Its Mr Tie to you ;-)
ItsMrTie
38
Replies
Is jy n man of n vrou?
Mr Tie! Nogals duidelik sou ek dink.
Is jy n man of n vrou?
Mr Tie! Nogals duidelik sou ek dink.
Hoe oud is jy
Wie wil weet ;-) Hoe oud wil jy hê moet ek wees?
Wat is jou mening op die lgbtq community. (Gay mense)
As jy eers LGBTQ moet verduidelik... :-| Each one to their own. Ek is straight (nie gay nie), en mal oor vroue. Maak dit my 'n 'lesbian'? Ek meng nie in met ander se voorkeure nie. Glo in Christelike waardes, maar oordeel nie ander gebasseer op hul voorkeure nie. In my opinie, 'n mooi vrou bly maar mooi!
Nog n virgin?
Persoonlike vraag :-)
Wie is jyh?
Ek is seker jy sal graag wil weet ;-) Wie wil jy hê moet ek wees is die vraag... xoxo
Awgh nee dan is ek baie bly hehe ..
En sjoe ja nee. Die Kaap is darem maar baie ver van hier af ?
:-)
Awgh nee dan is ek baie bly hehe ..
En sjoe ja nee. Die Kaap is darem maar baie ver van hier af ?
:-)
Oh .. dit klink baie interessant !
Dit gaan nog goed dankie.. ?
Hoop dit gaan ook nog goed daar met jou .. marli_van_wyk_
Dit gaan altyd goed met my as ek van jou hoor ;-) Wens jy het so bietjie nader gebly vir 'n koffie.
Are you still a virgin?? Yes or no ?/?
Personal.
kyk uit vir my story op instagram...
Ummmmm.... anonymous... daar is soos in 10,000 stories op Instagram. Jy gaan vir my meer leidrade moet gee :-)
Heyy Mnr Das ! Jyhs maar skaars deesdae.. ? Eks rerig nuuskierig en wil net weet, wat doen jy vir n lewe ? marli_van_wyk_
Heyyyy :-) Dis 'n lekker verrassing :-) ek werk vir myself. Hoop dit gaan goed met jou!
whats the most beautiful thing about a girl
Where do I begin?!! Her eyes, her smile, her hands, her voice, her hair... her smell... especially if she wears Narciso Rodriquez... I'm big on hip bones ;-) and big on personality. I love honest, fun loving, confident people. People who aren't to serious about life or themselves! Does that answer your question Ms Anonymous?
jy het gese jy is my secret admirer.. so hoekom so skaars Mnr Das? xx
Goeie goed is skaars goed Mej. Anonymous. xxx Wat is jou nommer? Dalk is ek dan nie so skaars meer nie ;-)
occupation?
Entrepreneur :-)
hoe bedoel jy met die vraag oor insta? is jy ni Mr Tie ni? en het jy nou insta of ni? as jy het, wat is jou naam?
Ek het maar dit sal die fun spoil!
so.. ek dink dis oulik dat jy mense so anonymously opbou.. ek het nogal lanklaas van jou gehoor tho?
Wel Anonymous, help nie jy stuur die boodskap anonymously nie ;-)
so Mr Mystery Man.. sal ons ooit jou ware identiteit ontdek??
Miskien ;-)
Where are you from ?
Cape Town.
who's secret admirer are you? and how do you know her?
It's a umm... secret?! ;-)
do you have insta?
Yes, but Mr Tie does not have one.
what's your name?
Tie, Mr Tie. ;-) Don't ask met to spoil the fun!
How old are you ?
Does it matter whether I'm 18, 28, 38 or a 108? ;-)
how old are you?
Does it matter whether I'm 18, 28, 38 or a 108? ;-)
hoekom is jy so mysterious??
Dis lekker om soms iemand ander se selfbeeld te boost en goed oor hulself te laat voel sonder dat hul hoef te weet wie dit is. Soos om 'n bos blomme te kry sonder 'n kaartjie, maar te weet iemand het aan jou gedink. Almal wil spesiaal voel en vandag doen niemand meer moeite eintlik om ander spesiaal te laat voel nie.
English or Afrikaans?
Afrikaans but fluent in English ;-)
Hoe ken jy die 2 girls wie se secret admirer jy nou is ??
Instagram!
Mnr. Das, jy is maar nogsteeds baie misterious hmm ??
Ek is ja...
Mnr. Das, jy is maar nogsteeds baie misterious hmm ??
Ek is ja...
Hey wie jy want jy flirt met my niggie ????
Jaloers? :-)
Hoeveel mense se secret admirer is jy ?
Net 2 :-) Ek is baie picky!
Hoeveel mense se secret admirer is jy ?
Net 2 :-) Ek is baie picky!
is that the tie from fifty shades of grey?
Maybe ??
What do you not feel like doing today?
Spending time in meetings. Would much rather be somewhere outside in the winelands. And you?
VIEW MORE