Visit this profile later to see if your question was answered.
?
Her mistakes in other peoples eyes are the things i've been searching for? plus i dig her double-chin
Yes
White Calvins
She's a main?
Wie defok is dit?
Ongelukkig nie, sys by haar huis en eks by myne
Waardeur?
Sy doen hidi ding met haar hand (soos n whip) en dan maak sy hidi geluit met haar mond (wwwwcchhh) wanneer sy dink sys cool maar eintlik net super cute
Opposites attract
1)Harry Potter freak
2) pas my by my skouer
3) kan nie koffie ordentlik roer nie
4) sy freak oor nuggets
5) as sy vlegsels dra lyk sy asof sy 10 jaar oud is
6) sy kan nie ry om haar lewe te red nie
7) haar musiek smaak is aves
8) syt meer klere om in te slaap as ander klere
9) sy love animations
10) sys n beaut
Shot?
Shot?
Baie dankie?
Bly om te sien iemand waardeur my bio?
1)Proebeer so min as moontlik haar bene skeer in winter
2) eet permanent
3) dans al haar hele lewe lank
4) kan nie met n straightner werk nie
5) my suster
6) sy gaan in londin bly as sy groot is
7) fashion sence is n 10 uit 10
8) kan nie hokkie speel nie
9) kakste leerderraad lid ooit (laerskool)
10) sys nogal slim
1)Proebeer so min as moontlik haar bene skeer in winter
2) eet permanent
3) dans al haar hele lewe lank
4) kan nie met n straightner werk nie
5) my suster
6) sy gaan in londin bly as sy groot is
7) fashion sence is n 10 uit 10
8) kan nie hokkie speel nie
9) kakste leerderraad lid ooit (laerskool)
10) sys nogal slim
Hulle het hul differnces
Shot??
Yes
Hang af waar Lené is
Beste ooit
Nes jy daar sê?
Wag wag laat ek dink oor hierdie een?? as hulle vir 2 maande uit is= sy is beskikbaar? het ek jou vraag reg beantwoord seun
Haha cute
Beteken rerig baie❤ dankie x
Vrydag
Ek kon nie minder omgee nie??
Yes
Thankyou?? haters are my motivators?
I have two. Jandré and Rochelle❤
Meskien isit jy wati my emosies kon vati
fck ek kon sweer sy was bymy?Moes dan n spook wees wat sondag saam my was??
At Calvin Klein
Die perfekte lengte vir my om my arm om haar te sit
Dit sal my nie pla nie? solank sy nie na rook ruik nie
Ek sal nou nie nee sé as iemand offer nie. Maar ek isi iemand wat my eie pakkie entjies sal gaan koop nie
Pla my nie. My beste vriendin rook so dis chilled?
Grey Goose❤❤❤❤
1.86
Mid field partner since grade 8
Ek kan die glas van die boonste rak afhaal. So lank genoeg?
I don't know
Nee
Rich
Klomp kak flieks dai
MX'17
No
Ja ons altwee dra daagliks klere
Thankyou?❤ i love your taste in music
Nes jy daar sê
Haar bad moods is my lewe
Dankie vir die kompliment?
Haar oë❤❤❤❤
??
2 jaar terug deur skool
Aaawww??
My grey goose bottel❤
Eks fine met my date buddy wie ek nou het dankie?
Wies jy dan sal ek jou sê
Sorry chop.
Wel ek hou van een...so dit lyk my ek hou van kort meisies
Altwee het sy voordele. Maar natuur werk vimy
Hulle almal is lewe. Behalwe rochelle...sy is meer as lewe
Awe shot
Nee. En nooit sal ek nie
Nee
In sekere opsigte, maar oor doe algemeen baie streng
Jammer vir jou.
Ok ek weet wie jy is. Go away
Dit gaan aan dankie
Sy hou daarvan as jy haar naam reg spel (Lené)
Sy haat clowns
Sy drink 3 suiker met haar koffie
Sy kan n hele komkommer alleen opeet
Sy laat nooit iemand anders vir haar betaal nie
Sy is baie judgemental as sy in publiek uitgaan (maar op die cuteste manier ooit)
Sy verkies haar roomys in n bakkie inplaas van n cone
Sy is baie lui
Sy sê sy kan nie dans nie maar sy kan
Sy het meer klere om in te slaap as enige ander klere
Knysna of Pearly Beach
Elke oomblik