profile img

JJ Schep

JJschep

Vra maar want Vra is vry en vry is lekker.

78 Replies

Lengte? ?

1.96 meter??‍♂️

JJschep replied 2254 days ago

Ejs saterdag? ?

Kanse is skraal??‍♂️

JJschep replied 2255 days ago

Jys baie oulik ❤️❤️

Baie dankie ☺️❤️

JJschep replied 2256 days ago

Ek wil so graag n hokkie coach vry. Sal jy my vry?

Ummm hang baie af van wie jy is tho. Dm my dan maak ons dalk n plan ??‍♂️

JJschep replied 2258 days ago 3

JJ ek mis jou. ❤️
Wanner maak ons vir ej's weer warm

Ons kan enige tyd n plan maak vir EJ.
Dm my maar net??

JJschep replied 2321 days ago

Jysss nogals bjee oulikk❤️
Dnkiii weereens viri blomme en briefi❤️?

Net n plesier mooiste❤️?
Kan nie vir awesomer en cuter mens vra nie❤️❤️

JJschep replied 2350 days ago

Wat dink jy van Yvana?

Sy is n baie oulike mens?

JJschep replied 2557 days ago

Any hidden talents??

I play the piano and guitar ?

JJschep replied 2569 days ago

So j en yvana
Gaan julle uit of vibe julle

Net vriende so ver ek weet?

JJschep replied 2583 days ago

Hu jhy nog van ha

Ken ongelukkig nie n "ha" nie

JJschep replied 2598 days ago

Wat dink jy van jou broer se nuwe girl?

Nog nie ontmoet maar sy lyk kwl

JJschep replied 2617 days ago

Watse skool is jy in?

Hoërskool Swartland

JJschep replied 2630 days ago

HSS Se meisies vang hulle jou lekker? Is hulle mooi vir jou type?

Hang af van wie ons praat...

JJschep replied 2630 days ago

Wat soek jy alles in n meisie om haar joune te maak

Vriendelikheid, opregtheid, eerlikheid, mooi hart, en iemand wat by jou staan deur dik en dun en jou aanvaar soos jy is.

JJschep replied 2630 days ago

Hou jy op die oomblik van iemand in HSS??

Maby??

JJschep replied 2631 days ago
VIEW MORE