29
Replies
Wat wil jy eendag word
Groot😂❤️
Heya kaylin miss jou baie hoor jy is rrg een amazing mensie Moniquenolla
Mis jou ook
Heya mooiste lief jou baie hoor Moniquenolla
Heya mooiste lief jou ook😘❤️
Jy is my favorite lillipop, ek kan nie wag om jou te sien nie ❤ volgende week nie😍❤️
Girl ek ook nie dit gaan baie pret wees😍❤️
Waar het ons die eerste keer ontmoet
Maybe as ek weet wie jy is kan ek se❤️
Is jy lief vir my
Dm my en ek se jou?❤️
Gee my jou nr
073.......
Dm vir die res
itskaylin_babes
Nigggg ???Oef maar jys mooi ?
Jys so so spesiaal vir my en ek is bitter baie lief vir jou ❤️❤️❤️❤️Dankie vir jou mens wees?
Niggg❤️❤️Oh girl I love you so much❤️?Jy is die beste in die hele wereld❤️?
Heyy
Okay so jhy ken my nie regtig goed nie nhe
Maar weet net dat jhy regtig spesiaal is en eks lief vir juw ❤️
Ohhh....Damn weet jy hoe spesiaal jy vir my is... Ek is lief vir jou ook❤️x
Do you believe in true love only if you met someone for 5min and know them for a week?
Yes i do...?❤️
Hey jou lekker?❤️
Nie jou lekker nie...!?
Hoe gaan dit met jou
Goed dankie en met jou! ?❤️
Enige comments oor my
Jy is n nice mens❤️
Do u really care about me
Dm me and i'll tell you?❤️
Useless naaier??❤️
Jah jou useless naaier??❤️
Ek dink ons moet meer uithang
Yess....Deffies?❤️
My non ek mis jou?☝?
Jy dink jy mis my ek mis jou so bietjie meer hoor?❤️
Daar is ietsie vout met my foon?
Want hyt nie my nr op nie
Kakste pick up line ooit??
Kan ek jou myne maak? ?❤️
Ek is nie n besitting nie?
Jy is my droom girl???❤️
Nee ek is gevat! ?
Stunning mens met n goeie persoonlikheid❤️?
Ag dankie?❤️
Jy maak my lewe beter??❤️?
Ohh thanks...Dm my? ?
Ek dink nie jy like my nie?
Dm my??? ?❤️
My droom girl?❤️
Nee nee?❤️
Who was your first crush ?
Gr. 1?❤️
VIEW MORE