191
Replies
Hoe het jy n beroerte gehad en wanneer?
..2016 in die junie vacayy ekt vimy 3de brein operasie gega ..toe ek wakker geword ht toe sien die dok dit so ek ht dt basies gekry tydens di operasie ??♀️
What is the dumbest thing you have done today?
Om op qoohme te gaan.
What did your last relationship teach you?
Niks veel?
Watter vakke gaan jy volgende jaar vat?
•RTT
•Besigheidstudies
•Toerisme
What do you wish had never happened to you?
Beroerte??
How much money do you need right now and why ?
R1000000 vir kos??❤️
What do you need to get off your chest right now?
Niks
What popular thing doesn't appeal to you?
Weti
What do you no longer waste time on?
Fake friends?
Antw jy hate mail?
Ek kry nie rerig hate mail nie ek het een keer toe ignore ek dit net.Ek sal nie tot iemand se level daal nie...en hulle doen dit net as hulle jaloers of nie van jou hou nie.
Is jy en rené close ?
Ja?
are you dating someone ?
Nahh x
Mc donalds ?
Nahh?
Eerder burger king??
Jou recent foto's is lewe ??
Ek weet nehh?
Dankie jy❤️
How many ears do you have ?
Wag kom ek tel gou?
I don't stalk ?
Haha..wat soek jy dan op my qooh me anoniem??
The secret to a good friendship is... ?
Vertroue❤️
Fav kleur en fav vacay plek
Lig blou & Yzerfontein
Jussie? jys awesome hoor ?
Awww dankie jy's nie te bad nie❤️?
What do you never plan on doing?
Rook
10 hotste ouens in graad 11?
Al die ouens is hot op hulle eie manier ?
What do people brag about that you don't find impressive at all?
Mense wat oor hulle selfoon brag maak ni saak of jy die duurste foon op die mark het ..kan hy presies doen wat n nokia met knoppies kan doen
What was your biggest waste of money?
Ek mors nie my geld op goed wat ek weet is geld mors nie?
What would you do if you had no fear ?
bungee jumping?
Jyss pragtigg x ?
Nahh..jys beautiful?
When were you the most happy and why?
Vir my om te weet en vir jou om uit te vind?
Baie liefde vir jou♥♥
Kan altyd relate met my whatsapps story?
Meer liefde vir jou❤️❤️
Beslis x
Why are you single?
Heaven knows?
What are you bad at ?
Alles??
What do you want the most right now?
My bed??
ek dog jy heti meer n crush nie ?
Ek het nie .
What do you want for your birthday
Something
Oh my hell jys $exy????????
Dankie❤???
Dm my asb x
What is one thing you know if you stopped doing, you would save so much money?
Shopping❤?
Pragtig ?
Dankie ..dm my dalk is jy ook pragtig?
Watse operasie het jy gekry?
Brein operasie ..
Dm my asb x
van Wie hou hou jyyy???????
Iemand wat aantreklik is en sy persoonlikheid is tops ?❤
Dis nie die looks wat saak maak nie ..dis die persoonlikheid en daai smile van hom??(future boyfriend?)
Wi smaak jy??
Ek smaak kos dis vi wie ek smaak ?
Jy tho ??
Ek weet neh?
Grap net ..
Jyyy?
Miss juw girll???
Miss u 2 x
jy is my inspiration ??
Dankie girl x
Julle doen my goed ❤
What could you talk endlessly about?
Daai een persoon?
Watse skools jy ??
Dm my dan sal ek jou se
What specific thing do you dislike about people?
As hulle net oor hulself die heeltyd praat en nie positiewe goed oor ander se nie.?☹️?
hkm my broer ???
Ek het my redes?
Grap net girla ek weet wie jy is?
Btw ek hou NIE van jou broer nie..
What's the best luck you have ever had in your life?
I don't know?♀️
wie dink jy is Charlize se crush?
Wie is jy ooit dm my
jys prettyyy ??
Jyyy is so hot soos Nandos se Peri-Peri sous??
Ware vriendinne?
Ek ht baieee❤?
jy is oulik
Ek weet nehh?
Dalk is jy oulik?
What is in your pocket right now?
I don't have pockets ?
Sal jy vir n gr11 gaan
Miskien of miskien nie?
Hukm was jy vandag so vroeg huistoe
Ek het n migraine gehad en ek ht vreeslik naar gevoel?
Wat het jou al seer gemaak
...
Het jy geweet zombies eet brains?
Darem is ek veilig?
Wat maak jy nou?
Praat met mense?
Is jy n ford kuga want jy is aan die brand?
Weet ek steel die van sarkasties?
Nee hoor eks n mens ??
Wat wil jy eendag word?
Ek weet nie
n huisvrou sit en series kyk ??
Nee ek grap net maar om eerlik te wees ek weet rerig nie??
Gee jy om oor ander mense
Ja beslis ❤❤ ek gee tot om vir mense wat nie vir my omgee nie
Kyk jy pretty little lairs?
Beslis x
Babe ❤?
Eks niemand se babe nie?
Waar jy jou eyebrows laat doen ?
Gloss up Girl in old oak ek sal hulle nr viju gee maar jou eyebrows is on fleek?
Wat is jou swakste vak?
Ebw?
So wat skryf julle more
Wiskunde opdrag ?
so ek hoor jy het verby die ebw ou gestap vandag.??
Jaja ..stalk jy my dat jy dit weet??
Wat maak jou bly?
Kos en n ?
Het jy n suster of broer of
Is jy die enigste kind?
Ek het n suster ?
Happyyy?
Eks bly jy is happy mahn ?
Hoekom het jy silke oulike persoonlikheid ?❤
Ek weet nie ek het marnet sulke oulike persoonlikheid ?❤
Het jy n oog op iemand
Neee
What pisses you of mostly
Fake people..die ergste van alles is die Wes-Kaap is vol van hulle
Wie is jou beste vriendin
Ek ht teveel ??
Wat is jou droom kar
BMW ❤
Ons moet planne maak
Beslis ?
Wat is die eerste ding wat jy aantreklik vind aan mense
-Persoonlikheid ❤
Het jy gaan wax want jou eyebrows is on fleek?
Ja skatlam ek het gister gegaan??
Why are you happy today?
Food ??
VIEW MORE