Visit this profile later to see if your question was answered.
Jaaaa wat soek jy?😏😂❤
Asb klap gou hande vir Einstein hierso👏
Ja jinne ek wil sommer ook😂 Jy moet nou vinnig plan maak vir my.
Sê net waar en dan's ek daar😉🥂
Nee ek kuier nie
Ja ou. Nou moet ons maar ń zol rook voor ons na ons rapporte kyk😁
Ou ons almal wou😪
Ja wat soek jy Chicken Strip🥂🤠
Wie sê ek het dit nie klaar nie😏
Daar is niks om te vertel nie
Ag dankie ek probeer maar😏😌
Ja b*tches love me😏
Oo jinne🙈
Afrikaans, Engels en K@k
Nee ek like hulle nie. Hulle is bietjie weird😬
085 vryf my duif
Janine is dit jy??
Nee ek gebruik nog my papierfan wat ek in Gr. 1 gemaak het
Nee daar is nie hoop nie😣
Ek het jou gesê om op te hou lego blokkies eet🙄
Waar hoor jy daai k@k??😂
Dan moet hy my dm😉
Wie?😂
Nee ons is regtig nie
Heyyyy maatjie😂♥️
Nodig jy mediese hulp??
Nee sy is ʼn btch🙄
Vra vir Melissa
Jou woorde nie myne nie
Mis jou ook Babes😣♥️
Ja ons drink lekker Capri Sun's😏
En ek soek ʼn ou
Ek doen Oros
Van wat dat sy ʼn twat is?
😌😏
Hkm wat is fout?
Hulle almal is mooi😏
Hoe het jy uitgevind?!😏
Ek weet nie vra hulle self😂😂
Nee ek weet nie wat dit is nie🤷♀️
Love you ook btch
Weet jy hoe ʼn foon werk?
Gaan maar goed enj
Ek wens😂
Okay........ Soek jy ʼn R10??
Nee ek weet nie hoe nie
Nee ek bly in Pakistan😌
Nee Janine is myne
Love you too I guess
No comment
Ja jinne Ou. Wat te fk is bakterieë?!
Wat is dit?
Ek sal. Moet my nie verkeerd kry nie, maar wie gaan dan my mediese-fonds betaal?
🤷♀️
Lyk ek soos ʼn Tops Bottelstoor🙄
Ja😏
Ek soek minder wannebe's en meer mense met ʼn misie
Ja jinne mens raak maar dors
Ek soek goeie waves, ek soek parties op die strand.🌊
Hey Chomma🦋