Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek glo in ware liefde , maar wag geduldig tot God haar vir my uitwys.
Dit was jy?xx
Haha klink na 'n goeie plan , maar dit sou help as ek weet wie jy is! Dm my dan maak ons so gou moontlik 'n plan?
Single for 2 years?
The writing of letters rather than sending a whatsapp.
Printing of photos rather than viewing them digital.
The way rugby was played.
DM my dan praat ons verder?
Tegnies bly ek nog op Heidelberg , so ja☺
Mooi is 'n relatiewe term☺
Coke or Pepsi??
I preffer the term human
Al wat jy gaan kry is 'n ontmoeting met die vloer en 'n moviese klap vanaand...
Al wat jy gaan kry is 'n ontmoeting met die vloer en 'n moviese klap vanaand...
NEVER....
Ja ek hou van lekker rustig kuier?
Haha oohky?
Jy kan my whatsap 0765080359 dan kan ons praat en dan kan jy my leer ken , ek hou van gessels?
As ek voor 'n groot groep mense moet praat...
Die oomblik toe die geelspan vanjaar die atletiek wen.
Calling myself "Jy-jy" instead of Johan...
Haha dankie , ek glo jy is net so perfek?maar dm my gou asseblief??
Yes.
Haha ja wat die einde is in sig... Ek gaan volgende jaar regte op Potch gaan studeer.
Gee om vir die persoon , wees altyd daar , wees 'n beste vriend en beskerm hulle , as hulle huil vee hulle trane af en as hulle val help hulle op , as hulle lag , lag saam , spandeee tyd saam , leer hulle vriende ken , doen dinge saam met hulle en moet nooit jok nie.
Not always telling the truth...
That sometimes leting go hurts less than holding on.
Opening an email that said I can go study.
I would read and write tons of books...
Ribs en chips...
Oppad terug na my kamer na die middeldeur klok gelui het...
Nee net my plakkies
Klink of jy na iemand spesifiek probeer verwys???
nee ek dink strooitjies is 'n mors van geld en plastiek..
uhm wtter werk ek posisie ek gaan beklee...
Manners maketh man , wees jouself , hê goeie maniere en hanteer haar soos jy sou wou hê 'n seun eendag jou dogter sal moet hanteer...
My ma hulle se huis?
My ma hulle se huis?
Wel my liggaam is 37 grade celcius van binne so besluit maar self ?
yes 'n pienk roos
Uhm nee ek twyfel maar wel 'n ander paar weird goed?
Lig my gou in van wie praat ons nou asseblief?
Yesss?
Langer defnitief...?
Depends what about them?
Baie!
een groot masiewe leun!!
Mense wat naby aan my is te verloor.
Goed goed , kan nie kla nie en jy bud?
Time when I was younger✌
Hang af...
Liza Gerber
hoekom???
Het baie goeie pelle
Meeste van hulle is DASSE met KLAS
My rugby bal
*Goeie persoonlikheid
*Omgee vir ander
*Lief wees vir natuur
*Avontuurlustig
*Hou van gessels
*My aanvaar vir wie ek is
*Lojaal wees
My ware vriende
As iemand my vriende of familie seermaak