335
Replies
Ek love skool bruh
Bruh, jys mal? skool suig. Ek haat dit
Hi bruh
Sien môre bruh❤??? Lewe is lekker
Jy gaan nog great dinge doen, Bertatjie?
Eks so trots op jou en wie jy is?
Awhh my Jaantjies?❤ Ek weet nie waar ek sou wees sonder jou nie. Jy's so spesiaal vir my❤ Ek is super lief vir jou. Dankie vir jou ondersteuning en al jou liefde.
Ek wou nou al lank vir jou se hoe ek jou admire
Jys net jouself
Jy worry nie wat mense dink nie en soos nou dat jy n jffj leier is het jy ook nie vernader om heilig te wees nie jy is manet jy en jy go with the flow
Girl, jys n INSPIRASIE
#TraneTrekker❤
Omw, hierdie beteken so baie?
Maar eintlik verdien ek dit nie? Ek stres oor wat mense van my dink tbh, maar ek gee manet voor en maak asof dit my nie pla nie, sorry?
En dan die JFFJ-ding. Almal het sonde, sonde is gelyk. Ek is n leier, maar nie perfek nie. Ek ag myself nie hoër as die mense wat nie leiers is nie!❤
Dankie vir die boodskap, jys special, worthy en só loved?❤⚡
Jys so mooi en jou hartjie is vol jesus liefde zaans❤❤❤ stay awesommmeee
Super baie dankie❤ liefde x
Jis $exy
Ek en jy
Jy kan die kinders mooi en slim maak en ek sal hulle net met jou maak
??? day made... omw, sommige mense weet net nooit wanneer om te stop nie. Idiot, jy wens.
Hoe lyk dit ek en jhyyy?
What about no?
Heyyyyyy
Wys my naam bruh?
Maddie Mads????? bruhhh
Jou riken stories is stil dees dae
??ja ai!
Awe hondekosse
Slaap kind
Lief vir jou zaanie, sien more?❤
Love you too? Maar sien nie môre nie
Jy het een wens
Wat sal dit wees
Geluk.
Ek wens dat almal gelukkig kan wees, sonder hartseer en pyn.
Izaantjie❤ Joeh gurla! Jys die hitness vanself dankie dat jy altyd daar is om na ons probleme te luister en dankie vir die jokes wat jy maak en die joke wat jy is????? jy beteken baie vir baie mense
Die joke wat ek is??? Omw, dankie❤? ek lief jou?❤
Seuns vriende? Van jou bestes?
Te veel?
Ayyy❤❤❤❤❤❤i love you business-partner❤❤❤❤❤❤
Montjies ILY❤❤
Ek het n crush op jou ma like ek weni hoe om dt te se ni
Okay?
Eks liefe jouu❤ op JF's got talent 2021?.
Oh yeah! En ek vir jou?❤
Ons gaan dit wen...
Baklei jy en riken want ek sien julle nie meer saam nie en vandag het ek gesien hoe jy hom in die oe kyk maar nie eers hello se nie??? Ek wonder manet wat aangaan want julle was so happy
Hoe weet jy ek kyk hom in die oë? Bietjie creepy, hoor.
Die jffj play was goed eks bly jys nie my ma nie jy lyk kwaai maar jy en zander en ivan act baie goed en jy en zander het rerig soos man en vrou gelyk
???dankie x
Lo?????
"Hallo julle 2 daar agter"
"Hallo, juffrou"
Suané?
Mooiste kind, mooiste hart - heeltemal te veel liefde vir daai kind en haar verlore aircon remote...❤
Aircon remotes?
Dié goed raak altyd weg!
Hoe oud is jy?
Word 16 dié jaar...
Moet nooit verander nie zaantjie
Glo my, ek gaan nie..
Jy is my inspirasie as dit nie vir jou was nie sou ek nie meer hier wees nie
Hierdie beteken só baie!
Jou geluk; is myne.
Ek is so trots op jou x
You'll know me
Love u Izi ???
Mis julle só baie!!❤
Dankie vir vriendskap ?
Altyd, chommieee!?❤
Hi ek wil net hoor of jy weet waar riken is want hy is nie online op whatsapp soos altyd nie
Skoonveld.
Hou riken van jou?
NEE, NEE HY DOEN NIE.
A klas gaan rock met jou as vvk
Go zaannnss
A-klas het nog altyd gerock? Maar dankie x❤?
Chocolate of vanilla roomys?!?!
Chocolate...
Bje bje geluk met jou VVK verkiesing!! Eka is soooo blyyyy want jys die beste leier ooit
So bitter baie dankie! Liefdeee xxx
Zaanie, jy is die beste
Awh kind!❤
Riken soen jou, maar julle gaan nie uit nie? Hoe?
Maklik.?
Toe riken jou candag so n drukki gee van agter af toe sien ek hoe cute julle eintlik kan wees
Kan dit nie eers onthou nie, maar okay...
Kan jy en riken net saam kom asb julle is die cuteste couple of all times
Ons is nie saam nie, hoe weet jy ons sal n goeie couple wees??
Jy en riken
Het hy nie n meisi nie?
Of cheat hy met ha op jou
Of op jou met ha
Oh.
Hoekom is almal so gepla met ju en riken
Geen idee...
Jaloers, dalk?
Jy en riken was couplegoals gister aand
Meer van friendship goals...?
Wanneer gaan j en riken nou iets word asb?!?
As ek geweet het, het ek jou gesê, maar ek weet nie, so moenie my sulke goed vra nie, dankie.
Weet j va riken en rianey wat gevry het voor mr styl se klas???
Ek weet alles.
Kan jy eerlik jou gevoelens vir Riken hier uit laat?
Nee, nee ek kan nie.
Riken het lekker op jou skoot gesit nê!? Date net asb!
Ek is seker jy het al op jou ma se skoot gesit en ek is seker dat julle 2 nie date nie...??
Hoekom moet ons date?
Ek sal Doom jou?. Ons sal al daardie stupid mense doom, en daarna, thank you next?❤. En eks jammer dat ek nooit "hallo" se as ons voice call nie, maar jy weet ekt belangrike goed om jou te vertel man! ??❤
Ek het jou so lief!!❤
Dankie vir alles x
So jy en riken by die konsert gister? Julle het so happy gelyk ekt gesien hoe lag julle die heel tyd en toe na pouse is julle weg? Is julle nou saam of wat?
Vriende.
Is jy single?
Ek is pringle, dankie.
(Dis soos single, maar honger.)
Zaans, kan nie wag om jou te sien nie!!
En ek vijo❤❤❤
Slaap nou
Thank you, next...
As ek kon, sou ek.
Ignoreer jy my qooh? (Die een wat hamlet by gesit het)
Neeee!! Stuur dit tog weer... Jy sien, qooh is nie so betroubaar nie, van die vrae kom eenvoudig net nie deur nie...
Ek dink jou en riken se kinders sal super mooi en slim wees eendag
Okay...???
Jy en riken verdien mekaar julle is ewe fcked up
Awwhh dankieee!!?
Omw ek het nou die dag eers gehoor hoe mooi jy kan sing? leeerrr my asseblief
Ek sing nie so mooi nie, maar dankie...???
pragtige vriendin,jy is perfek nes jy is ek verlang sooo baie na jou kan nie wag vir ons volgende orange justice,lag tot ons omval,huilsessie nie soveel liefde vir jou sien amper!
Monna27
Monna Bonsss?❤
AWWWHHH, ek lief jou!!
Ek gaan jou leer orange justice soos n pro, okay!?? Mis jou so baie! Jys n stukkie fantasties❤ x
Jy en riken?????
Bestiessss?
Hoe voel jy oor skool wat amper begin
Mixed feelings...
Haat skool, maar ek mis my chommies
Wat kan ek doen sodat jy en riken uitgaan
Net mooi niks?
Wat gaan aan tussen jou en riken want mens hoor baie stories
"Hoor stories."
Kry die feite
Almal dink jy is so nice en kak maar meantime is jy n btch riken moet sy oe oop maak ja en sien watse fokop jy eintlik is dis hoe hy sy oe moet oop maak
Hi, dit is Riken wat praat. Ek kan ongelukkig nie n boodskap direk aan jou stuur nie, maar al wat ek te sê het is dat jy geen reg het om met enige iemand so te praat nie.
Om iemand te vernerder is tog nie iets wat jy, as hopelik Christen, aan ander doen nie?
Doen my n guns en word groot.
Oë oopmaak? Ek ervaar n sigiese bevrediging rondom haar, so asseblief, moet nie met my begin praat oor "oë oopmaak nie."
Almal dink sy is nice. Jy is doodreg. Almal sien haar as wonderlik, amazing en weet jy wat, as jy dié uitsondering is tussen alles en almal, kan jy net n raai vat by wie die probleem lê.
En asseblief - Leer haar ken en doen moeite. Jy sal vinnig van opinie verander.
Bygesê maak jy dit publiek? I think not. Wees, soos ek altyd sê, konsidererend teenoor die res wat jou boodskap lees. Nie almal waardeer jou kras taalgebruik nie.
Stuur vir Izaanelize n boodskap, praat met haar. Wys jou gesig, gee jou naam.
Dit sal egter nie gebeur nie, of hoe? Al wat ek kan doen is jou jammer kry, tans.
Jy is n grap, en jou boodskap raak haar nie. Ons weet wat die feite is, Ds. Uitsondering.
Jy moer egter n goeie nagrus hê! Ons hou niks teen jou nie.
En onthou - Kill them with Kindness.
Trou met my
Ek sal, rerig
Jy+Riken=
#powercouple
#couplegoals
#meanttobe
#datenounetasseblief
#couplevan2019
#Godhetjullevirmekaargemaak
Oh.?
Wat sal gebeur as ek vir riken whatsapp en met hom praat oor julle verhouding waarvoor almal wag???
Geen idee, maar dit gaan tien teen een paragrawe behels... Doen dit en kyk??
Wies daai ou op jou status??
Oelala, ek weet...??
Hy's een van my beste vriende x
Weet julle ouers van jou en riken
Weet ons is vriende, ja.
Dink jy dat jy en riken n verhouding sal kan he as julle mekaar gelike het??
As ons mekaar gelike het, definitief.
Jy en Marnus Ferreira asseblief?
Vriende...??
Waarvoor het jy ereklere??
Akademie 2017, spelkompetisie 2017, akademie 2018, kunswedstryd 2018, redaksie 2018.
Ek het by mense gehoor jy like my bietjie?? DM my as jy dink jy weet wie die is? nie in jou skool nie btw
Is dit!??
By wie nogal?
En wat van jy DM my...
Ekt geen idee wie jy kan wees nie?
Jy is die sterkste mens wat ek ken, jy hou net nooit op liefde en omgee uitstraal nie. Moet nooit verander nie eendag sal die regte persoon in jou lewe kom en dit waardeer. Jys so special
Dankie, so vreeslik baie!❤
Ek waardeer JOU!!
Ek is jammer ek was een van die mense wat jou n slet genoem het en dit was verkeerd ek hoop jy sal my kan vergewe en dat jy en riken oor n rukkie gelukkig saam is en nooit opbreuk nie julle altwee is amazing en verdien die beste (mekaar)
My dag is gemaak. Natuurlik vergewe ek jou, het al lankkaaalll! Baie dankie dat jy die guts gehad het om jammer te sê, rerig... ek waardeer die boodskap ongelooflik baie.❤❤?
Wat kan ek doen om jou en riken bymekaar te laat opeindig? Dink net aan hoe mooi dit gaan wees en hoe mooi en slim julle kinders gaan wees eendag julle sal baie goeie ouers wees
??❤
Aarde, ek kan maar net lag...?
Jy kan niks doen nie, ons sal besluit wat die beste is, dankie.
Jou qooh is vol van jou en riken se couple goals so ek kom gooi ook maar een
Maak my die gelukkigste meisie en gaan net uit
Moenie dat julle vriendskap in die pad van n VERHOUDING staan nie ek weet dat julle twee gaan trou
Oelala, nee die vriendskap is rerig super kosbaar...
Hoe is jy so seker van jou stelling, dame? Trou is darem nog verrrrrr in die toekoms...
Hoekom het riken nognooit vir jou n qooh gelos ni
Hoekom sal hy dit doen?
Hy kan mos alles vir my op whatsapp of in persoon sê
Hoekom gaan slaap jy so laat in die aande
My slaapsiklus is gebreek.
Ek dink nie jy en Riken moet saam wees nie
Julle verdien beter as mekaar
Oh.
Baklei jy en riken baie en hoe aorteer julle dit uit want ek en my ou het baklei en ek weet nei wat om te doen nie
Natuurlik baklei ons! Ons het al twee vreeslike sterk persoonlikhede so dit bots gereeld?
Ek dink nie mens kan ons bakleiery met jou en jou ou s'n vergelyk nie, maar moenie spiteful wees nie, antwoord hom terug, praat dit uit... kommunikasie is NB in enige verhouding... Sterkte
Ek wens ek kon vir jou en riken in n kamer toe sluit en julle dwing om by mekaar te wees sodat julle meer tyd saam spandeur en dan sien dat julle bedoel is vir mekaar
My grootste plesier
Wow wow wow...
Stop die bus net daar??
Hierdie raak nou bietjie erg!
Ek is heeltemal te veel in die geselskap van my gunsteling grondklont, maar dankie vir die "hulp"?
Wat sien jy in Riken
Wat is vir jou die mooiste
Hy is vir my die mooiste.?
Ek joke.
Hyt mooi oë en hys verskriklik intelligent, hy laat my lag en hyt eintlik n super sagte hartjie al wys hy dit min?? Daars die basics, alhoewel ek paragrawe en paragrawe oor hom kan skryf.
Kan jy my verduidelik hoekom jy en riken nie rerig uitgaan ni
Vorige qooh x
3 redes hoekom jy en riken nie date nie? Hoekom maak julle sulke grappies op julle status? Was nie nice nie van ons het rerig blygeraak vir julle
Die eerste en belangrikste rede:
Die kanse dat ek en hy sal trou en dat als sal uitwerk, as ons nou uitgaan, is baie min. Nie omdat daar nie liefde is tussen ons of so nie, maar omdat die lewe onvoorspelbaar is en ons is nog rerig baie jonk... So, as ons opbreek, gaan die vriendskap ook nie meer wees soos dit was nie, verstaan?
Dalk as ons ouer en meer volwasse is, mens weet nooit...?
RIKEN en IZAANELIZE
Gee mekaar n kans
Ons almal sien die liefde en potensiaal
Kom aannnn!!
Stawpid?
Vwhj?
Wel, ek weet nie...
Van wie hou jy as jy nie van riken hou nie?
As ek nie van hom hou nie? skeer my...
Anyway
Niemand.
Jy en riken = couple goals?
Aanvaar dit nou net en date net asb want ons almal wag vir die REGTE status en nie gister se fake news soos jy my altyd noem nie
Eendag, dalk?❤
Jy en riken met julle statuse gister het my amper bly gemaak en toe hoor ek dis n joke
Julle was so perfek
Die jokes moet net gelos word dan gaan julle mooi uitwerk
Ek is bly jy dink so??
As jy die replies gesien het, sou jy ook die joke waardeer het?❤
Jy weet ek is smexy!-knock knocker
Stoutgat, lekker slaap!!??
Knock ,knock
Who's there?
Annie
Annie who?
Annie thing you can do,I can do better?
Daarsy Sus jy weet wie!???
Daaarrssyyy sus???
Maar jy wens oor daai stuk van beter as ek, smexy...
Why was ek nie op jou lys van mense wat jou 2018 beter gemaak heti?
Ons het tien teen een nie n foto saam gehad nie?❤ maar ek is seker jy het n groot verskil gemaak x
Jys een van die snaakste mense wat ek ken? ek is lief vir jou dankie dat jy n verskil in my lewe maak
Lieeeff?❤
Plesier hoor x
Stay classy
Gunsteling Grey boy?
Like almal?
Ek sien daar is n paar Grey ouens wat belang stel? hoe sal Riken hieroor voel?
???ek skeer my...
Hy voel seker niks? I dunnooo?
Ek en hy is mos net vriende, so my liefdeslewe (wat nie bestaan nie) het anyway niks met hom te doen nie - hy het nie n sê in my doen en late m.b.t. dit nie?
Jys super mooi❤
Almal is mooi in hulle eie manier?? Maar dankie x
Jy en riken moet julle oe oop maak en mekaar begin raak sien sodat julle kan sien julle hoort saam ons almal anders kan dit sien dis net julle wat nog moet agter kom dis 2019 julle mors tyd wat julle saam kon wees
Ek weet nie eers wat om te sê nie? so hier is Riken se signature move aangesien hy ook bespreek word:
Oh.
Hoekom is jy so ongeskuk? Ek vra mos net, want dis vreemd dat jy en hy nie kan of wil uit gaan nie????
Ek's rerig nie ongeskik* nie.
Ons is net vriende, tog.
Verhoudings is só 2018??
Ek weet dit het nie iets met my te doen nie, maar as ek mag vra hoekom gaan jy en Riken nie uit nie? Hoekom is julle net vriende soos jy sê? Wats die probleem?
Ja, dit het niks met jou te doen nie.
Nee, jy mag nie vra nie.
Dankie.
Watse shampoo gebruik jy? Want jou hare ruik so lekker??
Pantene en Tressemé (spelling, tho?)
Hoekom los jy my altyd op read
Ek los net mense op read as ek nie met hulle wil praat nie of as ek nie in n goeie mood is nie, so een van die twee.
VIEW MORE