilight
Depends
jo maar jy is stunning
Awww, baie dankie, waardeer x
mis die wat jy my goet
Groet seker?
Maar se my dan wie jy is dan groet ek jou
Jou Smexy mens😘😘😍😍❤❤
Haha thenks x🥰
JOH maar jy kan dans🥵.
Thenks😂💁🏼♀️
Kan ons asb kuier🙏
Se my net eers wie jy is dan kyk ons
Jy is die beste!!!!!!❤❤❤
Seker daarvan jys beter🥰
Wens jy kon my meisie wees. Jou ex weet nie wat hy verloor het nie.
Dis baie nice van jou dankie x
Wie is jy tho?
Het jy iemand op die oog🤪
Maybe💁🏼♀️
So jy is nou single
Soos n pringle
Ek like jou
Wel dankie, miskien moet jy net se wie jy is?
Wens ek kan n gesprek voer met n meisie soos n normale persoon 😭
Why kan jy nie?
Jy is so oulik❤
Aww dankies, eks seker jy ook🥰
Meisie met die mooiste hart❤
Awww, seker daarvan jy ook
Jy het baie mooi bene👌🏻
Baie dankiesss
Jy moet my nooit los nie x
Ek sal nie, as ek weet wie jy is
Beste vriendin ?
Kimmy❤️
Celeste❤️
Liefste panini jys die beste ek waardeer jou so baie Dankie vir als ❤️❤️
Awww panini ek mis jou so baie🥺❤️dankie vir jou ook😽❤️
Jy is moer mooi in n bikini❤
Thenks?
Jys rrg n baie oulike mensie en hoop jyt jou kersfees baie geniet jyy moet jou daggie verder
Ooo en jyy oef rrg hard by die atletiek hou so aan😅
Aww dankies, en ek hoop jyt joune ook geniet✌🏻
Dankie maar ek oefen glad nie by die see nie so ek gaan even harder moet oefen wanneer ek by die huis kom😂😂
Vakansie planne🤯?
My persoonlike army te maak en die wereld oor te neem😂
I love u❤❤❤
Thenks, i guess
Wie is jou gunsteling mens
Natuurlik Raymond😻
Beautiful verby👌
Well thenk you
Jys hot
Jyt mooi oë
Mooi lyf
Mooi voete
Mooi alles
Dis nice, dankie baie
beste niggie in die wereld
❤️😘
Jy is die awesome,slim,mooi en die meeste liefdefol persoon wat ek ken😚😚
Aww dis baie sweet, baie dankie
Love you hoor ❤
Eks seker eks liewer vir jou❤️
Watter graad is Raymond???
Gr 9 hierdie jaar, vlg jaar gr 10
Chantenique
Wat van haar😂
Is sy regtig cool daarmee
Ja
En as iets soos oorbelle jou stop om gevoelens vir iemand te he was die gevoelens nooit reg nie en eks mal oor hom, met of sonder sy oorbelle
Congrats op Raymond hys😻🙀wat se jou ma van sy oorbelle
Thenks🤭
Hy is🥵😻
Sys cool daarmee
En Immi as jy n ou met n oorbel gaan date moet jy nog kry “dis mos smexy”😻
Ja dit is😻
Maar eks nog ok dankie
Is jy en raymand iets
Yeahhh🥰
Het Raymond n oorbel
Ja, hy het 2, en lyk flippen smexy met dit😻
Wie is die spesiale een ?🔥
Hy weet wie hy is🤭
Wie is jou beste vriendin?
Ekt n paar baie goeie vriendinne:
Kim en Celeste❤️❤️
Karla Rabie en Klarisa
Charmazelle en Monique C
Chels en Mandi
En dan Abby, Zane en Danika
Is jy lief vir jou broer😘😘
Meer as wat woorde kan beskryf🥰
Het jy ons sien golf speel in die parkie voor jou🔥🙈🍑
Nope, but why nooi julle my nie om saam te kom speel nie😂
Wat is jou gunsteling memory❤
Model SA's- Al die nonsens wat ons aangejaag het in die koshuis en al die kuier en stories vertel tot laat die aand en die koue model sale en dood wees die laatse dag wanneer jy huis toe moet gaan❤️
Ek like jou👌🏻🤗🥰
Dankie, i guess
Wat is jou fave song?
Let's hurt tonight-One Republic😻
Sal jy saam met my kuier?🙂
Hang af wie jy is
Wie is jou beste vriend in gr 8?
Ekt baie vriende in gr 8
Ek like jou klere smaak😍😍😍😍
Dankies, waardeer
Wat gaan jy alles die vakansie doen🌊
Chill
Kuier
Oefen
See🌊
Slaapppppppppppp
Wie wil jy graag onder jou kersboom hê?
Ekt iemand in gedagte🤭🤫
Jy is regtig baie oulik🙀
Thenks☁️
Jy n awesome mens met n goeie persoonikheid en eks bly om iemand soos jy as n friend te hê😊
Awwww😋eks seker ek voel so oor jou
Mooiste mooi panini ❤️😍
My panini😻❤️😘
Jy het sulke mooi oë, Jou smile is net so mooi, Jy is beedskoon🌅
Baie dankie ek waardeer⛅
Jyt ook mooi oe, net jammer hulle is vol pyn... Remember, you can't heal in the place that broke you🥰
Love you my Immi😍
Well thenks😉
Go for it Immi🥰
Thenks? 😂
Waarvoor moet ek gaan? 😂
Ek sien ons saam mekaar onder die maan verewig saam
Sjoe, n hopeless romantic
Ek kan nie saam jou onder die maan sit as ek nie weet wie jy is nie🤷🏼♀️
Gaan jy bietjie surf Des?🌊
Yeahhhhh😏
Hoekom is jy so mooi😱😱Jy is n awesome mens met n awesome persoonlikheid🤗🤗🤗En jy moet nog langer in skool sit as ek😂😂😂😂🙈
Awww baie dankie, dis baie sweet😋
Ek wonder dan wie jy is🤔😂
Is jy en Ruan nog saam
Nope
Net fwands🌞
Het jy jou oog op iemand?
Wat dink jy? 🎸
Spreek mens jou naam uit iemoegin😊😂
Nee😂😂
Ie-mi-gin😂
Was lekker om jou vandag te sien. Pas jouself op asb.
Dankie ek sal x
Eks seker dit was ook lekker om jou te sien
Jou lyfie is so perfek
Baie dankie🤷🏼♀️
Mooiste ouens in matriek?
Se jy eerder vir my?
Ek wens ons kan net iets wees. Ek is beried om oorlog vir jou te hou. Ek sal jou laat voel soos n koningin. Ek sal enigiets vir jou doen❤ ek het my hart op jou verloor immi❤
Dis baie sweet, baie dankie!!!
Mis jy vir nalien ek hkm is julle nie meer soo klose nie
Ja natuurlik mis ek haar🧡
You da best🙀
Nahhh, but thenks😂
Immie❤️ Jy is een van die mooiste meisies wat ek ken❤️ Jy is ń rolmodel vir so baie en ek waardeer jou vrek baie❤️ Baie dankie vir alles en ek is baie lief vir jou❤️
~Micaela🐴💞
Awww jou cutie🥺❤️jys soveel mooier... Dis ek wat dankie vir jou moet se, jys sooo oulik en jou vriendskap beteken die wereld vir my❤️🥰
JY is Sulke Mooi mens, Jy is beeldskoon. Jy het n amazing Persoonlikheid,Jy verdien Iemand wat vir jou sal omgee😋😊
Awww🤗baie dankie, dis baie sweet van jou😋
Ek wens ook jyt geweet wie ek is. Ek het aan die begin vd jaar probeer, maar jy wou nie❤ ek is so lief vir jou❤
Awww eks jammer🙈
Beste ding ooit dat jy en Ruan uit is. Jy verdien net die beste liewe Immi. Ek het n vermoede daar is iemand baie spesiaals (dink uit jou verlede) wat jou nog gaan wys hoe spesiaal n verhouding behoort te wees. Good luck🤗
Ag baie dankie, dis nice van jou!
Hkm antw jy ni al jou qoohs ni
Eks baie besig met eksamen en atletiek
Date jy en ruan nog?
Ons het nooit gedate nie, ons was net iets maar nee ons is nie meer nie
As jy tyd kon terugdraai en iets of iemand anders kon benader, wie sou dit wees en hoekom.
Ek wil nie tyd terugdraai nie. Alles het gebeur soos dit moes en als het vir my gebeur vir die beter. N mens leer uit alles uit en so sien n mens ook die Here se pad vir jou.
Jy raak net pragtiger elke dag. Ek is so lief vir jou, maar ons is nie rrg close nie, maar ek gaan jou nie dm nie😂 ek het nie die guts om vir jou te se hoe ek voel nie😂 weet net, jys n wonderlike en pragtige meisie, moet nooit verander nie❤
Awww dis so sweet dankieee🤗
Ek wens net ekt geweet wie jy is😂💁🏼♀️
hoe kry jy dit reg om so baie om te gee vir mense🙀🙀🙀
Hoe meer ons vir mekaar omgee en na mekaar kyk, hoe beter sal die wereld wees💛
Mooiste persoonlikheid🥰
Jy gee so baie om vir ander ❤❤
Beste voorbeeld 😉
Awww dankie, dis so nice😭❤️
Ek kan sien hkm so mense jaloers kan wees op jw🤗 jy is amazing
Aww dankie, jys net so amazing😘
Jy is beeldskoon 😍😍
Eks seker jys ook😉
Jy is een van die ordentlikste meisies in die skool🙂 bly altyd wie jy is🥰
Omw dankie so baie🥺
Jy het die mooiste smile👌
Awwww dis sweet van jou... Eks seker jou smile is even mooier
VIEW MORE