Visit this profile later to see if your question was answered.
Wel jy dink verkeerd van hom....
Hy is baie baie nice?en n amazing vriend?
Wel jy dink verkeerd van hom...
Hy is n baie Nice mens en verskriklik nice??
Dankie ? weet nie wie dit is nie...
Dm my??
Hy is n baie goeie vriend?ons kom baie goed oor die weg..
Ag shame dankie☺☺
Nee nie regtig nie?
My favv person ever ??
Ek begin twyfel?maar ons sal ja ?❤een of ander tyd
Dankie Luan ?ek is baie dankbaar vir jou vriendskap ?jy is n Fantastiese vriend ❤❤
Sy is regte n fantastiese mens,sy is nice en ek dink nie jy ken haar nie ?want soos ek haar ken is sy die beste mens in die wêreld
Ja baie ❤ek het glad nie n probleem met haar nie ?
Ahh ek weet wie dit is ❤❤❤dankie beste❤