profile img

LoraQii

Its_me_05

Let them haters hate... They got nothing better to do!

335 Replies

Jy is moer mooi

Dankie

Its_me_05 replied 1679 days ago

Kan ek jou nr kry sodat ons mekaar kan leer ken

5.

Its_me_05 replied 1938 days ago

Insta naam??

Dis_eke_lora

Its_me_05 replied 1983 days ago

Hoe lank is jy en Almero al saam ?

Amper 5 maande

Its_me_05 replied 1992 days ago

Is dit moontlik om iemand temis wat jy nooit regtig geken het nie

Yeah dit is
Why?

Its_me_05 replied 1997 days ago

Stalk daai ou julle nogsteeds?

Nie meer so baie nie
Maar op party dae sal hy vir ons staar?

Its_me_05 replied 2017 days ago

Jy en Almero is goaallss???

DanQii baie?

Its_me_05 replied 2017 days ago

Fav vak ?

Verbruiks se leerwerk is maklik
Maar ekonomie se klas is die lekkerste?

Its_me_05 replied 2038 days ago

Die ? reken hy gaan ekonomie los

Jy mag ni???

Its_me_05 replied 2050 days ago

Almero is 'n lucky ou

DanQii ?

Its_me_05 replied 2072 days ago

Hey Lora is die stalkers in jou klas?
En hoeveel is daar?

Hulle is saam ons in paar klasse
2

Its_me_05 replied 2072 days ago 1

Is julle nog saam

Jha hkm

Its_me_05 replied 2081 days ago

Kan ek jou mommer kry ?

Sorry vreemdeling jy sal eers my ou moet vra?

Its_me_05 replied 2090 days ago

Who you dislike like badd ?

Bad people.

Its_me_05 replied 2109 days ago

Mis jy vir Corné

Ni eers n biki ni.

Its_me_05 replied 2111 days ago
VIEW MORE