profile img

jaco

JMViljoen

Ask me anything you like anonymously

107 Replies

WaT MaaK JoU DiE KwaAdStE Op AaRdE????

As iemand vir my lieg oor iets wat my ook raak

JMViljoen replied 3807 days ago

And what did she say???

She loves me back

JMViljoen replied 3812 days ago

How do you feel today? Are things worked out for you? Did you told the girl what your feelings are or not?

Yes I did I told her I love her

JMViljoen replied 3812 days ago

Maar ek doen...heelwat...is j mal oor die meisie of nie?

Ek gaan nie my hard op die ding uit prat dat almal dit kan gaan lees nie

JMViljoen replied 3845 days ago

Aii jaCo j moeni laat die meisie weg kom nie..n mens kan sien jy is lief vir haar...probeer dinge reg maak voor dit te laat is

Jy sal nie verstaan nie

JMViljoen replied 3845 days ago

Lyk vir my jy gee net te vinnig op want as dit daai bunny meisie is wie jy like,,n mens kan sien sys gaande oor jou,,,,,so hkm stuur j ha ni n BBM of n SMS en se v ha hu j oor har voel ni voor dt te lat is

Wel my sterk punt is dan seker op gee wie is dit

JMViljoen replied 3845 days ago

Hkm Vra j ha ni net uit voor dit te laat is dan nie???

Sy het gese sy het n ander ou wat sy like

JMViljoen replied 3845 days ago

Dalk wil sy jou he maar is bang sy kry seer of dalk verstaan j net ni hoe sy oor jou voel ni...

Ok miskien

JMViljoen replied 3845 days ago

Life does not work out for you, why do you hold an to her if she does not want you

Ek verstaan nie jou vrag nie

JMViljoen replied 3845 days ago

Dalk het sy n vout gemaak of was sarkasties of j het net verkeurd verstaan..

Dink nie so nie

JMViljoen replied 3845 days ago

Is jy seker sy hou van iemand anders?

Ja sy so gese

JMViljoen replied 3845 days ago

Hkm wil sy jou nie he nie?

Sy hou van iemand anders wie is jy

JMViljoen replied 3845 days ago

Soek j iemand spesiaal ini lewe,,,,en as j doen wats haar naam?

Dit maak nie saak wie ek wil he of soek nie want die persoon wat ek wil he wil my nie he nie

JMViljoen replied 3845 days ago

Do you drink? Do you know God?

Yes and I'm going away vrom drinking

JMViljoen replied 3845 days ago

Wie Is die Meisie WaT J Van hoe???? FunNy BunNy!!!!

Sy weet wie sy is

JMViljoen replied 3851 days ago
VIEW MORE