profile img

Willemse

JJ..

Ask me anything you like anonymously

19 Replies

I lovvvvvvvvvvvvveeeee youuu freedrik jys die beste este....????????❤❤?❤❤

I loooooovvveeee yoooouuu tooooo ?????????❤❤❤❤❤❤❤??

JJ.. replied 2605 days ago

Okey so ek erken ek het teen jou gedraai
En ek is jammer daaroor.
Jy kan nogal oulik wees as jy regtig wil.
Ek is spuit ons is nie meer vriende nie.
En asb moet nie sê ek moet jou DM nie, ek gaan nie, ek gaan nie my naam so met ń plank slaan nie. ??

Hahah well played dat jy dit geweet het ? x maar ek vra om verskooning vir wat ookal ek gedoen het ?
En jy is vergewe, maak nie saak wat gebeur het nie ??

JJ.. replied 2606 days ago 1

Wie is sy

Vra my self

JJ.. replied 2699 days ago

hoe lank is julle al iets

Ons is maar nog aan die begin maar dit gaan een amazing pad wees ?

JJ.. replied 2702 days ago

Nou Wat maak haar so anders*?

Okay dis eenvoudig ? dis ek, sy en God en ons altwee se harte het dieselfde doel ... om saam mekaar te groei, saam met God en wow dis net onbeskryflik ?

JJ.. replied 2704 days ago

ek hoop sy behandel jou soos jy behandel behoort te word. ek hoop sy kyk beter na jou hart as wat ek het.

Baie dankie.... x Hierdie meisie is verseker n keeper ?

JJ.. replied 2705 days ago

Jys hot af??

Uhm baie dankie ek waardeer dit baie ?wie ookal dit is ??

JJ.. replied 2706 days ago

Van wie hou jy...?

Van iemand onbeskryflik ?

JJ.. replied 2708 days ago

Ek hou nie van jou nie. Jy probeer mense beheer.

Niemand het ooit gese jy moet van my hou nie so no worries ? en dankie vir die tip ? ekt dit nog nie raak gesien nie maar sal bietjie uitkyk vir dit ?

JJ.. replied 2712 days ago 1

Ek kan jou nie DM nie, ek het al gewhatsapp - maar as jy weet wie ek is sal jy nie wil pelle wees nie.

Hkm kan jy my nie dm nie ??
Whatsapp my asb x

JJ.. replied 2752 days ago 1

Jy is baie aantreklik. Ons ken mekaar, ek het weer probeer vriende wees - maar jy wou nie. ? Wou maar net in drop om te sê jy is baie mooi.

Baie dankie ! Ek waardeer dit baie x asb dm my dan kan ons gesels ?

JJ.. replied 2755 days ago 1

They say gingers should not be friends
with other gingers but does that make me a rebel then?
P.S we have not met yet?

Then lets meet !!

JJ.. replied 2812 days ago

Jy al ou gesoen?

Nee ek het nie

JJ.. replied 2852 days ago

What are you sick and tired of?

Always being hungry ?

JJ.. replied 2913 days ago

Best kiss , first letter of the name ?

N - for Not gonna say ?

JJ.. replied 2915 days ago
VIEW MORE