39
Replies
Who are you dating ?
Mounique
JP240 replied
2889 days ago
Nee hoekom wil ek nou in jou gesig vaskyk my liewe mens? O maar ek verstaan! Jy wil nie se ja jy's nog mal verlief nie, want wat van jou meisie en wat gaan sy dink! Ok nee dis reg, ek kry die boodskap.
Weet nie wie de moer jy is nie. Maar as jy nie oor bbm eers met my kan praat en se wi jy is nie dan F*kof!!!!!!!!!!!!!!!
JP240 replied
3718 days ago
Ja. Sorry ek weet dis nie my besigheid nie maar die manier hoe jy met jou meisie aangaan en met mikky aan gegaan het,even nou n rukkie terug.Ek dink jy was en is rerig erg verlief op haar en is ver nie oor jou ex nie. Is ek verkeerd?
Ok praat met my in persoon toe
JP240 replied
3718 days ago
Jp,eerlik waar nou,is jy nog verlief op mounique?
Eerlikwaar moet jy dit anonymously vraa??
JP240 replied
3718 days ago
Hey liefie...♡ Dankie vir gisteraand was n baie lka aandQii...Xx & dankie vir amazing ou wat jy vir my is ...♡ lovies you lotZz... MeGieZz
Dis n goot plisier
JP240 replied
3721 days ago
Hoekom delet jy al jou vrae?
Ek delete dit ni ek was lanklaas op!!!
JP240 replied
3721 days ago
Hou jy van vet of maer meisies? Want eks doos vet maar ek dink jyt die mooieste oe en ek wil net jou tong in my mond he! Eks verlief op ju JP! Ek wil jou lyf op en af lek heel dag lank! Grrrrr,!!
Hahaha dankie. We'll ek hou van meisies met n goeie persoonlikheid! En moet nie skaam wees om saam my en my vriende uit tegan nie. Se my op bbm wi jy is toe hehe sal wil weet wi jy is
JP240 replied
3729 days ago
Hello bok ballas! Enjoy jou dag!
Dankie pella!
JP240 replied
3729 days ago
Love you babes!! ♡ xoxo MouniQue
Hehe thanks loves ya 2!
JP240 replied
3729 days ago
Awe budy. Wane kyer ons wees?
Hey se my en dan kuier ons. Se net waar en wanner
JP240 replied
3729 days ago
Wat soek j in n girl ??? 02neyQii
Moet nice wees. N goeie persoonlikheid. N sense of humor he. Oulik wees en n go to girl en sy moet saam my wil kuier en liefdevol wees
JP240 replied
3729 days ago
Hi blaar ! Werk die klomp kak van jou nog ?
Ja dit doen
JP240 replied
3799 days ago
Hay brood ! Geniet die babelas ♡
Hori jys die brood in die verhaal!! Haha. En geen babelas haha!! Maar tnx jy!! Lovies ju sussa!
JP240 replied
3835 days ago
Hey hey ... Skapie!! Ons praat nogals bja min.. Wil net se ek dink j is super oulik en n moer goeie vriend... Dankie vir als... !!
Awww BAIE dankie zella!! Your the best keep it going!!!! Ja ons beter meer begin praat!!!
JP240 replied
3848 days ago
Liefe jou
Wi jy as ek mag vra?
JP240 replied
3881 days ago
Hey *exy
Halo??
JP240 replied
3926 days ago
Hkm het jy even 'n qooh.me account as jy die heeltyd op bbm wil praat huh? Where's your logic
Qooh me is vir vrae nie praat nie! Where's yhe logic...
JP240 replied
3980 days ago
Haha hoe weet jy ??
Jys eintlik n pissie. As jy so groot bek is ping my dan sorteer ons dit gou uit!
JP240 replied
3980 days ago
Why do you like her ??
Can you please just talk to me on bbm??
JP240 replied
3980 days ago
Is the girl you like pretty ?*....and when are you going to ask her out *??
Yes she is. And I don't know
JP240 replied
3980 days ago
What is her name *...plz ...I don't she would be mad if you me *...maybe its me *!!hehe*??
Haha. I don't even know who you are :)... Its a girl..
JP240 replied
3980 days ago
Do you like someone?
Maybe maybe not
JP240 replied
3980 days ago
Ek dink jys n goeie doos Jp.....
Hoekom se jy dit hier en nie op bbm nie. Hahaha
JP240 replied
3980 days ago
Do you like me?
Don't know who you are... Ping me
JP240 replied
3980 days ago
That would just complicate stuff
Just ping me and let's talk on bbm. Please...
JP240 replied
3985 days ago
Because your ****ing sweet
Why don't you just tell me on bbm?
JP240 replied
3985 days ago
I think I might be endanger of falling in love with you.............
And why so?
JP240 replied
3986 days ago
Jy is net mean jy besef dit net nie. For future reference, think before you speak. Ander mense het ook gevoelings.
Nou ping my bietjie op bbm dan kan ons lekker praat....as jy nie bang isi...
JP240 replied
3988 days ago
Jys 'n mean freak. What comes around goes around :D neh...
Hoekom is ek mean??
JP240 replied
3988 days ago
Heheheh wie se vir jou ek is n ou ????
Haha. Ja dis waar. Ok jammer wie okal jy is. Jy moet my biQ bbm vir n kuier dan kuier ons...
JP240 replied
3988 days ago
Lief jou bja ou maater. Gaan volgende jaar n punt maak om bietjie meer uit te hang.
Ja nee kyk ons moet meer kuier. Dankie ou!!
JP240 replied
3988 days ago
Eks lieve jou!!:(
Dankie wie jy ook al is...
JP240 replied
3988 days ago
Nee dan help dit mos nie ek vra die vrae anonymous nie
Ok om eerlik te wees. Niemand meer nie!
JP240 replied
3988 days ago
Nee komaan se net of jy an enige iemand belang stel
Haha. Komaan ping my net!
JP240 replied
3988 days ago
Van wie hou jy I n Rayton?
Weet nie jong. Ping dan chat ons
JP240 replied
3988 days ago
Stel jy belang an enige meisies in die laerskool ?*
Ping my dan praat ons privaat asb
JP240 replied
3988 days ago
Yes ek ht stories oor jou gehoor! Is dit waar? Het sy lekker gevry?
Hang af wie dit is ;)
JP240 replied
3988 days ago
Hkm is jy altyd soo mean!! Zinie4466
Ek is Nooit mean ni!!!!
JP240 replied
4022 days ago
Amongst people you know ,who has the most annoying laugh?
Carel
JP240 replied
4022 days ago
VIEW MORE